Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Monkey Thorn Wood Cabin

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetdoringstraat 159, Pebble Rock Golf and Bushveld Estate, Roodeplaat, 0186, Gauteng
  • Vanaf R1 090 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Monkey Thorn Wood Cabin is in Roodeplaat op die Pebble Rock Gholf- en Bosveldlandgoed geleë en is die ideale toevlugsoord vir enigiemand wat 'n wegbreek van die gewoel van die stadslewe benodig.

Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is. 'n Stort, bad, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat volledig toegerus is met 'n yskas, induksiestoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Ontbytkroeg met stoeltjies en 'n muurgemonteerde TV voltooi die area. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan maaltye buite op die gemeubileerde dek geniet, kompleet met 'n braai-area wat oor die sprankelende plonspoel uitkyk. Die 18 putjie-baan is stapafstand van die kothuis af.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Thys Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Soetdoringstraat 159, Pebble Rock Golf and Bushveld Estate, Roodeplaat, 0186, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetdoringstraat 159, Pebble Rock Golf and Bushveld Estate, Roodeplaat, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd56f54559e030e241d63da37911fd0b65dcd9ddd198b337242b5cb5e762b9be117b69fdc77c97ab4866be5cfc503494384de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag (plek vir 2) 159 Soetdoring Street Pebble Rock Golf and Bushveld Estate 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.615647562298 28.389326006256

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang