Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Monkey Thorn Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetdoring-straat 159, Pebble Rock Golf and Bushveld Estate, Roodeplaat, 0186, Gauteng
  • Vanaf R1 090 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Monkey Thorn Cottage is 'n pragtige selfsorgkothuis op die eksklusiewe Pebble Rock Golf en Bushveld Estate, noord-oos van Pretoria. Die kothuis is ideaal vir 'n paartjie op 'n romantiese wegbreek of 'n sakereisiger wat 18 putjie-gholf geniet.

Die eenslaapkamerkothuis is apart op die eienaar se perseel en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Daar kan 'n slaapbank op versoek vir 2 kinders onder 12 jaar gereël word.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster en ketel toegerus. Die leefarea het 'n kaggel, 'n etenstafel vir 4, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Die kothuis bied toegang tot 'n houtdek met sitplek.

Gaste het toegang tot braaigeriewe buite die kothuis, terwyl die gemeenskaplike tuine en swembad ook vir gaste beskikbaar is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Charles W
Saam met lewensmaat
5.0
Very enjoyable and peaceful. It was quiet. Just what we were looking for. A good breakaway. The cottage is small (just right) and well ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Rentia V
Saam met lewensmaat
5.0
Kos vir die siel. Hier kan jy herlaai weg van die stad se lawaai. Die gasvrou het ons vriendelik ontvang en ons het sommer dadelik tuis gevoel. Die fo...
Sien meer
Apr 2024
Marili E
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties en gemaklik. Baie lekker! Ongelooflik ruim en privaat.
Jan 2024
Bianca K
Gesin met klein kinders
5.0
Die kothuis het al die nodige geriewe, en is ultra modern en veilig. Baie modern, netjies en bekostigbaar.
Des 2023
Morne V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons is sommer gou-gou weer terug! Wow, stunning plek en mense. Ons het sommer dadelik tuis gevoel. Dankie, Monica.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Thys Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Soetdoring-straat 159, Pebble Rock Golf and Bushveld Estate, Roodeplaat, 0186, Gauteng
  • Gaste dink Monkey Thorn Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetdoring-straat 159, Pebble Rock Golf and Bushveld Estate, Roodeplaat, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd9cac8837076a98ae31e9e276580588ea7ecb7e584d468aba9cbeb2d6e2b09967ad392d36bdd6c8649521bf68d35fc1e976?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 159 Soetdoring Street Pebble Rock Golf and Bushveld Estate 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.615758782137 28.389321801584

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang