MonCherié
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kalkfontein-plaas LS 173, Dendron, 0715, Limpopo
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
MonCherié is 'n stylvolle en elegante venue in die hartjie van die bos naby Dendron. Dit word deur ‘n gesin bestuur en gaste kan hier trou of net ‘n vreedsame wegbreek geniet.
Daar is verskeie verblyfopsies. Elke selfsorg-eenheid het ‘n privaat badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, ‘n yskassie, lugversorging, ‘n TV met DStv en toegang tot komplimentêre WiFi.
Die Camel Thorn-, Buffalo Thorn- en Monkey Thorn-eenhede is selfsorg en die Marula-eenheid is ‘n gesinshuis met 6 slaapkamers.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Charl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Kalkfontein-plaas LS 173, Dendron, 0715, Limpopo
- Gaste dink MonCherié het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kalkfontein-plaas LS 173, Dendron, 0715, Limpopo