Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Monchique Boutique Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Dave R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

A great night away. The staff were very friendly. The room was great, as were the grounds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charnel L
1 nag
5.0
Apr 2024

Beste vd Bestes. Pragtige plek en staff hanteer 'n mens baie goed, kos was 'n wenner! Dankie vir my bakkie was, beveel die plek aan vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yzette E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Flinke, vriendelike diens. Sal beslis weer besoek. Baie aangename ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Goeie nagrus na troue. Baie dankie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Goeie nagrus na troue. Baie dankie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

World class. All the staff are very friendly, helpful, and make you feel at home. Quiet, tranquil, and customers come first.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mrt 2024

Ideale ligging naby lughawe en uit die stad. Baie rustige verblyf met vriendelike personeel. Goeie kos en rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mike E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Regtig 'n waardevolle verblyfs-alternatief. Ons het regtig lekker gebly, is baie goed ontvang, en alles was so gerieflik, netjies, en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pranisha D
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

Cozy and warm! I loved the hospitality we received from the host. You guys are amazing! We were late for breakfast, but you still managed to accommodate us. We were treated with the most amazing spirit and kindness. The room had some faults, but they were overshadowed by the warmth from the host. Thank you, I felt absolutely at home, warm, and taken care of!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marishca B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Onder verwagting. Aircon het nie gewerk nie, badkamer was daar baie gebroke items.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Monchique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 835
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 835
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Larsens-weg Erf 3, Muldersdrift, Krugersdorp, 1747, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkZDhhNjkxLTVmNzktNGIwYS1hMzU0LTFlYzlkNTgxMmZiNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 835 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 Plot 3, Larsens Road Muldersdrift 1747 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.037715260299 27.862480720238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang