Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mon-Ae' Guesthouse

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marlize S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Ons het baie lekker gebly, en sal definitief weer daar bly. Ons was daar vir sport, die ligging was baie goed. Die omgewing was veilig, met veilige parkering. Ons het baie lekker gebly. Baie baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ida-louise S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Puik diens en baie gerieflik en veilig. Monique het ons so welkom laat voel. Die kamer was baie netjies en ons het heerlik geslaap. Die enigste ongerief was dat die bure te lank gestort het en ons warm water gekelder het a.g.v. beurtkrag, in daai tyd. Die ontbyt en spesiale koffie was uit die boeke uit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Huisie weg van jou huis. Wat n fantastiese oornagplekkie. Die ontbyt was uit die boonste rakke. Dis regtig 'n huisie weg van jou huis. Hulle het ons so tuis en welkom laat voel en het seker gemaak dat ons als het wat ons nodig het. So baie dankie aan almal daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Uitstekend. Lieflike plek en vriendelike mense. Heerlike ontbyt. Hoogs aan te beveel. Goeie en veilige voorsiening gemaak vir ons 2 honde wat saam met ons was. Alles puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edwin A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2021

Baie lekker rustige atmosfeer, lekker geslaap, heerlike ontbyt, vriendelike mense. Ons het baie lekker oorgebly en het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Mon-Ae' Guesthouse
Ahh Edwin, dankie vir die kompliment. Ons is so gelukkig dat julle lekker gebly het by ons en hoop ons sien julle sommer gou weer. Mag dit baie goed gaan, tot wedersiens.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monica-laan 55, Flamwood, Klerksdorp, 2570, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd303c302d9a928690b6c6f19d954fd53d400e02726a4f33738e8f9b68b9b79d43eef23a44273c2d1f554351ecec5271aa1dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 55 Monica Avenue Flamwood 2570 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.84278 26.68361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang