Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mon Repos Guest Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 39 resensies vir Mon Repos Guest Farm
Netheid
4.2/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Kgosietsile S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kgosietsile S

Brilliant! The service was great, and the staff were very welcoming. I will definitely be going back soon.

See stars.

Mon Repos Guest Farm se terugvoer

Good day,
Thank you always welome
kind regard
Rina landman 083 0904026

Mon Repos Guest Farm
Pieter T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter T

Ons familie het 'n verjaardagpartytjie naby bygewoon, en een aand hier oorgeslaap.

Die eienaars sowel as al die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was fantasties en keurig voorgesit! Die eiendom het baie potensiaal vir verdere ontwikkeling soos die geleenthede hul sal voordoen. Baie rustig en mens kan lekker ontspan.

Mon Repos Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Pieter. Ons waardeer dit baie. Kom kuier weer, julle is baie welkom.

Mon Repos Guest Farm
Ndimphiwe M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ndimphiwe M

Fantastic, exciting, entertaining, safe and warm.

A very warm and tidy place, great hospitality. Safe.

Tshegofatjo S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshegofatjo S

We had a great time and enjoyed our stay.

The place is very cool and calming.

Charmaine S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S

Meer as wat ons verwag het.

Baie vriendelike ontvangs, netjiese, ruim kamers. Sal definitief aanbeveel.

Mon Repos Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoering.
Rina Landman

Mon Repos Guest Farm
Obed R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Obed R

Fantastic.

Please look at your stay rating and compare to other it seems little bit up more.

Charl C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl C

Gemoedsrus.

Heerlike veilige verblyf, daar is agteroor gebuig om ons verblyf aangenaam te maak. Ons het uitgerus huiswaarts verkeer met die wete dat ons weer van die gasvryheid gebruik sal wil maak.

Jacky M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky M

Very exciting.

We really enjoyed our stay and they were very accommodating, staff was friendly and the rooms are big and clean. Close to the shops and mall. Very relaxing especially when it is raining. Nice because you are allowed to bring your own food to eat at their dining hall because cooking is not allowed.

Working On Fire (pty) Ltd N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Working On Fire (pty) Ltd N

Lekker gebly.

Dit is 'n lekker plek om te bly, kamer groot genoeg en die eienaar was baie behulpsaam. Baie dankie vir die diens.

Rene V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V

Wegbreek rusplek.

Dis naby winkels en restaurante en baie stil, ons het die baie geniet. Die huisie wat ons gekry het was gerieflik en ruim.

Paulos Mosimanegape N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paulos Mosimanegape N

Good place to stay for relaxation if you don't noise.

The challenge we had was with the DStv, we did not have access to choose the channel we wanted to view. It was controlled somewhere. Towels must be changed on daily basis. Otherwise we enjoyed.

Mavis N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mavis N

Magnificent tranquillity.

Mon Repos Guest Farm is a magnificent hidden gem. The place is tranquil, peaceful and brings one close to nature. The rooms are spacious, clean with large comfortable beds. Do yourself a favour and go stay at this hidden gem.

Willem R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willem R

Baie aangenaam en vriendelik ontvang.

Gasvryheid was baie goed en seker gemaak dat ons tuis voel. Perseel is baie mooi onderhou en kamers netjies.

Babra M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Babra M

Perfect.

Mon Repos is the best. Hospitality was good and even the people there are very friendly and helpful. We had our breakfast at Mon Repos. The food was good.

Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Johann C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Johann C

OK.

Ons het uitgesien na ‘n lekker rustige en ontspannende naweek, maar ongelukkig was dit glad nie wat ons ervaar het by Mon Repos Gasteplaas nie. Ons kamer was langsaan die kroeg en rookarea gelëe. Daar was koffie, tee en suiker, maar geen melk nie. Ons kon nie veel slaap nie omrede die poue regdeur die aand geraas het en ‘n hoenderhaan wat vroeë oggendure gekraai het. Die eienaar van die gasteplaas het baie hard gepraat 7 uur die Sondagoggend buite ons kamerdeur. Daar was ook ‘n misverstand rakende die handdoeke wat ons saamgeneem het en die handdoeke wat in die kamers beskikbaar was om te gebruik. Ons sal vir seker nooit weer soontoe gaan nie.

Johan V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Johan V

Onbeskof, onprofessioneel en geen ontbyt, al het ek daarvoor betaal.

Ek reis byna maandeliks vir werk en is nog nooit so onbeskof en onprofessioneel ontvang soos deur die gasvrou nie. Die rekening was volledig betaal, maar sy het aangedring op 'n ekstra R138, wat ek geweier het om te betaal. Sy het ook geweier om die volgende oggend ontbyt te verskaf, al het ek duidelik vir bed en ontbyt betaal. Ek sal my voete nooit weer hier sit nie.

Bets V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Bets V

Teleurgesteld.

Die ontvangsdame was baie onprofesioneel.

Michael O - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael O

Beautiful.

Simply beautiful. I'll definitely be back.

Melanie D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Melanie D

Pleasant.

Was a pleasant stay, would definitely return for another visit.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Aangenaam.

Dit was aangename verblyf, ons sal beslis terugkom vir nog 'n kuier.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Masole R - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Masole R

Our stay at Mon Repos was awesome.

This place is quiet and relaxing and welcoming. The staff and management were very friendly and always willing to help. The breakfast was good. If you need to recharge, this the place for you.

Leah K - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leah K

We had a great time

Great guest farm.

George K - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George K

It is beautiful and safe. I will definitely go back with my friends

I really enjoyed staying at Mon Repos, their rooms are beautiful. Their staff are very friendly and helpful. I will definitely recommend Mon Repos to my friends and family.

Thembinkosi M - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thembinkosi M

One of the coolest and calmest places, recommended for couples

From the time my family and I went into the place, we found everything to be perfect. The respect we were shown, the hospitality and the welcome received was amazing. Everything was well communicated to us in a very friendly and caring manner. We have 0% regrets as to having visited Mon Repos. It was amazing!

Maryke C - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke C

'n Vreeslike lekker verblyf en lekker naby aan Warmbad.

Sien die sterre hieronder.

Lea V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lea V

Tuis saam met ou vriende.

Baie vriendelike personeel en ontvangs. Kamer skoon, netjies en baie mooi. Alles wat jy nodig het na 'n lang, besige dag om jou te laat ontspan is daar. Sal beslis weer daar oornag of LekkeSlaap besoek vir akkommodasie.

Marcus M - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcus M

Best place to be

If you really need a place to relax, Mon Repos will always be the right choice.

Sarah W - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah W

Beste diens in Bela Bela en die kos was besonders lekker!

Die swembadarea is great. Die kamers is baie mooi en het lugversorging. Ons sal verseker weer gaan!

Musiiwa L - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Musiiwa L

Good

Very good service.

Romay B - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Romay B

Value for money

Good farm stay.

Jaco D - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D

Skoon, gerieflike omgewing. Regtig goeie ervaring

Dit was regtig aangenaam, met goeie diens en vriendelike personeel.

Willem D - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Aangenaam!

Baie vriendelik ontvang. Kos baie lekker. Omgewing ontspannend. Swembad en area 'n lus vir moeë reisiger.

Gratitude M - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gratitude M

Excellent

Excellent weekend away.

Kay K - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kay K

Very warm and friendly hosts

We had an extremely awesome time at Mon Repos Guest Farm.

Welheminah M - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Welheminah M

Fantastic

We had a great stay at Mon Repos Guest Farm.

Marina N - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marina N

We enjoyed our stay, and felt safe at Mon Repos.

We really enjoyed the food they served.

Molebatsi K - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Molebatsi K

The place is so welcoming and very clean

We were very relaxed in our specious chalet. However, the one negative for me was security. I feel that there must be a guard at the main gate or perhaps they should install a remote-controlled gate, as I do not feel it's safe if the gate is not locked. Alternatively, they should have someone to assist guests at the gate. I know they have stated on their T's & C's that check-in time is only until 7pm, but I'd prefer it if they'd rather lock the gate completely if they don't have enough security guards. Even on Saturday morning there was no security, so guests have to get out of the car to open the gate for themselves - it was heavy for me as a woman. Otherwise, a fantastic Guest Farm!

Jamie S - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jamie S

Goed.

Nie aan te beveel vir iemand wat van die stadsgeraas wegskram nie.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erf 6 Valencia, Bela-Bela, Waterberg, 0480, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkMDQ1OWEyLTM2YTEtNDYxMS1iY2UyLTQ4ODhmMjA5ODA3OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 Plot 6 Valencia Bela Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -25.0575 28.459444444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang