Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moments Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 61 resensies vir Moments Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Anthony B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony B

Very comfortable stay and good hosts.

Very comfortable and the facilities were perfect.

Monique V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V

Rustig.

Baie lekker, dankie. Sal definitief aanbeveel.

William V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William V

Goeie akkommodasie in 'n rustige omgewing.

Vriendelike gasvrou het ons verwelkom. Netjiese kamer met 'n goeie bed. Sal op 'n volgende geleentheid weer by Moments oornag as ons Nampo besoek. Beveel aan dat u 'n mikrogolf oond in die eetkamer plaas. Die ontbyt was al koud toe ons aansit. Eiers en spek is nie lekker as dit koud is nie. Sou beter eetbaar gewees het indien daar 'n voedsel-verhitter was. Verder geen probleme nie.

Annie H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie H

Baie lekke!

Ons het baie lekke gebly!

Lynnet D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnet D

Het baie gekuier.

Die verblyf was wonderlik.

Louis M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M

Absoluut puik.

Skoon en netjies, gerieflik en veilig. Absoluut puik. Ons naweek verblyf was net 'n plesier. Beveel sterk aan.

Elana D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana D

Sal verseker Moments gastehuis aanbeveel.

Baie netjies. Waarde vir geld. Wonderlike ligging. Ontbyt ingesluit.

Roedie S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roedie S

Baie aangenaam.

Baie lekker gebly! Sal vir seker weer daar bespreek.

Phillip F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip F

Lekker rustig.

Dit was alles wat ons verwag het. Die WiFi in kamer 1 is baie baie swak.

Hercules S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hercules S

Dit was aangenaam.

Was maar kort, maar het lekker gebly.

Nadine S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine S

Baie netjies, gasvry en goeie waarde vir geld.

Baie lekker gebly! Sal vir seker weer daar kom bly!

Sake V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sake V

Very good.

Very friendly host. Nice clean place.

Johan G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Rustig, netjies.

Moments gastehuis was perfek vir my behoefte. Baie netjies en veilig en die gasheer was so vriendelik en behulpsaam.

Fanjan P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanjan P

Netjies en skoon.

Lekker gebly. Mooi ontvang deur personeel. Kamer was reg en skoon. Ontbyt was op tyd en lekker.

Carien C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien C

Gerieflik.

Pragtige skoon kamers, gerieflik geleë naby winkel sentrum en restaurante.

Mandy C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy C

Clean, comfortable, convenient and rooms are nicely done up.

The accommodation was very nice and so was the breakfast. The host was not unfriendly but a bit distant.

Mignus S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mignus S

Nampo besoek.

Verblyf was baie skoon en netjies. Kontak met bestuur/eienaar het afgejaag gevoel alhoewel ek nie te laat ingeboek het nie. Andersins 'n baie netjiese goed geleë gastehuis.

Margalique B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Margalique B

Baie lekker gebly.

En die ontbyt was baie lekker.

Delekile M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Delekile M

Just okay.

Was okay except the noise caused by other guests. Radio and snoring was too much. The owner must really do something about this.

Estelle H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle H

Na.

Baie lekker gebly. Was lekker en het dit geniet.

Brumilda B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brumilda B

Heerlik!

Ons het oornag verblyf gesoek en dit was vir seker die moeite werd. Skoon, netjies en die diens was baie goed. Vriendelike gasvryheid. Ons sal vir seker weer daar bly as ons in die omgewing is.

Elize V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V

Dit was vreeslik lekker gewees, rustig en netjies.

Fantasties gewees. Ons het baie lekker gebly, by verre die beste plek sover in Klerksdorp. Dit gaan elke keer ons plekkie wees wanneer ons weer Klerksdorp se rigting heen reis.

Maurice J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maurice J

Veilig, ruim en vriendelike verblyf.

Mooi en lekker gastehuis. Die kamers is baie ruim en netjies. Vriendelike personeel is altyd beskikbaar om jou te help indien jy hulle nodig het.

Maurice J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maurice J

Puik verblyf.

Lekker skoon en rustige verblyf in 'n baie mooi omgewing. Die vertrekke is ruim en netjies. Jy word verwelkom deur vriendelike mense en die diens is puik.

Hanlie R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie R

Goed ingerigte verblyf in 'n rustige woonbuurt.

Persoonlike diens, heerlike ontbyt en 'n pragtige, rustige tuin rondom 'n perfekte oorslaap af. Ons kamer was kraakskoon en goed ingerig met alles wat 'n mens met 'n oorslaap nodig mag kry.

Bangiswani J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bangiswani J

We had a great stay at Moments Guest House.

Should we have another trip that brings us to Klerksdorp, Moments Guest House is the choice.

Emlynn M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emlynn M

Gasvryheid en vriendelik.

Beste plekkie ooit, mense is baie vriendelik en opreg.

Marlene P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene P

Luukse, skoon verblyf.

Luuks, baie skoon en netjies. Heerlike ontbyt. Rustige area en naby aan alles. Ons het heerlik gebly. Kan hierdie verblyf sterk aanbeveel.

Maralize C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maralize C

Rustige, stil omgewing met pragtige tuin.

Was vriendelik ontvang en het baie lekker geslaap en ontbyt gehad voor ons weer vertrek het. Die yskassie, ketel en mikrogolf was baie gerieflik. Die straat se naam word verkeerdelik aangedui as Hertzenberg i.p.v. Herzenberg (sonder t), so GPS wou dit nie optel. Hanlie is ook nie die kontak persoon nie, wel haar dogter Karla.

Joan H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan H

Fantasties.

Ons het heerlik gebly. Staff is vriendelik en baie behulpsaam. Loopafstand vanaf eetplekke en winkels. Ontbyt was heerlik.

Anthony B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony B

Pleasant stay and hospitality, thank you Carla.

Well recieved and good attention to detail by Carla.

Hannes J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes J

'n Goeie ervaring van begin tot einde.

Die terrein is skoon en netjies versorg. Die personeel is vriendelik en hulpvaardig. Die kamer was netjies en alles het gewerk. Dit was 'n heerlike ontbyt. Die WiFi het gewerk. Ek gaan gou weer daar oornag.

Marisa N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa N

Great thank you.

Clean and neat. Close to everything.

Debbie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie V

Carla was amazing!

Best of the best. Uiters netjies!

Sonja E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja E

Baie vriendelike ontvangs en diens.

Sal enige tyd weer besoek en beslis aanbeveel vir akkommodasie. Puik diens en baie netjies.

Klasie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klasie V

Uitstekend.

Dit het regtig my verwagting oorskry. Eerste klas verblyf en ontbyt was regtig baie goed. Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons baie welkim te laat voel. 10 uit 10.

Pasca S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pasca S

It feels like home.

I enjoyed the surrounding and the neatness inside. The owner welcomed me with warm hands.

Nicky L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky L

Die plek is baie mooi en alles is netjies.

Die tuin is baie mooi en alles is baie netjies. Ons het beurtkrag gehaad so niks het gewerk nie. Daar was 'n lig, maar ek sal aanraai dat die bestuur miskien meer ligte en 'n vles warm water verskaf vir koffie.

Renette S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette S

Alles was 100%.

Moments se bestuur is vriendelik en gasvry. Ons het welkom en veilig gevoel en dit is naby alles wat mens nodig het. Die plekkie is warm en baie netjies.

Marsha B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marsha B

Baie netjiese gastehuis met pragtige tuine.

Sal weer daar oorbly. Baie rustige omgewing en sentraal geleë.

Adriaan N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan N

Ideale ligging, pragtige kamers, heerlike ontbyt!

Naby winkelsentrums in 'n stil straat, pragtige superskoon kamers en lowergroen tuin!

Leon L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L

Sal Moments Guest House beslis aanbeveel vir oornagverblyf in Klerksdorp.

Vriendelike en hulpvaardige ontvangs. Die gastehuis is binne en buite baie mooi en netjies versorg.

Martie W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie W

Absoluut 'n 5-ster eenheid! Karla het ons onmiddelik baie welkom laat voel!

Ons het meer gekry as wat ons verwag het! Alles is so netjies en dit was 'n heerlike, rustige en stil aand! Ons het al teen 7 uur die oggend 'n heerlike ontbyt gekry! 10 uit 10!

Andre D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Sal beslis weer daar oorslaap.

Heerlik gebly, skoon en netjies. Tot liggies gehad tydens load shedding.

Matome T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matome T

Okay.

It was awesome, had enough time to rest.

Pieter V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Lekker oorslaapplek vir 'n troue of ander funksie.

Moments gastehuis is gerieflik, skoon en personeel is vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was goed.

James V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
James V

Everything was as expected. Friendly greeting upon arrival. Responsive to requests.

Only spent the nights. Well worth it for a cleanup and a place to sleep.

Elsie D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Elsie D

Nie gerieflik nie.

Standaard kamer. Die toilet is te klein. Ek moes die muurprop uittrek om my foon te herlaai, maar dit het nie eers gewerk nie. Daar is geen WiFi, geen lugversorging en geen swembad nie. Ek sal nie die standaardkamer aanbeveel nie.

Anton T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton T

I enjoyed every moment. Everything is on point, hygiene and safety are 100%.

Moment Guest House is the best guest house I've ever been.

Pierre S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre S

Netjies, skoon en genotvol.

Fasiliteite was skoon, netjies, modern en stylvol.

Pieter S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Baie goed.

Lekker gebly. Voldoen aan ekstra versoeke.

Wayne L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne L

Plek absloluut netjies, smaakvol.

Alles was 100%, dankie.

Amorie P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amorie P

Aangenaam en rustiger.

Definitief waarde vir geld, kamer was ruim en netjies. Stil atmosfeer, sal beslis wees by die gastehuis kom slaap.

Adrian B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian B

Exemplary service and hospitality.

If you have to go to Klerksdorp, then you will find it hard to find a more welcoming and professional place to stay. Attention to detail outstanding!

Natasha S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S

Verblyf is naby die hospitaal.

Baie netjiese en skoon verblyf. Alles wat 'n mens nodig het. Naby hospitale, winkelsentrum ens. Baie dankie.

Anthonie G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthonie G

Baie netjies en skoon.

Sal hulle sterk aanbeveel.

Ankabe M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ankabe M

Baie skoon en netjies! Lieflik geleë en veilig.

Ongelukkig het ons beurtkrag gehad en kon nie koffie drink die oggend nie, maar 'n mens verstaan dit.

Erika V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V

Bo verwagting.

Ons kamer was baie skoon en netjies. Daar was alles wat mens nodig het en dis baie stylvol. Ons sal vir seker weer daar oorbly.

Chane V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chane V

Veilig, netjies en baie vriendelike diens ontvang.

Die ontbyt was meer as voldoende en kwaliteit was tops.

Peter T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter T

Baie mooi en skoon plek. Ek was baie beïndruk met die plek. Plek is baie goed geleë met alle winkels en kosplekke in loopafstand.

Baie vriendelik ontvang. Sal plek enige tyd aanbeveel vir 'n vinnige oorslaap.

Renette S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette S

Ons is hartlik en baie vriendelik ontvang.

Vriendelik, baie netjies.

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herzenbergstraat 13, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef78aa74424f5514c822bd652616715d206ffb70e2e55a78899239af9d2448794dc2015e45b7c3a92bd65f86052eef3fb4cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 13 Herzenberg Street Klerksdorp 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.83641 26.6728099

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang