Mon-Ae' Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Monique Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Marlize S - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, en sal definitief weer daar bly.
Ida-louise S - Jul 2023
Algehele gradering
Puik diens en baie gerieflik en veilig.
Chantel P - Jun 2023
Algehele gradering
Huisie weg van jou huis.
Jan E - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekend. Lieflike plek en vriendelike mense. Heerlike ontbyt.
Edwin A - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker rustige atmosfeer, lekker geslaap, heerlike ontbyt, vriendelike mense.
Mon-Ae' Guesthouse se terugvoer
Ahh Edwin, dankie vir die kompliment. Ons is so gelukkig dat julle lekker gebly het by ons en hoop ons sien julle sommer gou weer. Mag dit baie goed gaan, tot wedersiens.
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Monica-laan 55, Flamwood, Klerksdorp, 2570, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang