Monet House
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fish Eagle-laan 3068, Parys Golf and Country Estate, Parys, 9585, Vrystaat
- Vanaf R4 950 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Monet House is op die Parys Golf and Country Estate in die buitewyke van Parys geleë. Dié huis is op 'n losstaande eiland in die landgoed wat aan die Vaalrivier grens.
Die eiland waarop die huis staan is omring deur bome en beskut gaste teen die geraas van aktiwiteite by die rivier, maar bied ook paaigrond aan die varswatervisse in die area. Dié ten volle gemeubileerde huis is gerieflik geleë langs die 14de setperk, maar word deur die natuur se bos teen die gholfbaan beskut.
Monet House is heeltemal onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en het 'n omsetter en WiFi. Die huis beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging en en suite-badkamers, wat 'n uitsig oor die rivier bied. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Twee van die en suite-badkamers het 'n bad, stort, toilet en dubbelwasbak en die ander 2 het elk 'n stort, toilet en dubbelwasbak.
Die kombuis het 'n groot graniettoonbank, wasbak, mikrogolf, yskas, diepvrieskas, ysmasjien, stoof, oond en 'n uitsuigwaaier. Die opwaskamer het 'n skottelgoedwasser. Die leefarea het lugversorging, 'n gastetoilet, 'n etenstafel met sitplek vir 8 en die sitkamer het 'n TV met DStv-Explora.
Die leefarea het stapeldeure wat die huis teen muskiete en ander insekte beskerm, wat lei na 'n onderdakstoep met ingeboude braaigeriewe. Daar is ook 'n afstandbeheerde waaier op die stoep. Die sitarea, stoep en eetarea is verbind met stapeldeure om 'n voëluitsig oor die manjifieke omgewing, ryk aan fauna en flora te bied.
Die huis het ook 2 outomatiese motorhuise vir 4 voertuie met direkte toegang tot die huis, asook 'n alarmstelsel en Trellidor-deure.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Gedeelde dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Suzelle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 23
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Fish Eagle-laan 3068, Parys Golf and Country Estate, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Monet House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Parys Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fish Eagle-laan 3068, Parys Golf and Country Estate, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang