Mon Desir Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mon Desir Plaas, Robertson, 6704, Wes-Kaap
- Vanaf R5 000 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Mon Desir Gastehuis is in Robertson geleë, bekend as die Vallei van Wyn en Rose in die hartjie van die wynroete in die Wes-Kaap. Dit is die ideale ligging vir gaste wat op soek is na 'n rustige en ontspanne wegbreek.
Dié plaashuis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan tot 10 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en 1 dubbelbed. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die oorblywende slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gastebadkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort.
Hierdie kontemporêre plaashuis beskik oor 'n eetarea en sitkamer met 'n TV met DStv. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond. Gratis WiFi en binne- en buitebraaigeriewe is beskikbaar.
Stap uit op die stoep waar gaste kan ontspan terwyl hulle oor die boorde uitkyk of 'n verfrissende duik in die plonspoel kan geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Anri Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Mon Desir Plaas, Robertson, 6704, Wes-Kaap
- Gaste dink Mon Desir Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Robertson Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mon Desir Plaas, Robertson, 6704, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang