Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Monchique Boutique Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Monchique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 60 resensies vir Monchique Boutique Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Dave R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave R

A great night away.

The staff were very friendly. The room was great, as were the grounds.

Charnel L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnel L

Beste vd Bestes.

Pragtige plek en staff hanteer 'n mens baie goed, kos was 'n wenner! Dankie vir my bakkie was, beveel die plek aan vir almal.

Yzette E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yzette E

Flinke, vriendelike diens. Sal beslis weer besoek.

Baie aangename ervaring.

Lourens D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens D

Goeie nagrus na troue. Baie dankie.

Sien sterre.

Lourens D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens D

Goeie nagrus na troue. Baie dankie.

Sien sterre.

Johan H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

World class.

All the staff are very friendly, helpful, and make you feel at home. Quiet, tranquil, and customers come first.

Andre D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D

Ideale ligging naby lughawe en uit die stad.

Baie rustige verblyf met vriendelike personeel. Goeie kos en rus.

Mike E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike E

Regtig 'n waardevolle verblyfs-alternatief.

Ons het regtig lekker gebly, is baie goed ontvang, en alles was so gerieflik, netjies, en skoon.

Pranisha D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pranisha D

Cozy and warm!

I loved the hospitality we received from the host. You guys are amazing! We were late for breakfast, but you still managed to accommodate us. We were treated with the most amazing spirit and kindness. The room had some faults, but they were overshadowed by the warmth from the host. Thank you, I felt absolutely at home, warm, and taken care of!

Marishca B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Marishca B

Onder verwagting.

Aircon het nie gewerk nie, badkamer was daar baie gebroke items.

Tania W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania W

Excellent.

Friendly staff, clean and comfortable quiet room with aircon! Many towels in the bathroom and bottled water in the room was a huge bonus!

Carmen N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen N

Sakereis.

Ek en 'n kollega het net die naaste verblyf gesoek aan 'n venue waar ons 'n werkskonferensie gehad het. Ek sou tevrede gewees het net met die basiese goedjies, maar my verwagting was totaal en al oortref! Baie netjiese, pragtige plek! Elke sent werd.

Monchique Boutique Guest House se terugvoer

Thank you so much for staying with us and a lovely review. It was a pleasure hosting you. It is always great to know that our guests enjoyed their stay with us. We hope to see you again in the near future.

Monchique Boutique Guest House
Joao D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joao D

Short stay to attend a wedding function nearby.

The road access is a bit unsafe, especially when traveling at night.

Jaco V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V

Ruim, rustige en skoon plek selfs in beurtkrag.

Dit was 'n heerlik en ons kar was gewas, was ook 'n onverwagte verwelkoming, dankie aan die mense, julle diens was puik.

Michael M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M

Good.

A beautiful place to stay. It was good with great food and the best places nearby for entertainment.

Zelda W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda W

Uitstekende diens.

Personeel baie vriendelik en behulpsaam, heerlike ontbyt en baie stil omgewing.

Carla D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla D

Aangename ervaring.

Hulle het ons voertuig gewas, dit was 'n aangename verrassing.

Deon G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon G

5 Ster-diens.

Alles het ons verwagting oortref. Die kamers was gerieflik en netjies. Die aandete was uitstekened en die diens van die personeel uitmuntend. Sal graag weer daar wil bly.

Thys S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thys S

Gerieflik, netjies, vriendelik en professioneel.

Baie netjiese kamer met als wat nodig is vir 'n gerieflike oornag. Is opgegradeer na 'n ander kamer om te verhoed dat ons gesteur sal word deur 'n verjaardaggeleentheid. Sonia was baie vriendelik en professioneel. Heerlike ontbyt is ingesluit. Baie dankie.

Carmen M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen M

Netjies, vriendelike kliëntediens.

Die kamers was skoon en netjies, ontbyt was lekker met groot porsies. Baie gerieflik vir 'n aand verblyf as jy troues in die omgewing bywoon en oornagplek soek.

Leida S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leida S

Die verblyf was onder omstandighede goed.

Dit was 'n effense teleurstelling dat die kamer op die parkeerarea uitkyk, so met hierdie spesifieke kamer is dit wat jy "koop" - gerieflike oorslaapplek, nie 'n uitsig, of ervaring nie. Daar kort 'n bietjie onderhoud - welliswaar nie ernstig nie. 'n Vollengte spieël sal 'n verbetering wees, veral as mens vir 'n funksie regmaak. Die kamer was wel baie ruim, als het 100% gewerk, die meubels en beddegoed was perfek en die glasie port was aangenaam.

Wikus E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wikus E

Gemaklik, maar jammer oor die kaggels.

Lekker gebly en ontbyt gehad. Net spyt dat die kaggels (waarvoor ek 'n spesifieke eenheid gekies het volgens die foto's) nie gebruik mag word nie. Foto's op die webblad wys lieflike vure in die kamers. Die ondervloerse verhitting was lekker gemaklik op die koue naweek asook die sjerrie. Daar is toe WiFi beskikbaar (5mbps) en die kragopwekker hou alles verlig en die sekuriteit aangeskakel. Mense is vriendelik. Kamer effe stowwerig maar andersins skoon.

Thomas B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas B

Heerliek verblyf! Definitief die geld werd!

Fantastiese diens, heerlike kamers en tuine. Lekker ontbyt geniet die volgende oggend met vriendelike diens. My voertuig is selfs gewas. Baie dankie Monchique!

Monchique Boutique Guest House se terugvoer

Thank you very much for your positive feedback. Appreciated, see you soon

Monchique Boutique Guest House
Janine W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine W

Beautiful, tranquil setting.

We absolutely loved our stay there and would go back in a heartbeat.

Monchique Boutique Guest House se terugvoer

Good day.

Thank you so much for your five star review. Always nice to know that our guests enjoyed their stay with us. Hope to see you again.

Kind Regards,

Monchique Team

Monchique Boutique Guest House
Charmaine G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine G

Ons het 'n Saterdagaand oorgeslaap, want my dogter se troue was by 'n nabygeleë troulokaal.

Die gasvrou en personeel was baie behulpsaam en het moeite gedoen om ons te laat tuis voel, die kamers is baie netjies en goed ingerig, die ontbyt was waarde vir geld en heerlik!

Jaco V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Baie goeie venue om by aan te gaan.

Staf is puik en was baie aangenaam.

Elsa S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa S

Beautiful guesthouse with friendly and professional staff.

We were so friendly received and spoiled. Everybody was very friendly and just wanted to help and make our stay as nice as possible. Professional staff and a beautiful guest house that makes you feel at home. Thank you, we really appreciate your friendly service.

Monchique Boutique Guest House se terugvoer

Good day Elsa,
Thank you so much for your five star review. Always nice to know that our guests enjoyed their stay with us.
Hope to see you again !

Monchique Boutique Guest House
Mike V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike V

Top diens.

Doen wat ookal gevra.

Monchique Boutique Guest House se terugvoer

Baie dankie vir 'n goeie resensie. Altyd lekker om te weet dat ons gaste hul verblyf by ons geniet het. Hoop om jou in die nabye toekoms weer te sien.

Monchique Boutique Guest House
Lunga M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lunga M

I fell in love with the staff members, everyone of them goes beyond their duties.

Loved how they gave a free car wash during our stay. Thank you for making our stay memorable.

Monchique Boutique Guest House se terugvoer

Good day.

Thank you for staying at Monchique and for a great review. We do hope you stay with us again in the near future and we will do our utmost best to give you the same if not better service.

Kind Regards,

Monchique Team

Monchique Boutique Guest House
Karolien S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karolien S

Pragtige plek, 'n regte juweel in die middel van die bos.

Ons het 'n heerlike aand gehad. Behalwe dat die krag af was tot vroegoggend, het ons steeds lekker gebly. Ek wil net vra dat julle asb. die mense in kennis sal stel van die restaurant se voorafbesprekings, ek was nie daarvan bewus nie, en kon amper nie 'n ete boek nie. Verder was dit perfek. Dankie.

Monchique Boutique Guest House se terugvoer

Good morning. Thank you for your stay with us and for the review. It was a pleasure to host you. We apologize for the power outages. The suggestions you put across regarding the restaurant are duly noted and we will rectify with our booking agencies. Thank you once again, we really appreciate the feedback.

Have a lovely day.

Regards
Monchique Team

Monchique Boutique Guest House
Eileen K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eileen K

Lovely stay.

Very beautiful place, with very friendly and helpful staff.

Ben N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben N

Goeie diens, netjies en skoon.

Die kamers is ruim en gemaklik. Die diens is goed en dit is netjies en skoon in die kamers.

Monchique Boutique Guest House se terugvoer

Thank you so much for the lovely review. We just love to share this beautiful Guest House with our guests. Always nice to know that you enjoyed your stay with us. Please do come again.

Monchique Boutique Guest House
Debbie L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie L

Clean and comfortable.

The accommodation was both clean and comfortable. Beautiful garden and large trees in a peaceful setting. The breakfast was delicious.

Monchique Boutique Guest House se terugvoer

Thank you so much for a lovely review. It is an absolute pleasure to know that our guests enjoyed their stay with us. We thrive to give the best possible service so that our guests feel at home at all times. Please do come again.

Monchique Boutique Guest House
Nomonde M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomonde M

The stay was great, thank you.

We were warmly welcomed by the staff and were shown around. The room was beautiful and the environment relaxing. Unfortunately there was evidence of uncleanliness in the communal areas like the dining area, the bar and the patio. This could be because the place is not used a lot, however, I feel it will be good to make an effort and keep te premises clean when you have guests. The TV was not working and we only found out after our arrival and we were promised a discount, which was actioned. Thank you.

Monchique Boutique Guest House se terugvoer

Hi Jaco , I apologise for the TV was not connected , however I did give you receive it please let me know

Monchique Boutique Guest House
Carel J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel J

Alles was net puik.

Die hele ervaring en diens het al ons verwagtinge oortref. Dis regtig 'n moet vir enigiemand wat slaapplek soek in die Muldersdrift omgewing.

Monchique Boutique Guest House se terugvoer

Goeie dag Carel
Baie dankie vir u kuier by ons plek en ons waardeer die lieflike boodskap. Tot weedersiens.

Monchique Boutique Guest House
Amelia B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia B

Extraordinary service in a homely oasis.

Our stay at Monchique was a wonderful getaway out of the city into a homely oasis. The rooms were lovely. The food was carefully prepared. The service was extraordinary with amazing, friendly staff. We loved it!

Jonathan L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan L

Baie vriendelike mense en lekker kamers.

Sien sterre.

Monchique Boutique Guest House se terugvoer

Goeie dag Jonathan
Baie dankie vir die mooi kompliment!!!! Ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Monchique Gaste Huis & personeel

Monchique Boutique Guest House
Dennis B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis B

Ideale oornag verblyf vir sakereisigers.

Pragtige gastehuis. Stylvol, elegant, skoon en netjies. Heerlike ontbyt. Kan die plek definitief aanbeveel vir oornag.

Elbe W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elbe W

Ons het heerlik gebly!

Monchique het ons verwagtings oortref, ons is vriendelik ontvang en na ons kamer geneem. Dit was silwerskoon, die beddens was heerlik en die linne kraakvars. 'n Bonus was die keuse tussen 'n bad of stort. Ek kan dit enige tyd aanbeveel.

Anne M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anne M

Very pleasant.

For a weekend or an overnight stay this is a very pleasant and well-run hotel. The service is good, the rooms spacious and clean and the common areas attractive.

Reyno W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reyno W

Net een woord 'Stunning'.

Dis 'n lekker, veilige en rustige kuierplek. Pragtige omgewing, en mooi tuine. Wens ons kon langer gebly het.

Delia L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Delia L

Pleasant, tranquil.

Relaxing atmosphere.

Anel D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anel D

Uitstekende diens en pragtige gastehuis.

Die personeel was baie akkommoderend en vriendelik. Kamers is baie mooi en beslis waarde vir geld. Sal vir seker weer daar bly.

Lucian C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lucian C

Dit was 'n baie aangename oorslaap.

Baie vriendelike personeel. Pragtige tuin en ruim kamer.

Henda S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henda S

Uitstekend.

Alles was perfek en skoon met beste diens. Jou kar word selfs gewas voor jy ry. Sal enige tyd weet daar oorbly.

Karen S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S

Sal beslis weer gebruik as ons in die omgewing is.

Sien die sterre.

Monchique Boutique Guest House se terugvoer

Good day Karen. Thank you for staying with Monchique and the great review. We do hope you stay with us again in the near future and we will do our utmost to give the same if not better service.

Kind Regards
Monchique.

Monchique Boutique Guest House
Lizelle D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle D

Baie rustig. Uitstekende diens en heerlike kos.

Baie lekker gebly. Kos was heerlik. Diens uitstekend!

Monchique Boutique Guest House se terugvoer

Baie dankie, dit word opreg waardeer.

Monchique Boutique Guest House
Gerda N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda N

Baie aangenaam.

Personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Kos wat bedien is was baie lekker. Kamer 1 se matras het net 'n harde rif in.

Monchique Boutique Guest House se terugvoer

Good day Gerda. Thank you for the great review. Apologies for the bed, we are in the process of replacing our mattresses. Thank you for staying with us and we hope to host you again in the near future.

Kind Regards
Monchique.

Monchique Boutique Guest House
Con D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Con D

Gerieflik en skoon met goeie sekuriteit.

Dit was vir ons 'n oornag-akommoddasie vir 'n aandtroue in die omgewing, dus het ons nie eintlik die fasiliteite gebruik nie, maar wat ons gekry het was goeie waarde vir geld en ons kan die plek beslis aanbeveel.

Monchique Boutique Guest House se terugvoer

Thank you so much for a lovely review. We absolutely love it when our guests take the time to write us reviews. Again, thank you so much!

Monchique Boutique Guest House
Lorato S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorato S

Beautiful guest house.

Very clean and neat room. I would definitely come visit again.

Annemarie N - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie N

Baie geniet.

Ek het nie gemeld dat my man nie linkervoet het nie, en plek gekry in kamer Nr 6! Maar verder baie geniet. Dankie vir hulp en bystand.

Monchique Boutique Guest House se terugvoer

Thank you for staying with Monchique. We hope we get the opportunity to host you again in the near future, and hopefully in a different ground floor unit. Kind regards, Monchique.

Monchique Boutique Guest House
Zonra Z - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zonra Z

Lekker plek om oor te bly in Muldersdrift.

Lekker plek om oor te bly in Muldersdrift veral as jy 'n troue het.

Monchique Boutique Guest House se terugvoer

Hi Zonra,
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly dat jy jou tyd saam ons geniet het.
Groete,
Henry Hoy
Monchique Guest House

Monchique Boutique Guest House
Caroline P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline P

Fantasties!

Ons het baie lekker hier gebly.

Monchique Boutique Guest House se terugvoer

Dankie! Dit word opreg waardeer.

Monchique Boutique Guest House
Johan M - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Fantastiese verblyf met baie goeie opgeleide en professionele diens.

Was vir 'n troue op Muldersdrif toe. Eerste keer daar, ongelukkig net te kort! Sal enige tyd dit aanbeveel en sal self weer van Monchique Hotel se gasvryheid gebruik maak.

Sandra G - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra G

Baie lekker gebly, dankie!

Sal enige tyd Monchique aanbeveel. Al die personeellede was BAIE vriendelik en hulpvaardig. Ons het 3 kamers gehad en almal was baie tevrede.

Monchique Boutique Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Sandra. Dis altyd lekker om sulke goeie terugvoer te ontvang.

Monchique Boutique Guest House
Charmaine O - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine O

Goeie diens, pragtige ligging!

Baie vriendelik en professionele personeel en 'n pragtige ligging met goeie verblyf wat ek sal aanbeveel.

Monchique Boutique Guest House se terugvoer

Hi Charmaine,
Jou vriendelike terugvoering word opreg waardeer!
Groete,
Henry Hoy
Monchique Guest House

Monchique Boutique Guest House
Marlene L - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene L

Awesome experience!

The staff made us feel at home immediately. And the scenery was beautiful!

Monchique Boutique Guest House se terugvoer

Thank you for your kind words Marlene - we are glad that you have enjoyed your time with us.
Kind Regards,
Henry Hoy
Monchique Guest House

Monchique Boutique Guest House
Callie T - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Callie T

Lekker, rustige atmosfeer - instandhouding van toerusting kan verbeter.

Vriendelike, hulpvaardige ontvangs.

Monchique Boutique Guest House se terugvoer

Goeie Dag Callie,
Wees so gaaf en laat weet my asseblief waarmee jy ongelukkig was - ons sal beslis daarna kyk en reg maak.
Groete,
Henry Hoy
Monchique Guest House

Monchique Boutique Guest House
Alwyn V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alwyn V

Aangenaam verras! Lekker warm atmosfeer!

Aangename verblyf naby hoofroetes.

Monchique Boutique Guest House se terugvoer

Hi Alwyn,
Ons is bly dat jy jou kuier saam ons geniet het, maak enige tyd weer 'n draai
Groete,
Henry Hoy
Monchique Guest House

Monchique Boutique Guest House
Gavin B - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gavin B

Great place to relax after a day at the nearby Gillroy's Brewery

I especially enjoyed the fact that in the morning my car had been washed! Only down side is I never got the room I booked.

Monchique Boutique Guest House se terugvoer

Good Day Gavin,
I apologise that you did not receive an upfront notification of the room change. It happens from time to time that we are forced to swop around rooms.
I am glad that it did not affect your experience with us to much.
Kind Regards,
Henry Hoy
Monchique Guest House

Monchique Boutique Guest House
Vanaf
Vanaf R1 835
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 835
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Larsens-weg Erf 3, Muldersdrift, Krugersdorp, 1747, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkZDhhNjkxLTVmNzktNGIwYS1hMzU0LTFlYzlkNTgxMmZiNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 835 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 Plot 3, Larsens Road Muldersdrift 1747 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.037715260299 27.862480720238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang