Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mongu

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Liesel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir Mongu
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jeanne L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne L

Kort naweek kuier met familie.

Verblyf was baie aangenaam in 'n stil deel van Marloth binne loopafstand van die rivier. Verblyf was ruim vir die ses gaste.

Chane W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane W

We enjoyed our stay.

Our stay at Mongu was truly magical. It was comfortable, clean and met all our needs. The animals come to the house to eat (you can buy food from the Spar in Marloth Park) and the kudus enjoy oranges. We felt safe and really just had an overall good time.

Maria P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria P

Enjoyed the stay a lot!

Lovely, quiet stay with lots of animals visiting often.

Laura R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura R

Amazing.

Die feit dat jy krag het met loadshedding en amazing WiFi is so lekker. Die plek is pragtig. Tannie wat jou ontvang se diens is uitstekend!

Channel C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Channel C

Baie lekker vakansie.

Sien sterre.

Liezel H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel H

Regte boservaring.

Baie skoon en netjiese huis. Die gasvrou, Leretia was baie hulpvaardig en vriendelik! Baie diere in die omgewing, die kinders kon hulle voer en dit was groot ervaring! 'n Beter 'braai' sal goeie idee wees, bietjie gesukkel om op fire pit te braai. Load shedding het glad nie gepla nie, gasstoof en inverter. Lekker baie spasie vir baie mense.

Reinhardt V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhardt V

Ons het ons kuier by Mongu baie geniet, alles was perfek vir ons behoefte.

Die verblyf was netjies en gerieflik, al die nodige toerusting, wat noodkrag insluit tydens kragonderbrekings, is beskikbaar wat die ervaring sorgvry maak.

Ernst S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst S

Waarde vir geld.

Mongu is goed ingerig, skoon en netjies. Ons het heerlik gekuier.

Johanna R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johanna R

Heerlike wegbreek.

Ons is vriendelik ontvang. Baie dankie. Die huis was skoon en netjies, alhoewel dit 'n donker huis is, is dit 'n pragtige groot huis. 'n Graaf by die braai area om die vorige aand se as uit te skep sal baie baie handig wees, veral omdat daar nie iemand is wat die braai area daagliks kom skoonmaak nie. Daar kan dalk vooraf genoem word dat die broodrooster weggebêre is, aangesien hy krag uitskop. Dan kan mense maar hul eie broodrooster saambring indien hulle (soos ons) lief is vir roosterbroodjies by ontbyt. Die lugversorger in die kamer is beslis te klein vir die groot area wat hy moet dek. Die plonspoel was handig om in af te koel. Dit is nie vir swem nie, maar dit help vir die ergste hitte om af te koel. Daar is 'n paar klein goedjies wat aandag kort, maar oor die algemeen is dit 'n pragtige plek met baie potensiaal. Baie dankie.

Elzette T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elzette T

Baie lekker gekuier. Inverter het baie gehelp. Badkamers is baie mooi.

Kleinseun het trampolien baie geniet. Fire pit was baie lekker. Lugversorgers het baie gehelp, was baie warm buite. Het ook geniet om wêreldbeker rugby te kon kyk. Kuier baie geniet.

Hanlie K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hanlie K

Groot huis met baie kamers en badkamers.

Mongu het goeie ligging in 'n stil omgewing. Liresia was ongelooflik vriendelik en het met alles gehelp.

Petro O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro O

Heerlik gebly!

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs en hulp. Sou ons weer in omgewing kom, sal ons as daar plek is, weer daar bly.

Marietjie A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie A

Veilig en gerieflik.

Die huis is goed toegerus, bestuur vriendelik, bed gemaklik en die inverter wonderlik met load shedding.

Mandie C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie C

Ons is baie hartelik ontvang deur Liresia, die opsigter. Sy het ons mooi verduidelik hoe als werk. Die moets en moenies van die huis en park. Sy was enige tyd beskikbaar en ALTYD vriendelik. Die woning is majestueus. Als is skoon en netjies en mooi versorg. Die kamers is elegant en die beddegoed is skoon en netjies. Mal oor die muskietnette om die beddens. Gemaklike woning vir 12 mense. Daar is gratis wifi wat die tieners geniet het.

Wat 'n voorreg om by 'n skoon en netjiese en ruim woning in te stap. Netjiese beddegoed, gordyne en voorsiening gemaak vir koue nagte. Ek sal weer na Mongu terugkeer en kan dit regtig aanbeveel aan enige iemand.

Karen P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen P

Fantastiese huis. Lekker ingerig veral as dit loadshedding is. Skoon. Genoeg badkamers vir elke kamer. Kombuis goed ingerig met genoeg bakke, borde. Gasstoof. Lekker yskas, vrieskas.

Sal beslis weer hierdie huis wil bespreek as ons Wildtuin toe kom.

Samantha S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha S

It was spacious and we had everything we needed.

We had everything we needed. The house was awesome, especially with the space. It's peaceful. We have booked for December, because we enjoyed it a lot.

Robbie D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robbie D

Beautifully quiet.

Not a place I would stay at in summer. Lack of outside splash pool and sufficient overhead shade and also lack of air-conditioned bedrooms. Only one bedroom out of four with air-con. Otherwise an awesome stay.

Ruan B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan B

Baie netjies en skoon.

Ons het baie lekker gebly, so lekker ons het sommer ekstra aand gebly. Sal nog aircons in ander kamers wel geniet.

Marius F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius F

Heerlik gebly.

Word nogals wanneer in die somer in die aande. TV was 'n bonus, baie goed toegerus met alles wat nodig is. Baie lekker gebly.

Beverley A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Beverley A

We had a lovely stay here. The place is very spacious and comfortable.

The house was spacious and well equipped. We had everything we needed. It was lovely to see the animals pass through daily: kudu, impala, duiker, warthog and bush babies. We went to the Kruger Park daily too and overall had a good holiday. The house had a clever plan for load shedding/power outages with the inverter that allowed continuous use of fridge, lights and Wi-Fi and load shedding did not bother us at all. I would suggest proper bedding though - the blankets provided including the ones in the cupboard are not enough for winter. The showers have good water pressure, but the hot water seemed to go on and off sporadically.

Anne B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne B

Great experience.

Really nice house, only the electricity that keeps going off for 2 evenings was a problem.

Corne D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne D

Dit was heerlik baie dankie, baie netjies en geen weggesteekte onkostes.

Dit was regtig netjies en skoon, 'n mens verstaan jy is in die bos en daar is goggas en stof, maar Mongu is skoon.

Fransisca V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransisca V

Baie ruim en als wat nodig is.

Baie wild wat by huis kom en baie ruim vir 'n groot groep. Baie lekker, beveel die plek sterk aan.

Bokkie B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bokkie B

Heerlike, rustige kuier.

Goed toegeruste, skoon huis. Naby die rivier, maar sonder die steurnis van die verkeer.

Sidney R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sidney R

Lekker.

Baie lekker gekuier, die huis is baie mooi en baie goed toegerus, sal hom enige tyd aanbeveel.

Karin V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Ons verblyf was hemels.

Ek sal die plek enige tyd aanbeveel. Dis lekker ruim en niemand is onder mekaar se voete nie en dis so mooi skoon en netjies en nie eers ver van die rivier af nie. Die diere was die hele tyd om ons gewees en ons het baie veilig gevoel.

Mongu se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons sien uit om julle in die toekoms weer te verwelkom.

Mongu
Debbie D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie D

Lekker

Alhoewel ons saam vriende sou gegaan het, moes ek en my man ongelukkig by die huis bly. Ek het Covid-19 gekry. Vriende het die naweek terdeë geniet en was baie tevrede. Ons sal definitief weer gaan sodra ek gesond is.

James C D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James C D

Mongu sal ek vir enige reistipe aanbeveel.

Mongu is in 'n baie stil area geleë en naby aan die gewilde Seekoeistraat. Mongu is in Mongoose straat wat baie stil is en nie baie besig is met motors, voetgangers en geraas nie. Die huis is gerieflik, alles wat jou kuier die moeite werd sal maak, is daar. 'n Lieflike groot gasstoof en warm water sodra jy die warmwaterkrane oopdraai. Die kamers is groot en gerieflik en beskik oor hul eie badkamers en 'n gastetoilet op die grondvloer. Wat die wildbesigtiging aanbetref, ons het 1x rivier toe gery, want daar was genoeg wild by ons op die stoep wat kom inloer het. Vlakvarke was elke dag deurentyd daar is om te vra vir 'n eetding, 'n trop moongoose het een oggend by die agterdeur hul verskyning gemaak, 'n trop koedoes van 15 in die groep was gereeld by die huis om te kyk wat is daar te ete, 3 kameelperde het ons een dag kom groet op die boonste stoep van die hoofslaapkamer, sebras en 'n njalabul was vir my 'n groot verrassing. Bosbokkies en duikers wat uit ons hande kom eet. Troppe en troppe rooibokke was elke dag daar was om te kyk wat het ons vir hulle uitgesit om te eet. Net buite die huis is daar 'n lieflike braai-area, een aand terwyl ons braai het 'n blouwildebees sy verskyning daar gemaak en ons vermaak met sy teenwoordigheid. Ons was 10 dae daar in totaal en dit was dit te min om alles te doen wat ons wou doen omdat ons so lekker gekuier het. Daar is speletjies, boeke om te lees en natuurlik het die huis WiFi wat dit vir die jongklomp lekker gemaak het, want daar is 'n Smart TV en ons het heerlik in die aande tot laat stories gekyk. Nie eenmaal was daar beurtkrag nie, maar ek het opgemerk dat die huis 'n sonpaneel het met ligte wat vir die doel ingerig is. Mongu sal ons beslis weer sien.

Mongu se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Julle was ook puik gaste. Ons hoop om julle nog baie keer te verwelkom.

Mongu
Yolindy J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolindy J

Ten volle toegerus.

Baie mooi plekkie, met alles wat jy nodig het, en wat jou vakansie vergemaklik bv. die dishwasher. Wens net daar was 'n swembadjie om in af te koel, omdat dit elke dag 35 grade was.

Rene P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene P

Rustig, ontspannend, netjiese huis, wonderlik in die bos!

Rustige naweek in die bos. Die huis is goed toegerus met alles wat jy nodig tot 'n skottelgoedwasser! Sal dit definitief aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R4 800
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mongoose-straat 2477, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a0107baa53ec84e52d9431be942fed417240be4d9b5268c56e82a75bdfa28088091cf42b4adc9f5a015afab914cab5f5269?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag, vir 12 mense 30 5 1 5 2477 Mongoose Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.339303720253 31.785426701515

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang