Monchique Boutique Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Monchique Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 60
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Dave R - Aug 2024
Algehele gradering
A great night away.
Charnel L - Apr 2024
Algehele gradering
Beste vd Bestes.
Yzette E - Apr 2024
Algehele gradering
Flinke, vriendelike diens. Sal beslis weer besoek.
Lourens D - Apr 2024
Algehele gradering
Goeie nagrus na troue. Baie dankie.
Lourens D - Apr 2024
Algehele gradering
Goeie nagrus na troue. Baie dankie.
Johan H - Feb 2024
Algehele gradering
World class.
Andre D - Mrt 2024
Algehele gradering
Ideale ligging naby lughawe en uit die stad.
Mike E - Jul 2024
Algehele gradering
Regtig 'n waardevolle verblyfs-alternatief.
Pranisha D - Mrt 2024
Algehele gradering
Cozy and warm!
Marishca B - Feb 2024
Algehele gradering
Onder verwagting.
Tania W - Nov 2023
Algehele gradering
Excellent.
Carmen N - Mei 2023
Algehele gradering
Sakereis.
Monchique Boutique Guest House se terugvoer
Thank you so much for staying with us and a lovely review. It was a pleasure hosting you. It is always great to know that our guests enjoyed their stay with us. We hope to see you again in the near future.
Joao D - Okt 2023
Algehele gradering
Short stay to attend a wedding function nearby.
Jaco V - Sep 2023
Algehele gradering
Ruim, rustige en skoon plek selfs in beurtkrag.
Michael M - Des 2023
Algehele gradering
Good.
Zelda W - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Carla D - Sep 2022
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Deon G - Okt 2022
Algehele gradering
5 Ster-diens.
Thys S - Nov 2022
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, vriendelik en professioneel.
Carmen M - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies, vriendelike kliëntediens.
Leida S - Des 2022
Algehele gradering
Die verblyf was onder omstandighede goed.
Lees meerWikus E - Mei 2022
Algehele gradering
Gemaklik, maar jammer oor die kaggels.
Lees meerThomas B - Nov 2021
Algehele gradering
Heerliek verblyf! Definitief die geld werd!
Monchique Boutique Guest House se terugvoer
Thank you very much for your positive feedback. Appreciated, see you soon
Janine W - Okt 2021
Algehele gradering
Beautiful, tranquil setting.
Monchique Boutique Guest House se terugvoer
Good day.
Thank you so much for your five star review. Always nice to know that our guests enjoyed their stay with us. Hope to see you again.
Kind Regards,
Monchique Team
Charmaine G - Sep 2021
Algehele gradering
Ons het 'n Saterdagaand oorgeslaap, want my dogter se troue was by 'n nabygeleë troulokaal.
Jaco V - Aug 2021
Algehele gradering
Baie goeie venue om by aan te gaan.
Elsa S - Jun 2021
Algehele gradering
Beautiful guesthouse with friendly and professional staff.
Monchique Boutique Guest House se terugvoer
Good day Elsa,
Thank you so much for your five star review. Always nice to know that our guests enjoyed their stay with us.
Hope to see you again !
Mike V - Des 2021
Algehele gradering
Top diens.
Monchique Boutique Guest House se terugvoer
Baie dankie vir 'n goeie resensie. Altyd lekker om te weet dat ons gaste hul verblyf by ons geniet het. Hoop om jou in die nabye toekoms weer te sien.
Lunga M - Des 2021
Algehele gradering
I fell in love with the staff members, everyone of them goes beyond their duties.
Monchique Boutique Guest House se terugvoer
Good day.
Thank you for staying at Monchique and for a great review. We do hope you stay with us again in the near future and we will do our utmost best to give you the same if not better service.
Kind Regards,
Monchique Team
Karolien S - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige plek, 'n regte juweel in die middel van die bos.
Monchique Boutique Guest House se terugvoer
Good morning. Thank you for your stay with us and for the review. It was a pleasure to host you. We apologize for the power outages. The suggestions you put across regarding the restaurant are duly noted and we will rectify with our booking agencies. Thank you once again, we really appreciate the feedback.
Have a lovely day.
Regards
Monchique Team
Eileen K - Des 2021
Algehele gradering
Lovely stay.
Ben N - Des 2021
Algehele gradering
Goeie diens, netjies en skoon.
Monchique Boutique Guest House se terugvoer
Thank you so much for the lovely review. We just love to share this beautiful Guest House with our guests. Always nice to know that you enjoyed your stay with us. Please do come again.
Debbie L - Des 2021
Algehele gradering
Clean and comfortable.
Monchique Boutique Guest House se terugvoer
Thank you so much for a lovely review. It is an absolute pleasure to know that our guests enjoyed their stay with us. We thrive to give the best possible service so that our guests feel at home at all times. Please do come again.
Nomonde M - Sep 2021
Algehele gradering
The stay was great, thank you.
Lees meerMonchique Boutique Guest House se terugvoer
Hi Jaco , I apologise for the TV was not connected , however I did give you receive it please let me know
Carel J - Nov 2020
Algehele gradering
Alles was net puik.
Monchique Boutique Guest House se terugvoer
Goeie dag Carel
Baie dankie vir u kuier by ons plek en ons waardeer die lieflike boodskap. Tot weedersiens.
Amelia B - Aug 2020
Algehele gradering
Extraordinary service in a homely oasis.
Jonathan L - Feb 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike mense en lekker kamers.
Monchique Boutique Guest House se terugvoer
Goeie dag Jonathan
Baie dankie vir die mooi kompliment!!!! Ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Monchique Gaste Huis & personeel
Dennis B - Aug 2019
Algehele gradering
Ideale oornag verblyf vir sakereisigers.
Elbe W - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly!
Anne M - Jul 2019
Algehele gradering
Very pleasant.
Reyno W - Des 2018
Algehele gradering
Net een woord 'Stunning'.
Delia L - Mei 2018
Algehele gradering
Pleasant, tranquil.
Anel D - Okt 2018
Algehele gradering
Uitstekende diens en pragtige gastehuis.
Lucian C - Nov 2018
Algehele gradering
Dit was 'n baie aangename oorslaap.
Henda S - Jun 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Karen S - Okt 2017
Algehele gradering
Sal beslis weer gebruik as ons in die omgewing is.
Monchique Boutique Guest House se terugvoer
Good day Karen. Thank you for staying with Monchique and the great review. We do hope you stay with us again in the near future and we will do our utmost to give the same if not better service.
Kind Regards
Monchique.
Lizelle D - Aug 2017
Algehele gradering
Baie rustig. Uitstekende diens en heerlike kos.
Monchique Boutique Guest House se terugvoer
Baie dankie, dit word opreg waardeer.
Gerda N - Des 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Monchique Boutique Guest House se terugvoer
Good day Gerda. Thank you for the great review. Apologies for the bed, we are in the process of replacing our mattresses. Thank you for staying with us and we hope to host you again in the near future.
Kind Regards
Monchique.
Con D - Apr 2017
Algehele gradering
Gerieflik en skoon met goeie sekuriteit.
Monchique Boutique Guest House se terugvoer
Thank you so much for a lovely review. We absolutely love it when our guests take the time to write us reviews. Again, thank you so much!
Lorato S - Jan 2017
Algehele gradering
Beautiful guest house.
Annemarie N - Sep 2017
Algehele gradering
Baie geniet.
Monchique Boutique Guest House se terugvoer
Thank you for staying with Monchique. We hope we get the opportunity to host you again in the near future, and hopefully in a different ground floor unit. Kind regards, Monchique.
Zonra Z - Sep 2016
Algehele gradering
Lekker plek om oor te bly in Muldersdrift.
Monchique Boutique Guest House se terugvoer
Hi Zonra,
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly dat jy jou tyd saam ons geniet het.
Groete,
Henry Hoy
Monchique Guest House
Caroline P - Mrt 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Monchique Boutique Guest House se terugvoer
Dankie! Dit word opreg waardeer.
Johan M - Mrt 2015
Algehele gradering
Fantastiese verblyf met baie goeie opgeleide en professionele diens.
Sandra G - Feb 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly, dankie!
Monchique Boutique Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Sandra. Dis altyd lekker om sulke goeie terugvoer te ontvang.
Charmaine O - Nov 2014
Algehele gradering
Goeie diens, pragtige ligging!
Monchique Boutique Guest House se terugvoer
Hi Charmaine,
Jou vriendelike terugvoering word opreg waardeer!
Groete,
Henry Hoy
Monchique Guest House
Marlene L - Feb 2014
Algehele gradering
Awesome experience!
Monchique Boutique Guest House se terugvoer
Thank you for your kind words Marlene - we are glad that you have enjoyed your time with us.
Kind Regards,
Henry Hoy
Monchique Guest House
Callie T - Des 2014
Algehele gradering
Lekker, rustige atmosfeer - instandhouding van toerusting kan verbeter.
Monchique Boutique Guest House se terugvoer
Goeie Dag Callie,
Wees so gaaf en laat weet my asseblief waarmee jy ongelukkig was - ons sal beslis daarna kyk en reg maak.
Groete,
Henry Hoy
Monchique Guest House
Alwyn V - Jun 2014
Algehele gradering
Aangenaam verras! Lekker warm atmosfeer!
Monchique Boutique Guest House se terugvoer
Hi Alwyn,
Ons is bly dat jy jou kuier saam ons geniet het, maak enige tyd weer 'n draai
Groete,
Henry Hoy
Monchique Guest House
Gavin B - Okt 2014
Algehele gradering
Great place to relax after a day at the nearby Gillroy's Brewery
Monchique Boutique Guest House se terugvoer
Good Day Gavin,
I apologise that you did not receive an upfront notification of the room change. It happens from time to time that we are forced to swop around rooms.
I am glad that it did not affect your experience with us to much.
Kind Regards,
Henry Hoy
Monchique Guest House
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Larsens-weg Erf 3, Muldersdrift, Krugersdorp, 1747, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang