Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mondior Manor

Gastehuis
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kekewich-rylaan 1, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Mondior Manor is geleë in Kimberley en bied puik diens en aandag aan detail, maar ons moedig ook ons gaste aan om hulle skoene uit te skop. Beleef absolute vrede en rustigheid, vandat jy ons drumpel betree totdat jy weer in die pad val. Ons bied persoonlike aandag en spits onsself op die kleinste detail toe, al jou behoeftes sal na omgesien word.

Mondior Manor het 20 kamers wat gemeubileer is met donkerhoutmeubels en uitmuntende perkallinne. Elke kamer het warm en koue lugversorging, 'n LCD TV met sekere DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolf vir selfsorgbehoeftes en WiFi. Die dubbelhoutdeure lei na gemeubileerde verandas met uitsigte oor die swembad en die tuin wat pragtige in stand gehou word - ontspan hier en verlustig jouself in die helder sterrehemel. Gaste geniet elke oggend 'n buffet-ontbyt met koffie, tee, sap, ontbytgrane, vars vrugte en jogurt en 'n Engelse ontbyt. Mondior Manor bied ook braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Gaste kan terugkeer met herinneringe van 'n vakansie in 'n onvergeetlike, unieke gedeelte van Afrika. Die Noord-Kaap gons van die sosiale en kulturele doendinge, kom beleef dit!

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Jeanetta S
Saam met vriende
5.0
Vriendelik, veilig, netjies en gerieflik. Alles wat ons benodig het was daar. Baie gerieflik. Sal vir seker in die toekoms my oorbly plekkie in Kimber...
Sien meer
Jul 2024
Dina V
Saam met lewensmaat
5.0
Mondior Manor was die perfekte plek om te bly vir ons doel. Baie gerieflike verblyf.
Mrt 2024
Zelda S
5.0
Aangenaam, vriendelik en netjies. Aangename en netjiese verblyf. Vriendelike personeel.
Sep 2023
Margo D
Gesin met tieners
4.8
Lekker oornag verblyf. Hierdie was die perfekte plek om te oornag na 'n lang rit. Ons is baie vriendelik ontvang. Alles is baie mooi en netjies. Die o...
Sien meer
Jan 2024
Deon B
Saam met lewensmaat
4.8
Goeie ligging as die N12 jou roete is. Baie ruim kamers en veilige parkeerplek. Goed ontwerp vir privaatheid en lekker swembad.
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mondior Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Kekewich-rylaan 1, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Mondior Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 320
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 320
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kekewich-rylaan 1, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE5Nzg1ZWZjLTYwZjMtNDc5My1iZTI2LTcxNzA3YjY5MzliZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 1 Kekewich Drive Monument Heights 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.75702 24.7655

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang