Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Monia

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Josias Matome M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

I felt more than being at home. I really enjoyed my stay at Monia. I actually wished I had enough time to stay there. I was welcomed by an old man who orientated me about everything there. May God bless him.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vismas N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

A perfect place for a large family with a peace of mind. Located in a very small town, but it is ideally located for lot of places you can visit. Neat and tidy. Loveable and affordable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Ontspannend. Baie lekker sentraal gelee plek. Loop afstand van restaurante en winkels.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Visser S
1 nag
4.6
Jan 2024

Baie lekker rustig en goed geleë. Soos altyd baie lekker gebly, sal weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wilma P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Was leke gewees die weer was net nie leke gewees nie. Ja het leke gebly en dit was skoon en netjies gewees en die mense is vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lesley V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Okt 2023

3-bedroom house. Spacious. Neat. Lovely garden. The owners went out of their way to ensure we had an enjoyable stay. Daily cleaning included and even DSTV to watch the IRE vs NZ game, which was a lovely surprise. We were even sent the daily loadshed schedule. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Monia
Hello Lesley, Thank you for the nice review. We appreciate it. Hope to see you again. Kind regards, Nick and Patsy

Wezelda G
Kort verblyf
2.6
Des 2023

Omgewing pragtig; verblyf laat gemengde gevoelens. Die webwerf verwys na "secure parking" wat mens laat dink daar is 'n toesluit garage of ten minste 'n sekuriteitsheining, maar die heining om die eenheid is nie van 'n sekure aard nie - enige skelm kan oorklim. Die kamer self het ook nie 'n veiligheidshek nie en net 'n toedrukslot wat die deur sluit - baie maklik vir iemand om oop te breek sonder 'n geraas. Die handdoeke en beddegoed is skoon, maar baie oud - die duvet het 'n laslap plek gehad in 'n ander kleur en die wit handdoeke vertoon beige van ouderdom. Ook geen waaier of lugversorger nie, wat nodig is vir die verskriklike warm somers. Ons het versoek om 'n terugbetaling aan ons vir die een nag te oorweeg, maar daar was geen tegemoetkoming nie. Ons sou 'n 50% terugbetaling van die een nag waardeer het. Daar is ook letterlik net 2 van elke eetgerei in die kamer - ons was net 2, maar mens wil nie elke keer 'n glas of koppie of bord was vir 'n volgende gebruik alvorens die skoonmakers deur die oggend kom nie. 'n Bietjie meer sal meer gerieflik wees.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Gertien V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Gerieflik. Vriendelik ontvang. Netjies en skoon. Naby alles geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Dit was 'n aangename verblyf. Eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig. Heerlike warm water in die stort in die chalet. Alles was lekker. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Die verblyf wat Monia bied is baie gerieflik en ons was ontvang met 'n glimlag en baie informasie. Die gasheer het ons tegemoet gekom met ons baie laat aankoms en ons het sommer lekker gebly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Monia
Baie dankie vir die resensie. Dit was 'n plesier om julle hier te gehad het. Kom kuier gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Nick Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 263

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Richardsonstraat 59, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0NDVlNDIwLTM4YTUtNDdiZi1hZjYwLWY0YmZlNDU0NWI4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 59 Richardson Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.933445706503 30.843257904053

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang