Mon Desir Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 10 persone
8 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mon Desir Plaas, Robertson, 6704, Wes-Kaap
- Vanaf R4 300 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Mon Desir Gastehuis is in Robertson, 'n dorp wat as die vallei van wyn en rose bekend is. Dit is op die wynroete geleë en bied 'n rustige wegbreek.
Hierdie plaashuis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Dit bied slaapplek aan 10 gaste. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en 1 dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gastebadkamer het 'n bad en 'n stort.
Daar is 'n eetarea en 'n sitarea met 'n TV en DStv. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond en mikrogolf toegerus. Gratis WiFi en binne- en buitebraaigeriewe is beskikbaar.
Die stoep het 'n uitsig oor die wingerede en gaste kan ook in die swembad afkoel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Anri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Mon Desir Plaas, Robertson, 6704, Wes-Kaap
- Gaste dink Mon Desir Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 10 persone
8 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mon Desir Plaas, Robertson, 6704, Wes-Kaap