Mon-Aé Guesthouse Volksrust
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Bernie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Jana G - Aug 2024
Algehele gradering
Skoon, netjiese en vriendelike verblyf.
Renske P - Jun 2024
Algehele gradering
Oulike kamer, mooi gastehuis.
Hannatjie R - Jan 2024
Algehele gradering
Baie netjiese gastehuis.
Caroline D - Mrt 2024
Algehele gradering
Het slegs oorgeslaap, maar gasheer is regtig 'n mense-mens.
Eric M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies en baie goed geleë!
Mon-Aé Guesthouse Volksrust se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie Sunel. Ons is bly julle het lekker gekuier.
Groete
Bernie
Hestia B - Mrt 2023
Algehele gradering
Aangenaam
Ian S - Sep 2023
Algehele gradering
Good.
Mon-Aé Guesthouse Volksrust se terugvoer
Our apologies Ian, will rectify.
Regards
Bernie
Leon E - Feb 2023
Algehele gradering
Alles het verloop soos beplan, optyd, vriendelik.
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Zanele L - Okt 2023
Algehele gradering
Not satisfactory.
Mon-Aé Guesthouse Volksrust se terugvoer
Will pay attention to it. Really hate it when people do not give feedback to us to fix what is wrong but take it upon themselves to write it on a public platform.
Bernie
Johan V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker geslaap en ontbyt
Catherine H - Mei 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs. Vandat ek bespreek het was Adele baie behulpsaam en vriendelik.
Karen V - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig.
Mon-Aé Guesthouse Volksrust se terugvoer
Goeie More Karen.
Baie dankie vir jou positiewe resensie.
Kom kuier gou weer.
Vriendelike groete.
Ayanda D - Des 2022
Algehele gradering
It was perfect chilled area, quiet, clean and I'll definitely come-back just that my partner was afraid of dogs nevertheless we enjoyed our stay.
Anna Marie S - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Gretchen B - Mrt 2022
Algehele gradering
Good value.
Angie A - Des 2021
Algehele gradering
Very comfortable stay. Lovely 'old world' charm.
Jacqui P - Des 2020
Algehele gradering
Felt at home, and very peaceful.
Erna R - Mrt 2019
Algehele gradering
'n Lekker basis. Gasvrye diens van almal wat betrokke is.
Lynette D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjies.
Christel S - Feb 2019
Algehele gradering
Will recommend to everyone. Value for your money.
Judith A - Apr 2019
Algehele gradering
Very nice, very friendly.
Tiffany T - Jul 2019
Algehele gradering
Charming, romantic rooms but bathrooms lack privacy.
Lees meerMon-Aé Guesthouse Volksrust se terugvoer
Thank you Tiffany,
Great to accommodate a friendly family like yours. will pay attention to the making of the beds.
Kind regards
Bernie
Rudolph H - Mrt 2019
Algehele gradering
Soos altyd, uitstekende diens en netjiese, skoon kamers.
Koos B - Mrt 2019
Algehele gradering
Beter as wat ons verwag het, pragtige plek.
Hennie N - Sep 2018
Algehele gradering
Fantabulooslik!
Rene D - Jun 2018
Algehele gradering
Great place, friendly staff, delicious breakfast.
Ansie R - Apr 2018
Algehele gradering
Baie tevrede met Mon-Aé Gastehuis se diens.
Petro V - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasties geleë, vriendelike diens.
Zanele Z - Okt 2018
Algehele gradering
The place is clean and the staff is friendly.
Lucia G - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtige en skoon kamer, gerieflik geleë in Volksrus. Heerlikste ontbyt!
Carlien F - Mei 2018
Algehele gradering
Lekker en goed geslaap. Rustigheid beleef.
Danelle V - Apr 2018
Algehele gradering
Alles goed gewees.
Hannelie B - Jan 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Ricky N - Okt 2017
Algehele gradering
Gemaklik en rustig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 31 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schoonstraat 4, Volksrust, 2470, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang