Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Monks Holiday Chalets and Caravan Park

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Monks Holiday
Park

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 74 resensies vir Monks Holiday Chalets and Caravan Park
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.9/5
Lara B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara B

Above and beyond expectations.

Absolutely amazing stay, epic customer service and all around lovely place. We thoroughly enjoyed our visit and can recommend it to anyone! Thank you so much for amazing customer service as well!

Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer

Thank you Lara,

Always a pleasure to welcome positive people. It was lovely meeting you and we hope to welcome you back soon.

Kind regards,

Ria and Staff

Monks Holiday Chalets and Caravan Park
Roberto V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roberto V

Very nice.

We had a great time, thank you.

Audrey M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey M

Marvellous.

It was absolutely amazing. The lady at reception was absolutely incredible, very welcoming and kind. We didn't have blankets, and they provided us with some duvets that kept us warm throughout our stay. We really enjoyed our stay. The kids had an amazing time.

Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer

Hi Audrey,

Thank you, you are a lovely family and we hope to see you again soon.

Enjoy your day,

Ria

Monks Holiday Chalets and Caravan Park
Laeticia I - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laeticia I

Private, peaceful.

Peaceful and quiet. Beautiful view.

Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer

Hi Laeticia,

It was nice meeting you, hope we see you soon.

Take care,

Ria and Staff

Monks Holiday Chalets and Caravan Park
Joleen G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joleen G

Lekker lekker lekker.

Ons het baie lekker gebly en gekuier.

Megan B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan B

Traffic was a bit loud.

It was okay, traffic was a bit loud.

Matthys F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matthys F

Heerlik.

Baie lekker, vriendelik en behulpsame personeel.

Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer

Baie dankie Thys, ons sien jou weer. Dit was lekker om jou te ontmoet.

Monks Holiday Chalets and Caravan Park
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Anri V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anri V

Great.

Was welcomed very friendly. The owner even opened the other gate for all the runners for the Knysna Marathon at early morning hours, was very grateful. Bathrooms clean and tidy, good overall experience.

Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer

Thanks Anri,
It was nice meeting you and we hope to welcome you back to Knysna soon.

I hope your legs are fine.

Ria and staff

Monks Holiday Chalets and Caravan Park
Crystal C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal C

Lovely place.

It was a nice holiday place.

Naellowine H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Naellowine H

Baie aangenaam, veilig omhein.

Baie netjies skoon, toilet was net bietjie ver, maar definitief 'n plek waarna ek sal teruggaan.

Lola S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lola S

Rustig, mooi uitsig en vriendelike mense.

Baie lekker. Daar kan so paar dinge aan gewerk word m.b.t. onderhoud en dinge wat reggemaak kan word. Dit was baie mooi en rustig verder en ideaal geleë.

Rachelle D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rachelle D

Ons het dit geniet, going back to basics.

Ja, ons het. Die verblyf kan net 'n bietjie opgegradeer word. Die toilet was nie reg nie en die tafel op die dek was vuil.

Daleen F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Daleen F

Still en rustig, minimalisties.

Die advertensie en die realiteit is nie dieselfde nie. Daar is net 'n 'fitted sheet' op bed. So vat alle beddegoed. Daar is nie 'n badkamer in die karavaan-kajuit nie. Dit is bietjie loopwerk na die badkamers toe. Water by die stort het opgeraak die eerste aand. Die ander aande was dit reg. Die eenhede het bekers, messe, eetgerei en 'n paar potte. Dit is perfek vir kampering, as jy bewus is dat jy gaan kampeer.

Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer

Goeie more,

Dit is presies hoe die beskrywing van die Caravan Cabin is, dit moes jy gelees het toe jy bespreek het en ook soos ek bevestig het per e-pos. Dit is nie 'n chalet met eie badkamer en beddegoed nie.

Tarief is net beter as kamp en nie 'n chalet se prys nie. Dit is altyd goed om jou beskrywing te lees en seker te maak wat jy bespreek.

Jammer vir die ongerief, jy moes net kom seker maak het by kantoor.

Baie dankie

Mooi dag

Ria

Monks Holiday Chalets and Caravan Park
Simon D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Simon D

Rustig.

Ons het lekker gebly, maar ek dink die eenhede kan opgegradeer word vir die badkamer. Ons bad het 'n begin van insinking in 'n hoek en dit was duidelik dat dit al vir jare so was. Vir R200 per dag meer het ek DSTV gekry en 'n groter kothuis by Woodbourne in Knysna gekry.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Viola P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Viola P

Ongerieflik, donker en geen vermaaklikhede nie.

Met die bespreking is net gesê om komberse te bring, daar is geen kussings nie. Sonder 'n kussing slaap. Geen TV in woonstelle nie. Badkamers is baie ver weg as jy in die nag moet gaan. Om die badkamer te gebruik is dus nie veilig nie. Die swembad sluit om 8 nm, so jy kan nie swem of TV kyk nie. Nou moet jy nog gaan slaap op 'n bed sonder kussings. Geen WiFi, geen ligte vir beurtkrag. Die prys vir dit is pateties teen die van ander plekke in die dorp met meer gerieflike omstandighede.

Hillary K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hillary K

Amazing. Beautiful. Absolutely loved it.

My stay was absolutely amazing. The staff was friendly. Mara, the reception lady, was so friendly and the hospitality she and her team showed was amazing. Definitely going back again. Recommended place to everyone already. Lol.

Werner C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner C

Huis weg van jou huis.

Skoon en netjiese huisies, warm en ruim het lekker gekuier en geslaap.

Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer

Baie dankie Werner,

Was lekker om jul te ontmoet, ons hoop ons sien jul sommer gou weer, die keer in die somer.
Alles wat mooi is

Groete

Ria en personeel

Monks Holiday Chalets and Caravan Park
Leoni S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni S

Presies wat ons nodig gehad het.

Dit was presies wat ons gesoek het.

Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer

Hi Leonie,

Baie dankie vir julle, dit was lekker om jul te ontmoet en ons sien uit na jul volgende besoek.

Hoop die Simola was lekker

Mooi bly

Ria

Monks Holiday Chalets and Caravan Park
Lesley-ann M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley-ann M

Stay was good.

Chalet needs some maintenance to be done to build itself.

Clinton C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton C

Thank you for the awesome service.

Thank you Ria for the awesome service.

Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer

Thanks, Clinton.

Hope we see you for a long stay.

Monks Holiday Chalets and Caravan Park
Alfred C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alfred C

Was rustig en ontspannend.

Dit is a kindervriendelike kuierplek, sekuriteit is uitstekend.

Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer

Baie lekker om julle te ontmoet. Ons hoop ons sien gou weer. Oulike familie. Dankie. Ria

Monks Holiday Chalets and Caravan Park
Mirisa D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirisa D

Was lovely.

Had our family reunion here, was a great stay, just did not appreciate treating me as if I had not made a payment and discussing my business with the entire family group without discussing it with me first. But other than that, no complaints.

Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer

Good afternoon,
Hope all is good, enjoyed having the family with us for the weekend, and nobody but nobody discussed your payment with anybody, we respect your privacy at all times. We only contacted the group organizer to clarify and hear if he knows anything seeing that he was the organizer of the weekend. Sorry if you got another version of this.
We also did not receive proof of payment in time to save the confusion, but I thought it was all sorted after my phone call.
My apologies for any confusion that might have been caused.
We enjoyed the family and trust and hope we see you again.
Kindest regards,
Ria

Monks Holiday Chalets and Caravan Park
Sonja V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Amazing and peaceful.

This has always been one of our preferred destinations since 1983. Still one of the best camping sites.

Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer

Thanks Sonja, see you soon again.

Monks Holiday Chalets and Caravan Park
Felecia Z - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Felecia Z

Very quiet and safe.

Monks are more for camping lovers. Not really ideal for travelling with young children as the bathroom and ablution facilities are outside of cabins. Luckily we were not too far from those facilities as it was raining too.

Neville K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neville K

Uitstekend. Stil en rustig.

Baie gasvrye mense. Laat jou welkom voel.

Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer

Baie dankie Neville. Baie lekker om julle te ontmoet en ons sien gou weer. Alles wat mooi is vir julle. Ria

Monks Holiday Chalets and Caravan Park
Vanessa F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa F

Lekker rustig en stil, so ja, dit was lekker.

Dis die ideale plek vir ouer mense om te kuier, maar nie as jy jong kinders het nie. Geen musiek mag gespeel word nie, so ouer kinders raak nogal verveeld.

Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer

Hi Vanessa, dit was lekker om julle te ontmoet. Jy mag musiek speel solank jy dit sag hou en met oorfoontjies kan dit nogal werk. Ons hoop ons sien julle weer. Mooi bly, Ria.

Monks Holiday Chalets and Caravan Park
Christelle H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christelle H

Oord is netjies en mooi, maar die karavaanslaapplekke het beslis werk nodig. Dit was vir my bietjie "grubby" en taai en nie vir my so skoon gevoel nie.

Ek sal dit kan aanbeveel, maar self sal ek nie sommer weer daar bly nie. Dit was ook verskriklik warm met geen waaier nie. Die karavaan-chalets het dringend opknapping nodig, gronde en geriewe baie netjies.

Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Estelle D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Estelle D

Het baie meer verwag gebaseer op die foto's en prys.

Ons was baie teleurgesteld in die karavaanpark aangesien die foto's en prys vir die huisie nie die realiteit akkuraat verteenwoordig nie. Daar was ook geen warm water nie aangesien albei gasbottels vir die huise leeg was.

Candice S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice S

My kinders het dit baie geniet, baie dankie aan Monks.

Dit was uitstekende diens.

Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer

Baie dankie ons baie bly hul het dit geniet, ons sien sommer gou weer.

Groete van Knysna

Monks Holiday Chalets and Caravan Park
Glenn H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenn H

Heerlike blykplek.

Ons was gerus en tevrede. Lekker vir visvang en kinders swembad geniet. Tannie Mara en Ria was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer daar kuier.

Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer

Baie baie dankie dit is altyd so lekker om warm mense te ontmoet en ons sal jul grag weer terug verwelkom.
Jul was werklik n plesier en ons hoop ons sien gou weer.
Alles wat mooi is
Ria en Mara en personeel

Monks Holiday Chalets and Caravan Park
Werner C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner C

Baie stil en rustig.

Bly al 10 jaar daar en geniet dit nog, lekker kamp vibe.

Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer

Baie dankie Werner,

Ja ons geniet om almal weer en weer terug te verwelkom, sien uit om jul volgende keer weer te sien.

Mooi bly.

Groete,

Ria en personeel

Monks Holiday Chalets and Caravan Park
Rika B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika B

Vriendelike ontvangs en skoon chalet.

Ons was vriendelik ontvang en die chalet was uiters skoon en netjies.

Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer

Baie dankie Rika,

Ons waardeer julle ondersteuning en ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

Geniet n wonderlike dag

Ria en personeel.

Monks Holiday Chalets and Caravan Park
Raymond S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond S

Aangename plek en vriendelike mense.

Baie oulike en vriendelike mense, skoon en netjiese plek, naby alles. Ons sal weer gaan.

Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer

Goeie middag Raymond

Baie dankie dit was lekker om jul te verwelkom en ek is baie bly jul het dit geniet.

Ons sien uit om jul sommer gou weer terug te verwelkom.

Mooi middag

Ria en personeel

Monks Holiday Chalets and Caravan Park
Lelise S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lelise S

Heerlik rustig en stil, sonder probleme.

Was heerlik, net te kort. Kom vir seker weer.

Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer

Baie dankie was aangenaam en ja ons sien jul sommer gou weer.

Monks Holiday Chalets and Caravan Park
Abraham D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abraham D

Rustig by vleiland.

Akkommodasie was 'n uitgeboude ou karavaan-eenheid. Ruim spasie en voldoende geriewe. Badkamer fasiliteite skoon en netjies.

Ambesa D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ambesa D

I was so beautiful. I don't have words about my stay.

We didn't want to go home because Monks Holidays Park was nice and our vacation was nice and it was a vacation to remember.

Nabeelah I - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nabeelah I

We didn't stay at the resort all day and everyday we traveled.

It was ok. I only feel that there are too many rules and regulations you can't do this or that etc. the Saturday the kids played in the swimming pool the kids were told not to splash as kids normally do. The lady told my kids if they people don't stop she will close this pool.

Cicelia B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cicelia B

Baie rustig.

Dis 'n baie rustige area.

Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer

Baie dankie Cicelia, ons hoop ons sien jul gou weer.

Mooi dag

Ria

Monks Holiday Chalets and Caravan Park
Coenraad S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coenraad S

Rustig en lekker.

Die atmosfeer was lekker, en ons het lekker gebly.

Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer

Hi Laura,

Baie dankie, dit was lekker om jul te kon ontmoet. Ons hoop ons sien jul sommer gou weer.

Mooi 2022.

Groete van Knysna.

Ria en personeel

Monks Holiday Chalets and Caravan Park
Lorraine J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lorraine J

Ons het lekker gebly.

Dit was gerieflik en netjies.

Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer

Baie dankie Lorraine. Dit was lekker om julle te ontmoet en ons sien julle sommer gou weer. Alles wat mooi is vir die jaar. Groete, Ria en personeel.

Monks Holiday Chalets and Caravan Park
Pierre Z - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre Z

Felt like real camping.

Although the facility is a bit old and need some TLC, the stay was lovely and lived up to our expectations.

Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer

Good morning Pierre,

Thank you for your lovely review, most of our guests do enjoy the tranquil park and their stay and then become regular visitors so we hope to see you and family back soon.

Glad you could built some memories that is what live is all about.

Thank you once again and look forward in welcoming you back soon, remind me about some discount.

Enjoy a lovely week.

Ria and staff

Monks Holiday Chalets and Caravan Park
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Esti C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Esti C

Okay.

Die chalets kort 'n opdatering.

Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer

Goeie middag Estie,

Dankie vir jou terugvoer, jy het nie in een van die chalets oornag nie, dit was n caravan cabin.

Daar is nogal n verskil in cabin en chalet.

Baie dankie en ons hoop ons kan volgende keer vir jul in een van die Chalets huisves.

Mooi dag

Ria en personeel

Monks Holiday Chalets and Caravan Park
Cor B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Cor B

Ons het glad nie waarde vir ons geld ontvang nie.

Die plek was definitief nie dieselfde as wat ons op foto's gesien het nie. Daar was geen wasbak in die badkamer of kombuis nie. Ons het foto's geneem van die plek. Ek sal definitief nie hierdie plek aan enige iemand voorstel nie.

Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer

Goeie middag

Ek is jammer om te verneem dat jul nie gelukkig was nie, jy het slegs betaal vir 'n karavaan, normaalweg gebruik jy die publieke opwas geriewe asook, dit is 'n kamp akkommodasie wat op ons webblad mooi uiteen gesit word asook in my bevestiging aan jul.

Ek verwys na jul bespreking sou jul 'n vol Chalet wou bespreek sou jul tariewe heelwat anders gewees het, dan moes jul so bespreek het. Jammer dat jul nie die kamp gedeelte verstaan het nie.

Baie jammer.
Ria

Monks Holiday Chalets and Caravan Park
Melanie M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie M

Awesome

We initially booked a caravan but when we arrived we decided to upgrade to the chalet for more comfort. The staff were very friendly and helpful and accommodating. The unit was right at the water. Very nice, thank you.

Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer

Thank you Melanie,

We appreciate you and hope to see you soon.

Kind regards,
Ria

Monks Holiday Chalets and Caravan Park
Lumka M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lumka M

Great company.

Felt like a high school trip with soo many rules for adults.

Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer

Hi Lumka,
Thank you for your rating and remark, believe me those rules allow you to enjoy a peaceful breakaway, as some adults do not know how to enjoy themselves and to take others in to account, glad you enjoyed yourselves and hope to see you soon.
Kind regards
Ria

Monks Holiday Chalets and Caravan Park
Ashley J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ashley J

Lovely.

Very peaceful and relaxing.

Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer

Thank you Ashley, we hope we see you soon.

All the best

Ria

Monks Holiday Chalets and Caravan Park
Gerhard P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard P

Ontspanne karavaanpark-atmosfeer.

Ons is nie regtig karavaankampeerders nie en na aanvanklike ongemaklike begin het ons hou die vriendelike kampeerders gewoond geraak. Die heerlike kampeeratmosfeer met vure wat in die aande aangesteek word skep 'n tuiste vir elke Suid-Afrikaner.

Cj V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Cj V

'n Warm stort is 'n basiese vereiste.

As Monks nie eers 'n warm stort kan verskaf nie, behoort hul nie in die gasvryheidsbedryf te wees nie.

Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer

Ek verwys na ons telefoniese gesprek en verwys na verskeie probleme in Knysna met pype wat bars, dit kon die oorsaak wees dat klippies in die pype was en n verstopping veroorsaak het. Soos bespreek vra ons persoonlik omverskoning en is dit jammer dat jy nou net die een aand wat n Sondag aand was daar oorgebly het en dit met jul stort gebeur het. Soos jy self bevestig het was dit al wat verkeerd was en ja dit is glad nie aangenaam nie.

As jy weer in die rigting kom is jul welkom om 'n gratis aand by ons buite seisoen oor te bly.

Hoop dit is verstaanbaar en is dit nie in ons hande van die gebarste pype situasie nie.


Monks Holiday Chalets and Caravan Park
Lizle V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizle V

Baie rustig en die geriewe is mooi skoon.

Ons sal beslis weer daar gaan kamp.

Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer

Hi Lizle, baie dankie. Was baie lekker om jul te ontmoet. Ons hoop ons sien gou weer. Ons wens jul 'n fantastiese 2021 toe. Groete van Knysna, Ria en personeel.

Monks Holiday Chalets and Caravan Park
Obed D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Obed D

Was rustige, netjiese, mooi plek.

Dit is 'n wonderlike plek naby besienswaardighede. Lekker plek.

Neville L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Neville L

Was very nice ,will come again soon.

Very beautiful park. Park need some CCTV Cameras to secure safety ,electric fence will not be enough. We were not sure if our personnel belongings inside the cabin was safe. Insert burglar bars. Additional night-flood lights will help. Maybe a gate security will be an advantage. We could not use our 2nd cabin out of fear of intruders as we had teenagers to sleep in the cabin and it was distant from the first cabin.

Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer

Hi Neville,

Thank you for visiting Monks and your input, I hope that you were aware that we did have a Security Guard on site every evening including immediate response from our Security Company should there be any incident at all. We are glad to say that we had no loss of anything over the last Season and trust this would put your mind at ease, you should have just visited us during this time and would have explained it all to you.

Well rest assured for next time.

All the best and we hope to see you soon.

Kind regards

Ria and staff

Monks Holiday Chalets and Caravan Park
Stephen C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen C

Baie gerieflik vir oornag op jou weg en naby hoofpad. Netjies en skoon. Deur van eenheid heeltemal los, optel om oop en toe te maak.

Takke kan weggesnoei word van venster-openinge. E12.

Imraan J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Imraan J

Dit is 'n rustige vakansie plek. Sentraal geleë. Behulpsame werknemers. Die kinders het die swembad baie geniet

Die houthuisies en karavane kan opgradeer word dis baie oud, en ook die meubels. Sodoende sal die netheid verbeter.

Melanie K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Melanie K

Nie 'n plek om 'n welverdiende vakansie te spandeer nie.

Die eenheid en fasiliteite was baie netjies en skoon, maar die eenheid is baie vervalle, vloer planke was baie onstabiel, op die eerste dag was die een vloerplank stukkend en het hulle dit kom regmaak terwyl ons nie daar was nie, sonder om ons in te lig. Op die tweede dag het nog 'n vloerplank gebreek en het ons dit aangemeld by die werker. Dit was die hele vakansie nie reggemaak nie. Ek sou voorstel dat die vakansieplek geadverteer word vir ouer mense en nie vir familie met kinders. Aangesien daar nie veel gedoen mag word nie. Vir iemand wat absolute stilte wil hê, is dit die plek om te bespreek.

Joekie R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joekie R

Skoon en netjiese oord.

Skoon en netjiese ablusiegeriewe. Vriendelike ontvangs. Veilig om te kamp en naby 'n Kwik Spar.

David A - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David A

Dit was fantasties om die minste te sê.

Monks Holiday Chalets het my stoutste verwagtinge oortref. Die vriendelike personeel het ons sommer dadelik laat tuis voel. Die oord is regtig die regte plek, as jy soek vir stilte en rustigheid. Alles is so pynlik netjies. Die welige plantegroei dra regtig by tot die rustige atmosfeer. Ek sal beslis weer in die toekoms of sommer net vir 'n wegbreeknaweek van hul dienste gebruik maak. Monks, julle is tops!

Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer

Hi David,

Baie dankie vir julle, dit was so lekker om jul hier te kon huisves en ja, dit is so rustig soos jy sê. Ons sal graag weer vir jul wil sien en ons hoop jy raak ook een van ons baie gereelde kliënte en dan sommer familie.

Ek dra jou goeie terugvoer oor aan die personeel, wat fantasties en positief is, dus die netheid van ons geriewe op standaard te hou.

Baie dankie weereens en sien gou weer.

Ria en personeel

Monks Holiday Chalets and Caravan Park
Chantall S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantall S

Fantasties.

Als was perfek gewees. Beslis die geld werd.

Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer

Baie dankie Chantall,

Dit is altyd lekker om mense te huisves wat hulself so lekker kan geniet, baie dankie vir julle en ons hoop ons sien jul sommer gou weer.

Hierdie keer in die somer.
Groete,

Ria en Personeel

Monks Holiday Chalets and Caravan Park
Ronel I - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel I

Ons het heerlik gekuier. Ria en Francois was ongelooflik behulpsaam.

Aangesien ons 'n groep van tien volwassenes en een kind was, het ons ervaar dat die eenslaapkamer-chalets, wat veronderstel is om vir 5 mense te wees, bietjie aan die klein kant was vir ons almal. So twee het toe maar agter in die bakkie geslaap, wat sy eie matras in gehad het. Afgesien daarvan het ons heerlik gekuier. Groot bonus was vir ons dat musiek verbied was, anders sou ons glad nie kon hoor wat ons dink nie, as elkeen in die kamp sy eie musiek gespeel het nie.

Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer

Beste Ronel en familie,

Dit was lekker om julle hier te kon huisves en saam met julle die vakansie te geniet. Hoop om julle weer te sien.

Groete,
Ria

Monks Holiday Chalets and Caravan Park
Sydney G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sydney G

Rustig in die middel van die dorp.

Baie goeie ontvangs, sou kamp, maar toe ons inboek het dit liggies gereën, en die dame het nie eers gehuiwer om ons in 'n karavaan te laat oornag nie! Baie vriendelike diens!

Danie J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie J

Vriendelike ontvangs en net wat ek nodig het vir 'n fietsrynaweek.

Word aanbeveel vir basiese behoeftes, lekker dak oor my kop. Ideaal vir sportnaweek waar weelde nie saak maak nie.

Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer

Baie dankie Danie, ons hoop ons sien jul weer met die Oester.

Mooi dag

Ria en personeel

Monks Holiday Chalets and Caravan Park
Lillian B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lillian B

Very nice, everyone abided by the rules and were very conscientious.

We enjoyed our stay, it was tranquil, clean, everyone was very friendly and helpful. Location excellent.

Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer

Hi Lillian,

Thank you Lillian it was nice having you and it is always a pleasure to host happy people that know how to enjoy themselves.
We hope to see you back soon.
Regards
Ria and Staff

Monks Holiday Chalets and Caravan Park
Nolan K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Nolan K

Baie lekke plek.

Was 'n still baie rustige plek. Baie lekke daar gerus sal aanwys aan almal.

Riaan H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan H

Voldoende.

Voorsien aan al die basiese behoeftes.

Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer

Hi Riaan,

Baie dankie vir jou terugvoering, ons sien uit om jul weer te verwelkom.

Mooi aand

Ria en personeel

Monks Holiday Chalets and Caravan Park
Hester F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester F

Baie lekker.

Dit was baie lekker daar met die swembad en al die geriewe.

Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer

Baie dankie Hester dit was n plesier om jul te verwelkom en ons sien julle hopelik sommer gou weer.

Mooi 2018 vir julle

Ria en personeel

Monks Holiday Chalets and Caravan Park
Cathrina G - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrina G

Baie lekker gekamp.

Die plek is baie netjies met vriendelike en behulpsame personeel. Ligging is fantasties en loopafstand vanaf Waterfront. Ons het dit baie geniet.

Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer

Baie dankie Juanette,

Dit was lekker om sulke mooi positiewe mense rondom ons te kon geniet. Bly julle het dit geniet en sien uit om julle weer terug te verwelkom

Mooi bly

Ria en personeel

Monks Holiday Chalets and Caravan Park
Anita R - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita R

Lekker gebly!

Monks se badkamer en wasgeriewe is een van die skoonste wat ek al mee te doen gehad het. Selfs die huisies en karavane is skoon en netjies. Sal definitief weer daar oorbly.

Marinda T - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda T

Baie rustig en veilig en naby alles.

Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die park is baie netjies en die blyplek was ook baie netjies. Ons het heerlik gekuier.

Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer

Hi Marinda,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit was lekker om julle te ontmoet. Jy is 'n pragtige mens.

Ons hoop ons sien julle gou weer.

Mooi naweek,

Ria.

Monks Holiday Chalets and Caravan Park
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Ebrahim T - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ebrahim T

Friendly, on-the-ball, well located, go the extra mile.

The premises is well located with friendly staff. They go the extra mile to ensure that clients are serviced/assisted. I will certainly recommend Monks Holiday Chalets to friends and family.

Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer

Thank you Ebrahim,

It was a pleasure having you and the family, look forward seeing you again soon.

Kind regards

Ria and Staff

Monks Holiday Chalets and Caravan Park
Vanaf
Vanaf R350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 221 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Hoofweg en Holiday Park, Costa Sarda, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3NjA0MmViLWZiZjctNGViNi1hZGUwLTFiYTI3MDAwNmY1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 Corner of Main Road and Holiday Park Crescent Costa Sarda 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.038342 23.064601

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang