Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mona Lavender

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerina-weg 97, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R780 R702 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mona Lavender is 'n selfsorg-eenheid op die grondvlak van die eienaar se huis in Danabaai, Mosselbaai. Gaste het toegang tot hul eie privaat geriewe asook privaat ingang en parkeerplek.

Dié see-uitsig-vakansie-eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en bestaan uit 'n slaapkamer, badkamer, oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n spieëltafel. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met basiese verhit-en-eetgeriewe soos 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel met sitplek vir 4 geniet. Van die kombuis af lei 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met Youtube. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Vir buite is daar kampstoele beskikbaar vir gaste om te gebruik asook 'n mobiele braai.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Mariza V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike wegkruip! Dankie, ons het heerlik oornag by die plek.
Jul 2024
Jonecia J
Saam met vriende
5.0
Baie lekker gebly. Kan dit hoogs aanbeveel. Baie lekker gebly. Kan regtig nie fout met enige iets vind nie.
Jun 2024
Gerda T
Saam met lewensmaat
5.0
Sien bo. Baie aangenaam gewees. Goed toegerus en waarde vir geld.
Jun 2024
Joan S
Saam met lewensmaat
5.0
Volledig toegerus met 'n pragtige uitsig en veilige parkering. Baie styl rylaan. Pragtige, goed toegeruste en veilige plekkie met 'n baie mooi uitsig....
Sien meer
Mei 2024
Abuhurairah A
Besigheidsreis
5.0
Perfect stay. Perfect place and has all available that is needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carol & Tony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Nerina-weg 97, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mona Lavender het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R780
R780 R702
per nag (plek vir 2)
Vanaf R780
R780 R702
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerina-weg 97, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e92ee80dd6275b32d93823fe6c8142307dbffb0d0feb39de7baf8a7adf0cdeefcd087e63a9a10d7903e81e4309fe9862b44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R780 nouVanaf R702 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 97 Nerina Road Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.197751071279 22.047005830241

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang