Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Monaco Gardens

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anecia A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Fantasties. Manaco Gardens was baie baie lekker, sal vir seker weer gaan. Monaco Gardens was baie mooier as op pics, was pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Netjies, skoon, gemaklik, gerieflik, lekker geslaap! Ons is voor ons verblyf al verwelkom deur die eienaar. Sy het vroeg vroeg kontak gemaak en al die nodige reelings en addisionele inligting van die Strand met ons gedeel. Met aankoms was ons in persoon verwelkom, die sleutels is oorhandig en die eienaar het ons gewys wat is waar. Die eenheid is netjies en al die nodige toerusting in die kombuis was daar om gemaklik te kan bly. Die ligging is uitstekend en ons kon stap na waar ons wou wees, die strand, eetplekkies ens. Die see uitsig vanuit die woonstel is pragtig! Die eienaar is akkommoderend en 'approachable', ons kon haar enige tyd kontak vir vrae. Ek sal beslis weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan S
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Beautiful view! Comfortable and relaxing unit! Great hostess! What a lovely apartment right across Beach Road from the beach! The apartment is well furnished and supplied with all the necessities of a home away from home. The unit is very secure with underground secure parking and limited access to the unit. During my stay, I could not get over the view and listening to the waves as I slept or worked. It was truly a relaxing stay. The host was very hospitable from our first contact through check out. I will definitely consider the accommodation the next time I am in Cape Town or when I come with my family. I highly recommend the host and the accommodation to anyone wanting a comfortable and reasonably priced stay in Strand.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeffrey V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Lekker! Asemrowend! Die vakansie was baie lekker en die uitsig is asemrowend. Die woonstel is baie netjies en veilig. Gerieflik geleë om te stap na eetplekke. Ek sal dit enige tyd aanbeveel en enige tyd terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julie N
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Perfect. Oh what a pleasant stay it was, greatly located. I loved everything about it, all well organized.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Lekker. Baie lekker en gerieflike plek, sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beanka K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Puik, asemrowend, gerieflik en groot bederf! Ligging (daar is nie beter nie)! Views (amazing)! Fasiliteite (lekker bederf en heerlike plus punte)!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jezelle B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Ongelooflike goeie ervaring! Tannie is 'n dierbare mens! Ons het so lekker gebly! Die woonstel het die mooiste see-uitsig en is naby alle winkels. Ons gaan beslis weer daar kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Patricia
Monaco Gardens
Was so nice om jou te leer ken Jezelle! Volgende keer gaan drink ek en jy koffie by Pijamis&Jam!(-:

Lynette T
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Goeie waarde vir geld en mens voel gou tuis. Baie lekker gebly. Die plek was mooi skoon en het al die fasiliteite wat benodig word. Die uitsig is fantasties. Eienaar is baie hulpvaardig en verskaf baie inligting. Baie sentraal gelee aan eetplekke en winkels. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk G
Kort verblyf
4.0
Feb 2024

Baie dankie, dat jy ons op hoogte gehou het met reelings ens. Gerieflik naby die strand, netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Patricia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 133, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60c4c5a0f66697d290b073c4aad665cd17c74739a1bed228f701a0dee2010ca6cba3ed146e6e5d2d815f219c6a684b3e7623?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 14 5 1 5 133 Beach Road Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.113452314525 18.822433948517

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang