Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mona Lavender

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Mariza V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlike wegkruip! Dankie, ons het heerlik oornag by die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonecia J
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Baie lekker gebly. Kan dit hoogs aanbeveel. Baie lekker gebly. Kan regtig nie fout met enige iets vind nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Sien bo. Baie aangenaam gewees. Goed toegerus en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Volledig toegerus met 'n pragtige uitsig en veilige parkering. Baie styl rylaan. Pragtige, goed toegeruste en veilige plekkie met 'n baie mooi uitsig. Dit het alles gehad wat jy sou benodig en ons gasvrou was dierbaar en behulpsaam. Ons kan hierdie plekkie met 'n regte hart aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol & Tony
Mona Lavender
Baie dankie, Joan. Dit was 'n voorreg om julle te huisves. Ek het die geselsies baie geniet. Baie liefde.

Abuhurairah A
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Perfect stay. Perfect place and has all available that is needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernize C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Heerlik! Ons het vir 6 nagte in Mona Lavender gebly. Baie mooi see uitsig en die plekkie het alles wat jy nodig het. Ook naby aan die winkels. Baie stil en veilige omgewing. Ons sal vir seker weer daar wil gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol & Tony
Mona Lavender
Hi Bernize, baie dankie. Hoop om julle gou weer te sien.

Christell F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons het heerlik gebly. Dit was skoon en netjies en alles wat jy nodig het is daar. Baie lekker! Sal definitief die verblyf aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol & Tony
Mona Lavender
Thank you, Christelle. Hope to see you again, soon.

Abuhurairah A
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Place has everything you need and the host is very helpful. Will definitely use. Cosy and clean place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol & Tony
Mona Lavender
Thank you, Abuhurairah. It is always a pleasure having you.

Annelie G
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Sal dit aanbeveel vir almal. Baie lekker. Ek wil net van die geleentheid gebruik maak om te sê dat ons verblyf by Mona Lavender uitstekend was. Alles was beskikbaar en baie lekker geslaap. Veiligheid was tops. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol & Tony
Mona Lavender
Hi Annelie, baie dankie vir jou vriendelike resensie. Was lekker om julle te akkommodeer.

Jacques S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Lekker veilig skoon. Baie netjies waarde vir geld en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol & Tony
Mona Lavender
Baie dankie, Jacques. Dit was 'n plesier om julle te huisves.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carol & Tony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R780
R780 R702
per nag (plek vir 2)
Vanaf R780
R780 R702
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerina-weg 97, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e92ee80dd6275b32d93823fe6c8142307dbffb0d0feb39de7baf8a7adf0cdeefcd087e63a9a10d7903e81e4309fe9862b44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R780 nouVanaf R702 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 97 Nerina Road Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.197751071279 22.047005830241

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang