Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mon Cheri Clarens

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Lenice P
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Snoesig in die sneeu. Dit was so lekker by Mon Cherie! Mada is fantasties! Elke detail word na omgesien en soveel moeite word gedoen! Die hondjies is ook baie welkom en word lekker bederf. Ons sal vir seker weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mada
Mon Cheri Clarens
Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Dit was heerlik om jul by ons te huisves en ons sien uit na jul terugkeer.

Liana P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Pragtig en gerieflik. Het baie welkom gevoel en die gasheer het uit haar pad gegaan om ons gerieflik te maak. Die plek is pragtig en ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die ligging is naby alles, sal verseker weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mada
Mon Cheri Clarens
Baie dankie vir die 5 ster terugvoer, Liana. Ons is baie bly julle was sommer lekker tuis hier by ons. Sien in die toekoms weer. Groete

Lorich V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Heerlik gekuier by Mon Cheri Clarens. Pragtige uitsig oor die berge. Skoon en netjies. Mada het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Sy het gereeld gevra of ons iets benodig. Ons 4 voet kind was baie bederf. Ligging van die plekkie is uitstekend. Skoon en baie netjies. Stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mada
Mon Cheri Clarens
Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Ons is so bly julle het dit geniet. Mooi daggie en voorspoed vir die nuwe jaar.

Madeleen C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Gerieflik. Perfek vir 'n vinnige dag in en uit Clarens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Veronica P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Enjoyed our stay, host also has suggestions of sites to see, etc. Beautifully furnished unit that met all our self-catering needs. Host was absolutely amazing. I definitely recommend this establishment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mada
Mon Cheri Clarens
Thank you for your feedback, Veronica. We enjoyed having you with us and welcome you back any time.

Sanmarie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Fantasties lekker. Hartelik verwelkom en heerlik lekker gebly! Dis netjies en mooi en naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Mada
Mon Cheri Clarens
Baie dankie vir jou terugvoer, Sanmarie. Dit was heerlik om jou te huisves. Lekker week verder.

Jakes H
1 nag Besigheidsreis
4.6
Sep 2024

Lieflike plek, sal beslis aanbeveel. Lekker gebly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brett A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Fantastic host and perfect location. Everything you need, in the right place and Mada and her team make sure you're looked after.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margita V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Was baie lekker. Skoon en lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mada
Mon Cheri Clarens
Ons is bly julle het dit geniet, Margita. Ons sien uit na jul volgende kuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mada Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Merwe-straat 5, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc3798b4f1a1273322101236f5329cd8c65b956f58ccd97517dc033ffb9d5b22f6f2af2b0a17535e44a4ca6b2f7c151708ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 5 Van der Merwe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.51272528207 28.422010961468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang