Monia
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Nick Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 263
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Josias Matome M - Mrt 2024
Algehele gradering
I felt more than being at home.
Vismas N - Mrt 2023
Algehele gradering
A perfect place for a large family with a peace of mind. Located in a very small town, but it is ideally located for lot of places you can visit.
Bennie K - Jun 2024
Algehele gradering
Ontspannend.
Visser S - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker rustig en goed geleë.
Wilma P - Des 2023
Algehele gradering
Was leke gewees die weer was net nie leke gewees nie.
Lesley V - Okt 2023
Algehele gradering
3-bedroom house. Spacious. Neat. Lovely garden.
Monia se terugvoer
Hello Lesley,
Thank you for the nice review. We appreciate it. Hope to see you again.
Kind regards,
Nick and Patsy
Wezelda G - Des 2023
Algehele gradering
Omgewing pragtig; verblyf laat gemengde gevoelens.
Lees meerGertien V - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Mari B - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was 'n aangename verblyf.
Nicolette D - Jul 2022
Algehele gradering
Die verblyf wat Monia bied is baie gerieflik en ons was ontvang met 'n glimlag en baie informasie. Die gasheer het ons tegemoet gekom met ons baie laat aankoms en ons het sommer lekker gebly.
Monia se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Dit was 'n plesier om julle hier te gehad het. Kom kuier gerus weer.
Elizabeth F - Jul 2022
Algehele gradering
Very short stay, but worth every cent.
Monia se terugvoer
Thank you very much for your review. Hope to see you again in the future.
Kabelo N - Mei 2022
Algehele gradering
We had a great time.
Chané L - Mrt 2022
Algehele gradering
Langnaweek vakansie.
Andries S - Feb 2022
Algehele gradering
Verblyf was vir SA Nasionale Fietsrykampioenskappe.
Bheki M - Okt 2022
Algehele gradering
Peaceful and quiet.
Madeleine M - Des 2021
Algehele gradering
Lekker rustig en bekostigbaar.
Monia se terugvoer
Baie dankie Madeleine. Dit was a plesier om julle as ons gaste te gehad het.
George M - Des 2021
Algehele gradering
Wat 'n lekker plek.
Hennie V - Jul 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Mompati M - Apr 2021
Algehele gradering
More than what I expected. I arrived a little late but I was welcomed with happy hands.
Monia se terugvoer
Thank you, Mompati. It was nice having your group staying at Monia.
Mukundi N - Okt 2021
Algehele gradering
We had a fantastic weekend, all was well, no complains.
Tshepo M - Okt 2021
Algehele gradering
Good customer service, easy to locate, nice rooms, close to Graskop's nice places.
Linda B - Nov 2021
Algehele gradering
Besoeke aan die Gorge, God's Window en ander besienswaardighede.
Elzette N - Des 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Jan Smith S - Mei 2021
Algehele gradering
Bestuurder Nic besonder vriendelik en hulpvaardig, ons waardeer.
Bongi M - Des 2020
Algehele gradering
Fantastic stay.
Frans L - Okt 2019
Algehele gradering
Was baie aangenaam.
Lehlohonolo M - Aug 2019
Algehele gradering
Monia has kind people.
Theuns D - Apr 2019
Algehele gradering
Cool.
Marius L - Feb 2019
Algehele gradering
Baie lekker, goed ingerig, skoon en netjies.
Monia se terugvoer
Hello Sarie,
Baie dankie dat julle Monia gekies het vir julle verblyf. Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Nick en Patsy
Nontobeko Z - Jan 2019
Algehele gradering
We had a pleasant stay.
Hennie K - Jun 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Angret S - Nov 2018
Algehele gradering
Zeer prettig gelegen met zwembad en grote tuin en een eigenaar die zeer bereid is om informatie te geven.
Nancy M - Jun 2018
Algehele gradering
Baie lekker gekuier in 'n gemaklike en goed toegeruste huis.
Richard H - Mei 2018
Algehele gradering
The stay was amazing as the place was clean. The owner is an amazing gentleman who welcomed us and made sure that we were happy. Great place to stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die verblyf was fantasties en die plek was skoon. Die eienaar is 'n goeie mens wat ons verwelkom het en seker gemaak het ons is gelukkig. Lekker plek om te bly.
Monia is goed geleë. Aangename gas. Baie skoon plek. Vriendelik. Sal dit aanbeveel en sal weer daar bespreek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Elmarie M - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlik sentraal gelee vriendelike mense baie gasvry.
Shandre D - Jan 2018
Algehele gradering
Lovely stay at Monia.
Marius M - Des 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Josephus T - Nov 2018
Algehele gradering
Big, complete and comfortable house.
Nhlanhla S - Jan 2018
Algehele gradering
Nice environment.
Angelique N - Mrt 2018
Algehele gradering
Tevrede.
Frieda B - Des 2018
Algehele gradering
Ontspanne.
Anton B - Jun 2017
Algehele gradering
Heerlik gebly. Het al, en sal nog Monia aanbeveel by baie mense.
Loga C - Des 2017
Algehele gradering
Very pleasant, humble and accommodating owners.
Johan O - Sep 2017
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en bekostigbaar en goed geleë.
Roidah R - Jul 2016
Algehele gradering
Monia is nice place, clean and quiet place.
Lees meerLinda G - Apr 2016
Algehele gradering
Ek het heerlik daar gekuier.
Sonette P - Sep 2016
Algehele gradering
Great!
Karel D - Mei 2016
Algehele gradering
Baie vriendelike diens.
Marina B - Jul 2016
Algehele gradering
Baie gasvry en netjies, sal beslis weer besoek.
Victoria U - Aug 2015
Algehele gradering
Fantastic and comfortable.
Elanie D - Des 2015
Algehele gradering
Heerlik ontspanne en waarde vir geld.
Lees meerJessica P - Okt 2015
Algehele gradering
Heerlike wegbreek!
Nic R - Jul 2015
Algehele gradering
Baie dankie, dit was 'n fees!
Melusi N - Jan 2015
Algehele gradering
Right in the middle of the Panorama route
Silondile N - Okt 2015
Algehele gradering
I had a great stay.
Mammoni M - Des 2015
Algehele gradering
Not entirely a bad place to stay, but needs a few changes.
Nanette K - Apr 2015
Algehele gradering
So 50/50
Lees meerCora S - Jun 2015
Algehele gradering
Ons het twee nagte oorgeslaap.
Lees meerMariska C - Apr 2014
Algehele gradering
Heerlik!
Marina D - Des 2014
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Daar is niks waaroor ek kan kla nie.
Devos H - Okt 2014
Algehele gradering
Oornag verblyf.
Wilma V - Mei 2013
Algehele gradering
Great place to stay
Hennie V - Jun 2013
Algehele gradering
Vir een aand se slaap, goed.
Petrus D - Mrt 2013
Algehele gradering
Good
Rita C - Des 2012
Algehele gradering
Excellent environment
Dirk C - Des 2012
Algehele gradering
The stay was excellent
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Richardsonstraat 59, Graskop, 1270, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang