Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mongu

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Jan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Absoluut die moeite werd. Heerlik gekuier. Skoon en netjiese plek. Attention to detail.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Kort naweek kuier met familie. Verblyf was baie aangenaam in 'n stil deel van Marloth binne loopafstand van die rivier. Verblyf was ruim vir die ses gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chane W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

We enjoyed our stay. Our stay at Mongu was truly magical. It was comfortable, clean and met all our needs. The animals come to the house to eat (you can buy food from the Spar in Marloth Park) and the kudus enjoy oranges. We felt safe and really just had an overall good time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Enjoyed the stay a lot! Lovely, quiet stay with lots of animals visiting often.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian W
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2024

Baie geniet. Al Marloth se diere het besoek. Baie geniet en beveel sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Laura R
Lang verblyf
5.0
Aug 2023

Amazing. Die feit dat jy krag het met loadshedding en amazing WiFi is so lekker. Die plek is pragtig. Tannie wat jou ontvang se diens is uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Regte boservaring. Baie skoon en netjiese huis. Die gasvrou, Leretia was baie hulpvaardig en vriendelik! Baie diere in die omgewing, die kinders kon hulle voer en dit was groot ervaring! 'n Beter 'braai' sal goeie idee wees, bietjie gesukkel om op fire pit te braai. Load shedding het glad nie gepla nie, gasstoof en inverter. Lekker baie spasie vir baie mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Channel C
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Baie lekker vakansie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinhardt V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Ons het ons kuier by Mongu baie geniet, alles was perfek vir ons behoefte. Die verblyf was netjies en gerieflik, al die nodige toerusting, wat noodkrag insluit tydens kragonderbrekings, is beskikbaar wat die ervaring sorgvry maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2023

Waarde vir geld. Mongu is goed ingerig, skoon en netjies. Ons het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Liesel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 4 800
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 4 800
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mongoose-straat 2477, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a0107baa53ec84e52d9431be942fed417240be4d9b5268c56e82a75bdfa28088091cf42b4adc9f5a015afab914cab5f5269?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag, vir 12 mense 32 5 1 5 2477 Mongoose Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.339303720253 31.785426701515

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang