Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Monkey Thorn Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Charles W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Very enjoyable and peaceful. It was quiet. Just what we were looking for. A good breakaway. The cottage is small (just right) and well appointed. We enjoyed the nature, birds and buck. Also enjoyed the outside fireplace - braaied every evening even though I before the time said I would not. The hosts were very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rentia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Kos vir die siel. Hier kan jy herlaai weg van die stad se lawaai. Die gasvrou het ons vriendelik ontvang en ons het sommer dadelik tuis gevoel. Die fotos op die webtuiste beeld nie uit hoe mooi dit in werklikheid daar is nie. Die atmosfeer is rustig en ontspannend. Die eenheid is in sy eie klas en ruim, modern en netjies met alles wat jy mag nodig kry. Die tuin is vreeslik mooi en goed versorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marili E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fantasties en gemaklik. Baie lekker! Ongelooflik ruim en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Micaela L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Was als wat ons nodig gehad het. Dit is 'n pragtige plekkie waar ons die nodige rus kon kry. Hulle het alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Die kothuis het al die nodige geriewe, en is ultra modern en veilig. Baie modern, netjies en bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Ons is sommer gou-gou weer terug! Wow, stunning plek en mense. Ons het sommer dadelik tuis gevoel. Dankie, Monica.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janneke M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Wittebrood droom. Van die oomblik wat ons die bespreking gemaak het, het Monica ons met 'n vriendelikheid verwelkom. Ons was verstom oor die absolute skoonheid van die plek. Die moeite wat hulle insit, is asemrowend. Die cottage was toegerus met alles wat ons nodig gehad het, asook baie klein goedjies wat gewoonlik vergeet word. Die stilte was baie waardeer, tesame met die prag van die natuur net buite die dorp. Ons is glad nie gepla nie, maar die vrymoedigheid was daar om Monica te kontak as dit nodig was. Ons sal dit beslis aanbeveel en weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anje G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Fantastiese wegbreek. Voel asof mens in die paradys is met die mooi tuin, pragtige moderne kothuis met 'n lekker stoep en braai waar mens die natuur kan aanskou. Baie vriendelike en behulpsame eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jabu M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Peaceful, tranquil and private. We were welcomed by a very friendly and helpful Monica. Even before we went she made sure she answered any and all questions we had. The place was fully equipped with everything we needed. It was so peaceful, we weren't bothered by anyone. We truly enjoyed our stay and look forward to going again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salomi J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Rustig, pragtige uitsig en puik diens. Ons het ’n wonderlike tyd gehad. Die gasvryheid was uitstekend en die kamer was gemaklik en goed ingerig. Die uitsig was asemrowend en die omgewing was rustig en vredig. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Ek sal definitief weer hier wil bly en beveel die gastehuis aan vir enige reisiger wat ’n gemaklike en rustige verblyf soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Thys Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 090
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 090
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetdoring-straat 159, Pebble Rock Golf and Bushveld Estate, Roodeplaat, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd9cac8837076a98ae31e9e276580588ea7ecb7e584d468aba9cbeb2d6e2b09967ad392d36bdd6c8649521bf68d35fc1e976?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 159 Soetdoring Street Pebble Rock Golf and Bushveld Estate 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.615758782137 28.389321801584

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang