Mondu Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Mimi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Daniel B - Aug 2024
Algehele gradering
Pleasant accommodation, good value for money!
Mondu Guesthouse se terugvoer
Thank you, Daniel, for your kind words. I am so happy. Hope to see you soon. Regards, Mimi.
Selwes B - Jan 2023
Algehele gradering
Ontvangs was vriendelik en baie hulpvaardig. Netjies en skoon.
Mondu Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Selwes, ek waardeer dit baie. Groete, Mimi.
Tristan G - Jan 2023
Algehele gradering
Ek was nie elke dag by die huis nie, maar die tyd wat ek geslaap het was goed daar.
Mondu Guesthouse se terugvoer
Ek het jou geskakel om te se dat vertrektyd 10:00 is. Ons moet regmaak vir die volgende gaste.
Chris M - Okt 2022
Algehele gradering
Was baie lekker.
Mondu Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Chris. Julle is wonderlike gaste en ek hoop om julle gou weer te sien. Liefde, Mimi.
Kenny B - Mrt 2022
Algehele gradering
Upon arrival, we did not feel welcome at all. The person that handed us the key made sure of that. I will never return to this place again in future, I would rather stay in a tent.
Lk B - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig.
Mondu Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle pragtige resensie.
Sien julle gou weer.
Mimi
Karen H - Aug 2021
Algehele gradering
Alles was mooi en netjies en ons het heerlik geslaap.
Mondu Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Karen vir jou pragtige resensie. Dankie dat julle sulke goeie gaste is. Sien julle gou weer.
Liefde Mimi
Morne T - Jan 2020
Algehele gradering
Great plek.
Mondu Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige resensie Morne...ons waardeer baie...MONDU
Reinette O - Feb 2019
Algehele gradering
Great.
Mondu Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for your lovely review, Reinette.
Warm regards,
Mimi
Rodney M - Des 2018
Algehele gradering
Gasvry en bedagsaam.
Mondu Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Rodney vir jou pragtige resensie, waardeer baie, voorspoed in die nuwejaar.
Mimi
Etienne K - Apr 2018
Algehele gradering
Baie netjies, waarde vir geld.
Mondu Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle pragtige resensie. Waardeer baie. Mimi.
Lindsay V - Nov 2018
Algehele gradering
Great stay.
Mondu Guesthouse se terugvoer
Dear Lindsay,
Thank you for your beautiful review.
Regards,
Mimi
GM J - Sep 2017
Algehele gradering
Net fantasties stil en het baie lekker gerus, sal weer gaan in die toekoms.
Mondu Guesthouse se terugvoer
Beste Piet,
Baie dankie vir jul pragtige resensie. Tot volgende keer!
Groete,
Mimi
Belinda O - Mrt 2017
Algehele gradering
Gemaklike en voldoende verblyf met baie vriendelike gasvrou.
Mondu Guesthouse se terugvoer
Beste Belinda,
Vreeslik baie dankie vir jou pragtige resensie, dit word opreg waardeer. Julle is awesome.
Groete,
Mimi
Quanita S - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit was rustig.
Mondu Guesthouse se terugvoer
Beste Quanita
Baie dankie vir julle pragtige resensie. 'n Wonderlike naweek vir julle.
Liefde
Mimi
Heila S - Aug 2017
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Mondu Guesthouse se terugvoer
Beste Heila,
Baie dankie vir jou pragtige resensie. Vir toekomstige gebruik, Kamer 1 het n groot bad en stort.
Groete,
Mimi
Amelia T - Des 2017
Algehele gradering
Was baie lekker en privaat. Sou net graag badhanddoeke voorsien wou gehad het.
Morne V - Jan 2017
Algehele gradering
Te duur.
Mondu Guesthouse se terugvoer
Dankie Andre, vir jou resensie en vriendelikheid. Alles in Desember is ongelooflik duur in die Kus plekke, dit gee ons 'n kans om 'n bestaan te maak en te oorleef. Ons is seisoen gebonde. gaan kyk asseblief na ons Facebook blad, Mondu Guesthouse, waar ek al 5 keer 5 sterre ontvang het en ek is baie trots daarop. Dit gee my 'n goeie aanduiding dat my prys korrek is.
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Elmarie S - Jul 2017
Algehele gradering
Glad nie aangenaam nie.
Lees meerMondu Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie, ek is regtig jammer en vra groot om verskoning. Probeer asseblief volgende keer ons luukse akkommodasie en toesluit garage.
Henlie S - Feb 2016
Algehele gradering
Ons was baie verras met die plekkie.
Mondu Guesthouse se terugvoer
Hi Henlie,
Hoe gaan dit?
Baie dankie vir jou pragtige kommentaar. Ek voel soos 'n prinses. Ons is tans besig om op te knap, maar die pryse bly dieselfde 'n lekker dag verder.
Steyn K - Des 2016
Algehele gradering
Rustig.
Mondu Guesthouse se terugvoer
Dankie Steyn, vir jou resensie want, ander gaste baat daarby. Lees asseblief weer ons taxes en extras. Jy is heeltemal reg, kamers word nie gediens nie.
Hendrik D - Des 2015
Algehele gradering
Baie lekker, privaat en rustig.
Mondu Guesthouse se terugvoer
Dankie Hendrik
Julle het self-sorg gekies. Ontbyt is ekstra op versoek. Ek het nog nooit adverteer of registreer as 'n B&B nie.
MONDU GASTEHUIS IS N B-B
Violet V - Jan 2015
Algehele gradering
Nie te sleg nie. Gasvrou nie baie vriendelik nie. Sy kan die plek baie verbeter. Het als in wat nodig is.
Nita J - Nov 2015
Algehele gradering
Vir die bedrag van R180 was dit nie te sleg nie.
Lees meerMondu Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle kritiek, ek het laat weet dat mense handdoeke moet saambring. ons het n probleem met water in suid-afrika en met die munisipaliteite ons hande is afgekap. ek wil net weer noem dat dit budget akkommodasie is. As julle luukse akkommodasie verlang gaan julle dit nie by my kry nie. n Lekke dag verder. MIMI DU PLESSIS.
Marelene D - Feb 2015
Algehele gradering
Tariewe.
Maureen B - Jan 2015
Algehele gradering
Lekke!
Maria V - Jul 2014
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Hein V - Mrt 2014
Algehele gradering
Dit was absoluut heerlik!
Jack D - Jan 2014
Algehele gradering
Goed.
Marie B - Des 2014
Algehele gradering
Nie aangename verlof gewees met dié verblyf nie.
Lees meerAnalisa C - Des 2013
Algehele gradering
Clean and comfortable.
- Kapasiteit: 14 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leadwoodstraat 118, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang