Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mon Cheri Clarens

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Merwe-straat 5, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mon Cheri Clarens is 'n bekoorlike selfsorg-gastehuis in die prentjiemooi kunstenaarsdorpie Clarens. Dit is 'n gerieflike en rustige toevlugsoord wat net 120 m van verskeie plaaslike besienswaardighede af is. Die gastehuis het ook 'n paar privaat stoepe met pragtige berguitsigte.

Verblyf word in luukse selfsorgeenhede gebied, wat elkeen 2 gaste kan akkommodeer. Die kamers is stylvol en elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Kraakvars linne en handdoeke word voorsien.

Elke kamer het ook 'n kombuisie wat met 'n yskassie, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n eiland met 2 stoeltjies. Elke eenheid het 'n slim-TV met die volle DStv-pakket, gratis WiFi en 'n lekker kaggel.

Die kamers lei elk na 'n privaat onderdakstoep met buitemeubels, braaigeriewe en 'n berguitsig. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die gastehuis word nie deur kragonderbrekings geraak nie weens die moderne sonkragstelsel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Liana P
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig en gerieflik. Het baie welkom gevoel en die gasheer het uit haar pad gegaan om ons gerieflik te maak. Die plek is pragtig en ons het alles geh...
Sien meer
Apr 2024
Lorich V
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik gekuier by Mon Cheri Clarens. Pragtige uitsig oor die berge. Skoon en netjies. Mada het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Sy het...
Sien meer
Des 2023
Brett A
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic host and perfect location. Everything you need, in the right place and Mada and her team make sure you're looked after.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2023
Margita V
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie lekker. Skoon en lekker gebly, dankie.
Aug 2023
Madeleen C
Saam met lewensmaat
4.8
Gerieflik. Perfek vir 'n vinnige dag in en uit Clarens.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mada Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Van der Merwe-straat 5, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Mon Cheri Clarens het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Merwe-straat 5, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc3798b4f1a1273322101236f5329cd8c65b956f58ccd97517dc033ffb9d5b22f6f2af2b0a17535e44a4ca6b2f7c151708ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 5 Van der Merwe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.51272528207 28.422010961468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang