Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Monacco Guest House

Gastehuis

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Goed

Netheid
3.4
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.3
Veiligheid
4.0
Linda V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Apr 2024

Behalwe vir 1 groot gesondheidsrisiko, was dit baie rustig. Lekker. Baie dankie vir die geleentheid om terugvoer te gee. Baie dinge ontbreek egter. Ek sal daarvan hou om 'n kwotasie te doen om 'n pragtige gastehuis op te knap. Daar is 2 groot probleme waarvan 1 'n gesondheidsrisiko inhou. Andersins, tevrede.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Monique B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2024

Dit was aaklig. Die 1ste aand was die krag af, ons kon nie ons fone laai nie, en die volgende oggend kon ons nie koffie maak nie. Die 2de nag was ons heel nag wakker gehou deur ander gaste wat tussen 2vm en 5vm in die parkeer area vreeslik geraas het. Hulle was nie 1 keer deur bestuurders stil gemaak nie. Die vroue wat daar werk het die volgende dag vir ons mooi gehelp om ons vervoer uit te sorteer.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Natasha O
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Mei 2024

Grillerig. Kamer was nie gereed toe ons half 3 i geboek het nie. Vuil kamer gekry. Koue stort.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Aug 2023

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Riaan V
1 nag Besigheidsreis
3.0
Jul 2023

Did not enjoy the stay! First of all there was no toilet paper, and the TV and remote did not work. At 2:00 am there were guests who started a party in the room next door. There was no control over guests who misbehaved. At 3:30 am, I contacted the management to discipline the guests. This type of behaviour should not be tolerated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

James S
1 nag Gesin met klein kinders
1.4
Feb 2023

Kan nie dink dat so 'n plek geadverteer word nie. Sien sterre.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Chris B
1 nag
4.8
Feb 2022

Skoon en netjies. Een nag oorgeslaap. Baie skoon en netjies. Gerieflike bed.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2022

Eenhede benodig dringende onderhoud. By aankoms is ons verwittig van water onderbreking t.o.v. ons eenheid Nr 2. Na ses ure sonder water, het hulle aangebied om ons te skuif na Nr. 8. Daar gekom was ons teleurstelling groot toe ons ontdek dat die toiletsitplek 'n goedkoop plastiese een was en stukkend. Verder was die venster plein glas en die blinding het nie gewerk nie. Toe word ons verskuif na Nr. 7 wat heelwat beter was maar nie volmaak nie. Moes vir Openview-afstandbeheer vra. Badkamer se skuifdeur het nie 'n binnehandvatsel gehad nie. Een bedlamp het nie gewerk nie. Als in als teleurstellend.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Yolanda E
1 nag Gesin met tieners
3.6
Jan 2022

Verblyf is skoon maar baie basies. Was net vir my baie onprofessioneel dat die ontvangsdame jou in die oggend kom uitklok met 'n handdoek om die lyf en pantoffels aan.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Bangiswani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Prinsloostraat 61, Erasmus, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxNzk3MmYwLTZhNWUtNDFiMS05OThmLTExYTVlMjRlZDY0OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 31 5 1 4 61 Prinsloo Street Erasmus 1020 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.8123 28.73911

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang