Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Monkey Thorn Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetdoring-straat 159, Pebble Rock Golf and Bushveld Estate, Roodeplaat, 0186, Gauteng
  • Vanaf R1 290 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Monkey Thorn Cottage is 'n pragtige kothuis wat selfsorgverblyf in die eksklusiewe Pebble Rock Gholf- en Bosveldlandgoed, noordoos van Pretoria, bied. Die kothuis is die ideale bestemming vir 'n paartjie wat 'n romantiese wegbreek soek of vir 'n korporatiewe reisiger wat 'n potjie 18 putjie-gholf geniet.

Dié eenslaapkamerkothuis is apart op die eienaar se perseel geleë en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die badkamer met 'n stort toegerus is. 'n Slaapbank kan op versoek voorsien word om 2 kinders onder die ouderdom van 12 te akkommodeer.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster en ketel. Die leefarea beskik oor 'n kaggel, 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Die kothuis maak oop op 'n houtdek met sitplek buite vir gaste wat buite wil eet.

Gaste het toegang tot braaigeriewe net buite die kothuis, terwyl die gemeenskaplike tuine en swembad ook vir gaste se gebruik beskikbaar is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Kindermatras vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Duane K
5.0
Stunning, refreshing, home. It was fantastic! Loved every second. Will go back anytime.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Charles W
Saam met lewensmaat
5.0
Very enjoyable and peaceful. It was quiet. Just what we were looking for. A good breakaway. The cottage is small (just right) and well ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Rentia V
Saam met lewensmaat
5.0
Kos vir die siel. Hier kan jy herlaai weg van die stad se lawaai. Die gasvrou het ons vriendelik ontvang en ons het sommer dadelik tuis gevoel. Die fo...
Sien meer
Apr 2024
Marili E
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties en gemaklik. Baie lekker! Ongelooflik ruim en privaat.
Jan 2024
Bianca K
Gesin met klein kinders
5.0
Die kothuis het al die nodige geriewe, en is ultra modern en veilig. Baie modern, netjies en bekostigbaar.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Thys Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Soetdoring-straat 159, Pebble Rock Golf and Bushveld Estate, Roodeplaat, 0186, Gauteng
  • Gaste dink Monkey Thorn Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 290
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 290
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetdoring-straat 159, Pebble Rock Golf and Bushveld Estate, Roodeplaat, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd9cac8837076a98ae31e9e276580588ea7ecb7e584d468aba9cbeb2d6e2b09967ad392d36bdd6c8649521bf68d35fc1e976?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 159 Soetdoring Street Pebble Rock Golf and Bushveld Estate 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.615758782137 28.389321801584

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang