Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Monia

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Nick Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 263

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 66 resensies vir Monia
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Josias Matome M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josias Matome M

I felt more than being at home.

I really enjoyed my stay at Monia. I actually wished I had enough time to stay there. I was welcomed by an old man who orientated me about everything there. May God bless him.

Vismas N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vismas N

A perfect place for a large family with a peace of mind. Located in a very small town, but it is ideally located for lot of places you can visit.

Neat and tidy. Loveable and affordable.

Bennie K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie K

Ontspannend.

Baie lekker sentraal gelee plek. Loop afstand van restaurante en winkels.

Visser S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Visser S

Baie lekker rustig en goed geleë.

Soos altyd baie lekker gebly, sal weer daar bly.

Wilma P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma P

Was leke gewees die weer was net nie leke gewees nie.

Ja het leke gebly en dit was skoon en netjies gewees en die mense is vriendelik.

Lesley V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley V

3-bedroom house. Spacious. Neat. Lovely garden.

The owners went out of their way to ensure we had an enjoyable stay. Daily cleaning included and even DSTV to watch the IRE vs NZ game, which was a lovely surprise. We were even sent the daily loadshed schedule. Thank you.

Monia se terugvoer

Hello Lesley,
Thank you for the nice review. We appreciate it. Hope to see you again.
Kind regards,
Nick and Patsy

Monia
Wezelda G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Wezelda G

Omgewing pragtig; verblyf laat gemengde gevoelens.

Die webwerf verwys na "secure parking" wat mens laat dink daar is 'n toesluit garage of ten minste 'n sekuriteitsheining, maar die heining om die eenheid is nie van 'n sekure aard nie - enige skelm kan oorklim. Die kamer self het ook nie 'n veiligheidshek nie en net 'n toedrukslot wat die deur sluit - baie maklik vir iemand om oop te breek sonder 'n geraas. Die handdoeke en beddegoed is skoon, maar baie oud - die duvet het 'n laslap plek gehad in 'n ander kleur en die wit handdoeke vertoon beige van ouderdom. Ook geen waaier of lugversorger nie, wat nodig is vir die verskriklike warm somers. Ons het versoek om 'n terugbetaling aan ons vir die een nag te oorweeg, maar daar was geen tegemoetkoming nie. Ons sou 'n 50% terugbetaling van die een nag waardeer het. Daar is ook letterlik net 2 van elke eetgerei in die kamer - ons was net 2, maar mens wil nie elke keer 'n glas of koppie of bord was vir 'n volgende gebruik alvorens die skoonmakers deur die oggend kom nie. 'n Bietjie meer sal meer gerieflik wees.

Gertien V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertien V

Gerieflik.

Vriendelik ontvang. Netjies en skoon. Naby alles geleë.

Mari B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari B

Dit was 'n aangename verblyf.

Eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig. Heerlike warm water in die stort in die chalet. Alles was lekker. Dankie.

Nicolette D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette D

Die verblyf wat Monia bied is baie gerieflik en ons was ontvang met 'n glimlag en baie informasie. Die gasheer het ons tegemoet gekom met ons baie laat aankoms en ons het sommer lekker gebly.

Sien sterre.

Monia se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Dit was 'n plesier om julle hier te gehad het. Kom kuier gerus weer.

Monia
Elizabeth F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth F

Very short stay, but worth every cent.

Enjoyed my stay at Monia. Very pleasant owners and accommodating. Pity my stay was too short but will definitely stay there again, and highly recommended.

Monia se terugvoer

Thank you very much for your review. Hope to see you again in the future.

Monia
Kabelo N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kabelo N

We had a great time.

The location is perfect. Easy access to all must-do attractions and attractions.

Chané L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chané L

Langnaweek vakansie.

Ons het baie lekker gebly.

Andries S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries S

Verblyf was vir SA Nasionale Fietsrykampioenskappe.

Monia verblyf was baie rustig, skoon en bekostigbaar en baie naby aan alles. Toe ek probleme met my prostese gekry het het oom Nick vir my kontakbesonderhede gegee van nog 'n amputee in Graskop wat my toe kon help en daar het ons sommer nog vriende gemaak. Baie dankie vir 'n lekker tyd daar.

Bheki M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Bheki M

Peaceful and quiet.

Peaceful and quiet and serene.

Madeleine M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine M

Lekker rustig en bekostigbaar.

Ons het vreeslik lekker gebly, 2 gesinne met elk 'n 2 jarige. Lekker rustig en bekostigbaar. Plekkies is baie mooi en oom Nic baie vriendelik en professioneel. Sal enige tyd weer daar bly.

Monia se terugvoer

Baie dankie Madeleine. Dit was a plesier om julle as ons gaste te gehad het.

Monia
George M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George M

Wat 'n lekker plek.

Die ontvangs tot die uitboek was lekker en aangenaam. Dis in die dorp en naby Spar. Die mense was vriendelik en was altyd bereid om inligting te deel. Sal weer daar gaan om oor te bly.

Hennie V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Baie aangenaam.

Mooi skoon en gerieflik. Ons het ’n groter eenheid ontvang as wat ons bespreek het, dankbaar.

Mompati M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mompati M

More than what I expected. I arrived a little late but I was welcomed with happy hands.

Spacious rooms, plenty of beds. Very clean and the lady who assist in morning is very friendly. Definitely coming back again.

Monia se terugvoer

Thank you, Mompati. It was nice having your group staying at Monia.

Monia
Mukundi N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mukundi N

We had a fantastic weekend, all was well, no complains.

Everything is perfect.

Tshepo M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tshepo M

Good customer service, easy to locate, nice rooms, close to Graskop's nice places.

See stars.

Linda B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda B

Besoeke aan die Gorge, God's Window en ander besienswaardighede.

Lekker ruim gastehuis, waarde vir geld.

Elzette N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elzette N

Waarde vir geld.

Dis bietjie naby die dorp, maar het altyd veilig gevoel. Die oom is super vriendelik en het ons mooi raad gegee vir ons besoek aan die Kruger en al die besienswaardighede in Graskop.

Jan Smith S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jan Smith S

Bestuurder Nic besonder vriendelik en hulpvaardig, ons waardeer.

Soos met alle akkommodasie is daar altyd iets wat skort. In hierdie geval was die krane in die stort oorhoeks. Mens sukkel om gereguleerde water (koud/warm) te verkry. Verder was alles in orde. Ons was in Blue Swallows Chalet.

Bongi M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bongi M

Fantastic stay.

Service was great. Staff was friendly.

Frans L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans L

Was baie aangenaam.

Baie skoon en netjies, die personeel is vriendelik en hulpvaardig, en dis bekostigbaar. Die woonstelle is bietjie klein maar die huis is baie ruim. Ek sal beslis weer van Monia gebruik maak, en kan dit sterk aanbeveel.

Lehlohonolo M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lehlohonolo M

Monia has kind people.

I enjoyed my stay.

Theuns D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns D

Cool.

Dit was rêrig 'n perfekte plek en was rêrig geseënd om daar te kon kuier.

Marius L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius L

Baie lekker, goed ingerig, skoon en netjies.

Sal enige tyd Monia aanbeveel - goed ontvang en heerlik gebly, sal enige tyd weer daar bespreek. Ruim en gerieflik en sakpasprys.

Monia se terugvoer

Hello Sarie,
Baie dankie dat julle Monia gekies het vir julle verblyf. Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Nick en Patsy

Monia
Nontobeko Z - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nontobeko Z

We had a pleasant stay.

We had a pleasant stay, the owners were welcoming and kind.

Hennie K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie K

Baie aangenaam.

Dankie aan Anina vir al haar hulp. Die ontvangs en behandeling wat ons by Monia se personeel ontvang het was ook aangemaan, vriendelik en professioneel. Die wooneenheid was ook baie netjies en goed toegerus. Die verblyf by Monia en in Graskop was baie aangenaam, ons sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Angret S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angret S

Zeer prettig gelegen met zwembad en grote tuin en een eigenaar die zeer bereid is om informatie te geven.

Sien sterre.

Nancy M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nancy M

Baie lekker gekuier in 'n gemaklike en goed toegeruste huis.

Sien sterre.

Richard H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard H

The stay was amazing as the place was clean. The owner is an amazing gentleman who welcomed us and made sure that we were happy. Great place to stay.

Monia is well located. Pleasant guest. Very clean place. Friendly. Would highly recommend this place and am willing to book it again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die verblyf was fantasties en die plek was skoon. Die eienaar is 'n goeie mens wat ons verwelkom het en seker gemaak het ons is gelukkig. Lekker plek om te bly.

Monia is goed geleë. Aangename gas. Baie skoon plek. Vriendelik. Sal dit aanbeveel en sal weer daar bespreek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Elmarie M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie M

Heerlik sentraal gelee vriendelike mense baie gasvry.

Sal enige een aanbeveel om Moina te gebruik vir verblyf. Ons sal definitief wees daar gaan bly.

Shandre D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shandre D

Lovely stay at Monia.

My partner and I spent three nights at Monia, and while we are used to high walls and electric fencing, we felt safe. The place is close to the most beautiful scenery and sites. It was lovely to go out and come back to a clean, fresh room every day. Definitely worth every penny.

Marius M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M

Aangenaam.

Netjiese en soon verblyf. Sal weer daar oorbly.

Josephus T - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Josephus T

Big, complete and comfortable house.

Happy stay, well equipped kitchen, good beds. WiFi had weak and irregular signal.

Nhlanhla S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nhlanhla S

Nice environment.

The overall stay was excellent, just a little concern about the bed but it was no train smash.

Angelique N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique N

Tevrede.

Vir die prys het ons net 'n kamer verwag, maar hulle het WiFi, DStv, kombuistoerusting en skoonmaakdienste.

Frieda B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frieda B

Ontspanne.

Ek het dit baie geniet. Dis rustig en ontspannend.

Anton B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B

Heerlik gebly. Het al, en sal nog Monia aanbeveel by baie mense.

Die huis is sentraal en naby alles wat jy nodig het. Al is dit naby die besigheidskern, is dit stil en rustig. Die huis het sommer 'n lekker vakansiehuis atmosfeer. Sal weer daar gaan bly.

Loga C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Loga C

Very pleasant, humble and accommodating owners.

A well kept, clean and warm environment. Very central for touring and sight-seeing.

Johan O - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan O

Gerieflik, netjies en bekostigbaar en goed geleë.

Het die Staffie Motorfiets Rally bygewoon en die verblyf by Monia was sakpas en goed geleë.

Roidah R - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roidah R

Monia is nice place, clean and quiet place.

Monia is biggest place where you can enjoy your life with family. I think I shall come again in December time with my family again. I like Monia and I recommended it to my friend. It's a nice place next to town. Every thing's a hundred percent, but you must improve your TV, get a new style of TV. All in all it's good and clean and I like it. I have enjoyed a lot at Monia, my children want to come again. I like Monia.

Linda G - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda G

Ek het heerlik daar gekuier.

Dit is net om die hoek van winkels, Spar en restaurante. Vriendelike, hulpvaardige bestuur wat besienswaardighede uitwys en aanbevelings maak oor beste tyd om te besoek.

Sonette P - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette P

Great!

Fantastic place to stay.

Karel D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karel D

Baie vriendelike diens.

Perfek vir 'n oornagplekkie. 'n Deur of skerm voor die toilet sal dit baie meer gerieflik maak. Klein maar het alles wat jy sal nodig kry. Die TV fluit het nogal irriterend raak.

Marina B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina B

Baie gasvry en netjies, sal beslis weer besoek.

Baie gasvry en netjies, sal beslis weer besoek en aanbeveel.

Victoria U - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria U

Fantastic and comfortable.

Monia seemed to be full and we were put up in next door "Blue swallow chalets". This accommodation was fantastic and comfortable.

Elanie D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elanie D

Heerlik ontspanne en waarde vir geld.

Dit was heerlik by Monia. Die bestuurder was baie hulpvaardig van die oomblik wat ons begin het met ons bespreking en het tot en met ons vertrek gehelp waar hy kan. Hy het plekke vir ons aanbeveel, die skoonmaakdienste was uitstekend en die plekkie het als gehad wat ons nodig het. Die eienaar kan dalk daaraan begin dink om die bed of net die matras te vervang. Dit is effens aan die dun kant en begin bietjie ongemaklik slaap. Maar oor die algemeen was dit 'n heerlike vakansie en sal ons beslis weer van Monia gebruik maak.

Jessica P - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jessica P

Heerlike wegbreek!

Amazing plekkie om net te kan sit en vakansie hou. Sulke vriendelike mense en help graag waar kan. Baie dankie vir 'n lekker vakansie'tjie!

Nic R - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nic R

Baie dankie, dit was 'n fees!

Ek sal verseker weer daar gaan bly. Die verblyf Monia is regtig goed geleë, skoon en goedkoop vir ons klomp Harley-ryers.

Melusi N - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melusi N

Right in the middle of the Panorama route

Really affordable place and it is in the middle of many places of interest.

Silondile N - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Silondile N

I had a great stay.

The place is close to the shops where you can do your groceries and get petrol. But we didn't sleep peacefully because the safety of our car was compromised, a proper lockup garage will do.

Mammoni M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mammoni M

Not entirely a bad place to stay, but needs a few changes.

The spring mattress must be changed, it is uncomfortable and it gave me a backache. The toilet must also have a door, privacy is essential - will only recommend Monia to a friend if these changes are made. Customer service from Nick and TravelGround was excellent. The place is nicely situated, less than a 5 minute walk from the shops.

Nanette K - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nanette K

So 50/50

Ek sal dit wel aanbeveel. Hoewel ons verblyf aangenaam was, het die eenheid heelwat aandag nodig. Die eenheid was baie klam en bedompig, veral die kaste. Dit sal help as die eenheid miskien oopgemaak kan word voordat mense daar aankom. 'n Nuwe bed en baie beter linne is 'n vereiste. Daar was geen blikoopsnyer nie en die eetgerei en breekware kan ook gerus vervang word. Ons het 'n kragonderbreking en geen water op dieselfde dag ervaar. Daar was geen vuurhoutjies in die eenheid nie, ons moes langsaan leen. Daar is blykbaar 2 Richardson Strate in Graskop, dus sal beter aanwysings help, want die ander een is nie in 'n veilige area nie. 'n Verwelkomings koppie koffie sal ook lekker wees.

Cora S - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Cora S

Ons het twee nagte oorgeslaap.

Die kamer was vuil, die eetgerei en breekgoed was vuil en van dit was gekraak. Daar was geen seep om hande te was nie, net 'n leë bottel! Ons het BAIE sleg geslaap want die springmatras is stukkend en het ons seer gemaak. Die kamer was yskoud en met net een kombers en geen verdere hitte nie, was dit baie onplesierig! Die toilet en badkamer het geen deur nie, dit is 'n skande en ek is seker dit is eintlik ontoelaatbaar, ek sou nooit bespreek het as ons daarvan bewus was nie!

Mariska C - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska C

Heerlik!

Dit was baie lekker, sal dit beslis aanbeveel!

Marina D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marina D

Ons het baie lekker gebly. Daar is niks waaroor ek kan kla nie.

LekkeSlaap se mense is baie behulpsaam en laat jou nie op antwoorde wag nie. Dit is flink en vinnige diens. Monia is 'n lieflike huis met 'n mooi, netjiese tuin. Baie gerieflik, skoon en netjies. Ek kan enige tyd die diens, die huis en die dorp aanbeveel.

Devos H - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Devos H

Oornag verblyf.

Baie netjies en mooi. Sal verseker aanbeveel.

Wilma V - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V

Great place to stay

We had a great stay, thanks again!

Hennie V - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Vir een aand se slaap, goed.

Ons verkies net dat badkamer 'n deur moet hê. Die plek is nie baie klankdig nie, en ons het die bure voortdurend gehoor.

Petrus D - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus D

Good

Good value for money and customer service.

Rita C - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita C

Excellent environment

Nick the caretaker was most helpful, assisting with tours and kept checking that we were comfortable, I will definitely recommend this establishment to my family and friends, and I'm definitely going back in the new year!

Dirk C - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk C

The stay was excellent

I will return to Graskop and stay at Monia again. I would, however, recommend changing the mattress.

Vanaf
Vanaf R590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Richardsonstraat 59, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0NDVlNDIwLTM4YTUtNDdiZi1hZjYwLWY0YmZlNDU0NWI4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 59 Richardson Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.933445706503 30.843257904053

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang