Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mona Lavender

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carol & Tony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 34 resensies vir Mona Lavender
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Mariza V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariza V

Heerlike wegkruip!

Dankie, ons het heerlik oornag by die plek.

Jonecia J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonecia J

Baie lekker gebly. Kan dit hoogs aanbeveel.

Baie lekker gebly. Kan regtig nie fout met enige iets vind nie.

Gerda T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda T

Sien bo.

Baie aangenaam gewees. Goed toegerus en waarde vir geld.

Joan S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan S

Volledig toegerus met 'n pragtige uitsig en veilige parkering. Baie styl rylaan.

Pragtige, goed toegeruste en veilige plekkie met 'n baie mooi uitsig. Dit het alles gehad wat jy sou benodig en ons gasvrou was dierbaar en behulpsaam. Ons kan hierdie plekkie met 'n regte hart aanbeveel.

Mona Lavender se terugvoer

Baie dankie, Joan. Dit was 'n voorreg om julle te huisves. Ek het die geselsies baie geniet. Baie liefde.

Mona Lavender
Abuhurairah A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abuhurairah A

Perfect stay.

Perfect place and has all available that is needed.

Bernize C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernize C

Heerlik!

Ons het vir 6 nagte in Mona Lavender gebly. Baie mooi see uitsig en die plekkie het alles wat jy nodig het. Ook naby aan die winkels. Baie stil en veilige omgewing. Ons sal vir seker weer daar wil gaan bly.

Mona Lavender se terugvoer

Hi Bernize, baie dankie. Hoop om julle gou weer te sien.

Mona Lavender
Christell F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christell F

Ons het heerlik gebly. Dit was skoon en netjies en alles wat jy nodig het is daar.

Baie lekker! Sal definitief die verblyf aanbeveel.

Mona Lavender se terugvoer

Thank you, Christelle. Hope to see you again, soon.

Mona Lavender
Abuhurairah A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abuhurairah A

Place has everything you need and the host is very helpful. Will definitely use.

Cosy and clean place.

Mona Lavender se terugvoer

Thank you, Abuhurairah. It is always a pleasure having you.

Mona Lavender
Annelie G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie G

Sal dit aanbeveel vir almal. Baie lekker.

Ek wil net van die geleentheid gebruik maak om te sê dat ons verblyf by Mona Lavender uitstekend was. Alles was beskikbaar en baie lekker geslaap. Veiligheid was tops. Baie dankie.

Mona Lavender se terugvoer

Hi Annelie, baie dankie vir jou vriendelike resensie. Was lekker om julle te akkommodeer.

Mona Lavender
Jacques S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S

Lekker veilig skoon.

Baie netjies waarde vir geld en veilig.

Mona Lavender se terugvoer

Baie dankie, Jacques. Dit was 'n plesier om julle te huisves.

Mona Lavender
Mario P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mario P

Very comfortable.

We had a lovely stay, close to shops. Very peaceful.

Mona Lavender se terugvoer

Thanks, Mario. It was lovely having you two.

Mona Lavender
Maurice V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maurice V

Sal definitief die eenheid aanbeveel.

Dit is 'n pragtige en aangename woonstel-eenheid met alles wat nodig is. Definitief aanbeveel. Dit is groter as wat ek verwag het. Baie dankie.

Mona Lavender se terugvoer

Hi M Van Niekerk, baie dankie vir die resensie. Hoop om julle weer te sien.

Mona Lavender
Belinda S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda S

Really enjoyed the one night that we stayed in Dana Bay.

Although we didn't meet the hosts, we received timely WhatsApp messages and our arrival was arranged in advance. Keys and garage remote were supplied, and we felt very welcome in the unit. Everything that we required was provided, and I would highly recommend the accommodation to anyone visiting and staying over in Dana Bay.

Chantey D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantey D

Ontspannend en gerieflik.

Baie lekker gekuier! Mooiste see-uitsig, baie vriendelike eienaars. Sal beslis teruggaan.

Mona Lavender se terugvoer

Hi Chantey, baie dankie. Was fantasties om jou te ontmoet en as gas te hê. Sien graag weer.

Mona Lavender
Susan B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Plekkie alles wat jy nodig het. Kan definitief aanbeveel!

Die plekkie is netjies met alles wat jy kan nodig kry. Sal definitief weer daarvan gebruik maak.

Mona Lavender se terugvoer

Baie dankie, Susan, vir jou vriendelike kommentaar. Sien julle graag weer.

Mona Lavender
Suzani J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzani J

Ons het baie lekker gekuier en gebly. Dit is beslis waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly! Alles wat in die beskrywing van die plek was, was daar. Dit het 'n pragtige uitsig oor die see. Hulle het voorsiening gemaak vir loadshedding - die huisligte en geyser is gekoppel aan die inverter. Skoonmaakmiddels, koffie, beskuit en tee is voorsien. Gratis WiFi asook Netflix op die TV is beskikbaar. Ek sou net meer pakplek vir klere wou gehad het as ons langer bly en meer ophangplek vir handdoeke.

Mona Lavender se terugvoer

Hi Suzani, baie dankie. Gaan jou voorstelle in ag neem. Hoop om julle weer te sien.

Mona Lavender
Andre O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O

Goeie waarde vir geld.

Lekker gekuier. Dankie, goeie waarde vir geld.

Mona Lavender se terugvoer

Baie dankie, Andre. Ons sien julle graag weer.

Mona Lavender
Cornelis V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelis V

Netjies, alles wat jy moontlik kan nodig hê en baie privaat.

Alles was netjies en mooi uitgelê. Die gasvryheid was uitstekend en ons is baie mooi gehelp toe ons die roete na die strand gesoek het na 'n baie lang dag op die pad.

Mona Lavender se terugvoer

Baie dankie, Cornelius. Het dit geniet om julle te akkommodeer.

Mona Lavender
Nicole J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole J

Net wat nodig is vir die siel.

Baie lekker rustige plek vir 'n wegbreek. Baie vriendelike dame en sal graag weer hulle besoek.

Mona Lavender se terugvoer

Thanks Nicole. Hope to see you again soon.

Mona Lavender
Gerhard D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D

We had a good stay with our very good hosts.

We will recommend this stay to everyone.

Mona Lavender se terugvoer

Hi Gerhard,

Dankie vir julle vriendelikheid en dankie vir die paar dae by ons. Dit was lekker om met julle te gesels.

Mona Lavender
Anita D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita D

Baie skoon en het alles wat jy nodig het. Sal beslis weer daar bespreek.

Goeie ligging met 'n mooi see-uitsig.

Mona Lavender se terugvoer

Hi Anita,

Baie dankie. Dit was lekker om jou te ontmoet. Sien jou graag weer.

Mona Lavender
John K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John K

Lieflike eenheid en gasvrye eienaars.

Ons het vir 11 aande in Mona Lavender gewoon. Die eenheid is baie skoon, netjies en goed toegerus. Die eenheid het 'n goeie ligging met 'n see-uitsig. Dit is net sowat 3 minute se ry na die winkels en sowat 5 minute na die 1e Strand. Mens kan dit stap, maar die bulte is baie steil. Carol en Tony was verskriklik gasvry en ons het baie lekker met hulle gesels. Hulle het uit hul pad gegaan om ons verblyf so goed as moontlik te maak. Net vir informasie, let asb. op dat daar 'n elektriese stoof is, maar nie 'n oond nie. Ons het egter 'n airfryer saamgeneem. Daar is 'n gasstoof en gasverwarmer, met LED-ligte vir beurtkrag. Die straat het baie honde wat blaf vir enige iets wat beweeg. Dit het ons nie soseer gepla nie, want ons is al gewoond daaraan. Maar dis iets om in ag te neem indien iemand 'n stil area soek om te werk of af te skakel van die buitewereld. Baie dankie vir alles, Carol en Tony. Ons hoop om julle weer te sien.

Mona Lavender se terugvoer

Hi John,

Baie dankie vir jou vriendelike resensie. Ons het dit so geniet om julle te akkommodeer en so lekker te kon gesels.
Ons kon met geruste hart die naweek weggaan. Weereens baie dankie vir die hulp wat jy verleen het toe ons weg was.

Sal dit geniet om julle weer te sien.

Mona Lavender
Marlene L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene L

Ruim, netjiese eenheid met 'n pragtige uitsig.

Die eenheid is ruim, baie netjies en smaakvol toegerus met alles wat jy nodig het. Ons het selfs toegang gehad tot 'n motorhuis. Sal enige tyd weer daar bly.

Mona Lavender se terugvoer

Hi Marlene,
Baie dankie. Dit was lekker om julle te ontmoet en akkommodeer. Hoop ons sien julle weer.
Vriendelike groete,
Carol.

Mona Lavender
Marie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie S

Excellent accommodation with a great sea view.

We felt right at home from the moment we arrived. Accommodation is well equipped with lounge and kitchen with stove to cook meals. Fridge, preparation area, washup area. There are comfy couches in the lounge with TV with Netflix. A super comfy bed. We slept awesomely. Garage parking and clean bathroom. A big bonus was the fast WiFi around 40 Mbps to 50 Mbps with a decent ping of 22ms. The apartment has beautiful views over the ocean and is in a safe area. Carol and Tony are warm-hearted and generous hosts. Thanks so much for accommodating us. We will be back.

Mona Lavender se terugvoer

Thank you so much Mari, for your kind review. We really enjoyed having you at our place. So glad you enjoyed your stay. All the best. Tony & Carol.

Mona Lavender
Loamie R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loamie R

Baie netjies, skoon, modern en ruim.

Sien sterre.

Mona Lavender se terugvoer

Hi Loamie, baie dankie vir die resensie. Ons was gelukkig om sulke aangename mense by ons te hê. Hoop ons sien julle weer. Tony & Carol.

Mona Lavender
Nicole V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole V

My stay was amazing.

Amazing view, the location is perfect.

Mona Lavender se terugvoer

Thank you, Nicole, and thanks for choosing us. Hope to see you again soon.

Kind Regards.

Mona Lavender
Chris R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris R

Vriendelike ontvangs.

Netjiese akkommodasie.

Mona Lavender se terugvoer

Baie dankie, Chris en Annatjie. Dit was lekker om julle te ontmoet. Alles van die beste verder.

Mona Lavender
William D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
William D

Nagmerrie.

Gasheer en vrou is besig tot in die vroee oggendure en dit veroorsaak dat mens min slaap kry.

Mona Lavender se terugvoer

Mnr. Du Toit, jammer oor jou nagmerrie-ondervinding die een nag. Ek hoop jy voel nou beter.

Mona Lavender
Corlia L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia L

Baie skoon en netjies, alles wat jy nodig het.

Baie gasvry ontvang en hulp om ons karavaan veilig te laat staan.

Georgin K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgin K

Dit was lekker. Sagte atmosfeer.

Sal definitief weer kom.

Mona Lavender se terugvoer

Hi Georgin, baie dankie. Dit was lekker om julle as gaste te he. Bly julle het dit geniet.

Mona Lavender
Andrew M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew M

Very comfortable and spacious, wanted for nothing.

Carol and Tont were great hosts and went out of their way to ensure we were comfortable. The space is well appointed and we wanted for nothing. The accommodation was better in real life than in the pictures. We had a braai overlooking the bay, soo beautiful. Thank you.

Mona Lavender se terugvoer

Dear Andrew, thank you for your positive review. It was great having such friendly and easy people as guests. So great to know that you enjoyed your stay.

Mona Lavender
Heloise H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise H

Perfekte plekkie vir wegbreek vir 'n paartjie, jou eie klein huisie vir die tyd. Vriendelike mense.

Ek sal enige tyd teruggaan. Carol en Johan is baie vriendelik. Mense en die plekkie is prentjiemooi.

Mona Lavender se terugvoer

Baie dankie Heloise. Dit was so lekker om julle hier te hê. Hoop ons sien julle gou weer.
Alles wat mooi is.

Mona Lavender
Chrizelle E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizelle E

Stunning view.

Thanks for a lovely stay. View was fantastic!

Mona Lavender se terugvoer

Hi Chrizelle, thank you. So glad you enjoyed it. Hope we see you again soon. Tony & Carol.

Mona Lavender
Petrus S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus S

Comfortable and neat place to stay.

Would recommend place and stay there again.

Mona Lavender se terugvoer

Thank you Petrus, for your positive review. It was a pleasure having you and your wife.
Kind Regards,
Carol.

Mona Lavender
Vanaf R780
R780 R702
per nag (plek vir 2)
Vanaf R780
R780 R702
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerina-weg 97, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e92ee80dd6275b32d93823fe6c8142307dbffb0d0feb39de7baf8a7adf0cdeefcd087e63a9a10d7903e81e4309fe9862b44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R780 nouVanaf R702 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 97 Nerina Road Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.197751071279 22.047005830241

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang