Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mon-Aé Guesthouse Volksrust

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Bernie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 35 resensies vir Mon-Aé Guesthouse Volksrust
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5
Jana G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana G

Skoon, netjiese en vriendelike verblyf.

Ons het baie lekker gebly, dit was baie koud in Volksrust en ons het baie lekker warm gebly. Sal definitief weer daar gaan bly. Baie vriendelik en gasvry.

Renske P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renske P

Oulike kamer, mooi gastehuis.

Lieflike kamer, netjies en skoon. Rustige area en naby aan die skool waar ons moes wees. Baie dankie!

Hannatjie R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannatjie R

Baie netjiese gastehuis.

Baie lekker gebly, personeel baie vriendelik.

Caroline D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline D

Het slegs oorgeslaap, maar gasheer is regtig 'n mense-mens.

Heerlik geslaap. Bed is wow, en omgewing is stil en rustig.

Eric M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eric M

Netjies en baie goed geleë!

Mooi huis en kamers!

Mon-Aé Guesthouse Volksrust se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie Sunel. Ons is bly julle het lekker gekuier.
Groete
Bernie

Mon-Aé Guesthouse Volksrust
Hestia B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hestia B

Aangenaam

Vriendelike gasheer. Lekker naby aan skole. Skoon en gerieflike geriewe.

Ian S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ian S

Good.

Only 2 of everything whilst we booked for 3.

Mon-Aé Guesthouse Volksrust se terugvoer

Our apologies Ian, will rectify.
Regards
Bernie

Mon-Aé Guesthouse Volksrust
Leon E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leon E

Alles het verloop soos beplan, optyd, vriendelik.

Relatief duur in vergelyking met ander verblyf.

Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Zanele L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Zanele L

Not satisfactory.

The toilet was leaking at the bottom and the room had a sewage smell.

Mon-Aé Guesthouse Volksrust se terugvoer

Will pay attention to it. Really hate it when people do not give feedback to us to fix what is wrong but take it upon themselves to write it on a public platform.
Bernie

Mon-Aé Guesthouse Volksrust
Johan V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie lekker geslaap en ontbyt

Mense by B&B baie gasvry.

Catherine H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine H

Baie vriendelike ontvangs. Vandat ek bespreek het was Adele baie behulpsaam en vriendelik.

Selfs nadat ons uitgeklok het wou Adele weet of ons lekker geslaap het en het sy ons 'n veilige reis terug huistoe toegewens.

Karen V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Rustig.

Ek het reeds hierdie gastehuis aanbeveel vir vriende! Dié netjiese, veilige en rustige gastehuis was ideaal vir my. Ek beveel dit heelhartig aan!

Mon-Aé Guesthouse Volksrust se terugvoer

Goeie More Karen.
Baie dankie vir jou positiewe resensie.
Kom kuier gou weer.
Vriendelike groete.

Mon-Aé Guesthouse Volksrust
Ayanda D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ayanda D

It was perfect chilled area, quiet, clean and I'll definitely come-back just that my partner was afraid of dogs nevertheless we enjoyed our stay.

Enjoyed my stay, had a lekker time.

Anna Marie S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna Marie S

Dit was baie aangenaam.

Bestuurderes was regtig behulpsaam en vriendelik en altyd reg met goeie advies. Dit was wonderlik om daar te vertoef, sal die verblyf vir enige een aanbeveel.

Gretchen B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gretchen B

Good value.

Good value very welcoming but the grounds could be tidier.

Angie A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie A

Very comfortable stay. Lovely 'old world' charm.

The hosts were very welcoming and friendly. Would highly recommend!

Jacqui P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui P

Felt at home, and very peaceful.

We were made to feel very welcome, rooms were great, great people too.

Erna R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna R

'n Lekker basis. Gasvrye diens van almal wat betrokke is.

Lekker ontbyte, gasheer het almal baie tuis laat voel. Kamer was skoon en goed versorg. Ons het lekker tuis gevoel.

Lynette D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette D

Netjies.

Dankie vir al julle moeite. Vriendelik en behulpsaam.

Christel S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel S

Will recommend to everyone. Value for your money.

Very clean, nice place to stay. Friendly owner and staff. Will definitely stay again.

Judith A - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Judith A

Very nice, very friendly.

Friendly guesthouse. Nice accommodation.

Tiffany T - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiffany T

Charming, romantic rooms but bathrooms lack privacy.

We enjoyed our stay at the guesthouse. It was clean and neat and nicely furnished. We had two rooms but one was not entirely suitable for our teenage children as they didn't want to share a double bed. The bathrooms were neat and clean but had no doors. Privacy was provided with a curtain, but that would make us think twice about staying there again. Also, the beds were warm and comfortable and there were electric blankets but the blankets felt heavy and were difficult to move. They were perhaps tucked in too tightly and too deeply at the bottom of the bed.

Mon-Aé Guesthouse Volksrust se terugvoer

Thank you Tiffany,

Great to accommodate a friendly family like yours. will pay attention to the making of the beds.

Kind regards
Bernie

Mon-Aé Guesthouse Volksrust
Rudolph H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolph H

Soos altyd, uitstekende diens en netjiese, skoon kamers.

Ek kan Bernie se plekkie ten sterkste aanbeveel. Ons het nou al 2 keer daar gebly, albei kere vir 3 aande. Dit is ‘n heerlike, rustige plekkie.

Koos B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos B

Beter as wat ons verwag het, pragtige plek.

Baie hartlik ontvang, die tuine is pragtig versorg. Die kamers is pragtig, skoon en netjies. Een van die min plekke wat jy kry as jy na die foto's kyk. Baie dankie, ons het dit baie geniet.

Hennie N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie N

Fantabulooslik!

Baie dankie Katy en Bernie - ons het as ou vriende daar weggery, en ongelooflik lekker gebly.

Rene D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D

Great place, friendly staff, delicious breakfast.

Value for money.

Ansie R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie R

Baie tevrede met Mon-Aé Gastehuis se diens.

Mense is gasvry, alles was skoon en netjies. Die ontbyt was heerlik! Sal beslis weer daar tuisgaan as ons die dorp besoek.

Petro V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro V

Fantasties geleë, vriendelike diens.

Vriendelike diens. Ontbyt baie goed.

Zanele Z - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zanele Z

The place is clean and the staff is friendly.

It's a small town but easy to stay in, especially for business travel or meetings.

Lucia G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucia G

Pragtige en skoon kamer, gerieflik geleë in Volksrus. Heerlikste ontbyt!

Dankie vir 'n heerlike aand se verblyf. Als was reg en mooi toe ek daar aankom. Staf was vriendelik en het my bedien met 'n heerlike ontbyt.

Carlien F - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carlien F

Lekker en goed geslaap. Rustigheid beleef.

Kan enige iemand aanbeveel om die gastehuis te gebruik. Vriendelike en bedagsame personeel. Goeie ontbyt.

Danelle V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danelle V

Alles goed gewees.

Ons het een nag oorgebly en alles was aangenaam.

Hannelie B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie B

Skoon en netjies.

Die gastehuis was skoon en netjies. Sal nice wees as hulle dalk net die yskas kan aansit voor mens opdaag.

Ricky N - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ricky N

Gemaklik en rustig.

Die kamers is baie ruim en smaakvol gemeubileer. Die hoofhuis het 'n sitkamer en eetkamer vir die familie en vriende om saam te kuier. Die tuine is te pragtig. Ons het 'n smaaklike ontbyt geniet die volgende oggend.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoonstraat 4, Volksrust, 2470, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhOTQxNjM5LTMwMTQtNGY5OC04ODdhLTI0OWUwODEyYzkyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 4 Schoon Street Volksrust 2470 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -27.365727172498 29.875443130732

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang