Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mondior Manor

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Jeanetta S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Vriendelik, veilig, netjies en gerieflik. Alles wat ons benodig het was daar. Baie gerieflik. Sal vir seker in die toekoms my oorbly plekkie in Kimberley wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Mondior Manor was die perfekte plek om te bly vir ons doel. Baie gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda S
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Aangenaam, vriendelik en netjies. Aangename en netjiese verblyf. Vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margo D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Lekker oornag verblyf. Hierdie was die perfekte plek om te oornag na 'n lang rit. Ons is baie vriendelik ontvang. Alles is baie mooi en netjies. Die ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Goeie ligging as die N12 jou roete is. Baie ruim kamers en veilige parkeerplek. Goed ontwerp vir privaatheid en lekker swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Izak H
Kort verblyf
4.4
Jan 2023

Goeie waarde vir geld! Word beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aki K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Excellent stopover. Our stay was short, but very nice, and the personal touches made a huge difference.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nici B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

Beste ,vriendelikste diens ooit. Lekkerste gesinskamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wouter S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Goed ingerig en lekker atmosfeer. Lekker groot kamer met alles wat jy benodig. Goed geleë en naby baie ander eetplekke. Goeie uitleg van kamers en terrein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Dit is 'n fantastiese plek. Sal die plek enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mondior Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 320
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kekewich-rylaan 1, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE5Nzg1ZWZjLTYwZjMtNDc5My1iZTI2LTcxNzA3YjY5MzliZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 1 Kekewich Drive Monument Heights 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.75702 24.7655

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang