Mon-Aé Guesthouse Volksrust
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schoonstraat 4, Volksrust, 2470, Mpumalanga
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mon-Aé Guesthouse Volksrust is in die geskiedkundige dorpie Volksrust aan die voet van die Amajubaberge.
Die gastehuis bied kamer-opsies met slaapplek wat wissel tussen 2 en 4 gaste. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, elektriese kombers en 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort of albei.
Al die kamers het TV's met Openview en sommige het ook yskassies en koffie- en teemaakgeriewe.
Die gastehuis bied heelwat plek waar gaste heerlik kan ontspan, soos gaste-sitkamers, 'n stoep en 'n pragtige tuin. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Mon-Aé Gastehuis is stapafstand vanaf die laerskool, hoërskool, winkels en kerke. Volksrust bied verskeie restaurante, doendinge soos perdry, voëlkyk, 4x4-roetes, en besienswaardighede soos die slagveldroete en ander geskiedkundige plekke.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Bernie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Schoonstraat 4, Volksrust, 2470, Mpumalanga
- Gaste dink Mon-Aé Guesthouse Volksrust het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Volksrust Mpumalanga
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schoonstraat 4, Volksrust, 2470, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang