Moments Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Herzenbergstraat 13, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Moments Guest House in Klerksdorp bied gehalteverblyf aan sakereisigers, familiebesoekers of oornaggaste. Dit is naby talle winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die gastehuis het 6 slaapkamers. Elke kamer is geskik vir 2 gaste en het 'n privaat badkamer met 'n bad, 'n stort, of beide, 'n toilet en 'n wasbak. Elke kamer het 'n TV met DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, 'n yskas en 'n mikrogolf.
Daar is gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
Moments Guest House skuil in die hartjie van die Noordwes en dateer uit die middel van die 20ste eeu, omring met 'n pragtige tuin. Dit is naby die privaat hospitale Wilmedpark, Anncron en Sunningdale.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Carla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 69
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Herzenbergstraat 13, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Gaste dink Moments Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Herzenbergstraat 13, Klerksdorp, 2571, Noordwes