Monks Holiday Chalets and Caravan Park
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Monks Holiday
Park
Eiendomme 1
Resensies 76
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Sue-ellen L - Sep 2024
Algehele gradering
Amazing place.
Lara B - Jul 2024
Algehele gradering
Above and beyond expectations.
Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer
Thank you Lara,
Always a pleasure to welcome positive people. It was lovely meeting you and we hope to welcome you back soon.
Kind regards,
Ria and Staff
Roberto V - Mrt 2024
Algehele gradering
Very nice.
Audrey M - Jan 2024
Algehele gradering
Marvellous.
Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer
Hi Audrey,
Thank you, you are a lovely family and we hope to see you again soon.
Enjoy your day,
Ria
Laeticia I - Mei 2024
Algehele gradering
Private, peaceful.
Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer
Hi Laeticia,
It was nice meeting you, hope we see you soon.
Take care,
Ria and Staff
Joleen G - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker lekker lekker.
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Megan B - Jun 2024
Algehele gradering
Traffic was a bit loud.
Matthys F - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer
Baie dankie Thys, ons sien jou weer. Dit was lekker om jou te ontmoet.
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Anri V - Jun 2024
Algehele gradering
Great.
Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer
Thanks Anri,
It was nice meeting you and we hope to welcome you back to Knysna soon.
I hope your legs are fine.
Ria and staff
Crystal C - Jan 2024
Algehele gradering
Lovely place.
Naellowine E - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam, veilig omhein.
Lola S - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig, mooi uitsig en vriendelike mense.
Rachelle D - Jun 2024
Algehele gradering
Ons het dit geniet, going back to basics.
Daleen F - Jun 2024
Algehele gradering
Still en rustig, minimalisties.
Lees meerMonks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer
Goeie more,
Dit is presies hoe die beskrywing van die Caravan Cabin is, dit moes jy gelees het toe jy bespreek het en ook soos ek bevestig het per e-pos. Dit is nie 'n chalet met eie badkamer en beddegoed nie.
Tarief is net beter as kamp en nie 'n chalet se prys nie. Dit is altyd goed om jou beskrywing te lees en seker te maak wat jy bespreek.
Jammer vir die ongerief, jy moes net kom seker maak het by kantoor.
Baie dankie
Mooi dag
Ria
Simon D - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Viola P - Feb 2024
Algehele gradering
Ongerieflik, donker en geen vermaaklikhede nie.
Lees meerHillary K - Nov 2023
Algehele gradering
Amazing. Beautiful. Absolutely loved it.
Werner C - Jul 2023
Algehele gradering
Huis weg van jou huis.
Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer
Baie dankie Werner,
Was lekker om jul te ontmoet, ons hoop ons sien jul sommer gou weer, die keer in die somer.
Alles wat mooi is
Groete
Ria en personeel
Leoni S - Mei 2023
Algehele gradering
Presies wat ons nodig gehad het.
Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer
Hi Leonie,
Baie dankie vir julle, dit was lekker om jul te ontmoet en ons sien uit na jul volgende besoek.
Hoop die Simola was lekker
Mooi bly
Ria
Lesley-ann M - Mei 2023
Algehele gradering
Stay was good.
Clinton C - Mrt 2023
Algehele gradering
Thank you for the awesome service.
Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer
Thanks, Clinton.
Hope we see you for a long stay.
Alfred C - Jan 2023
Algehele gradering
Was rustig en ontspannend.
Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer
Baie lekker om julle te ontmoet. Ons hoop ons sien gou weer. Oulike familie. Dankie. Ria
Mirisa D - Aug 2023
Algehele gradering
Was lovely.
Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer
Good afternoon,
Hope all is good, enjoyed having the family with us for the weekend, and nobody but nobody discussed your payment with anybody, we respect your privacy at all times. We only contacted the group organizer to clarify and hear if he knows anything seeing that he was the organizer of the weekend. Sorry if you got another version of this.
We also did not receive proof of payment in time to save the confusion, but I thought it was all sorted after my phone call.
My apologies for any confusion that might have been caused.
We enjoyed the family and trust and hope we see you again.
Kindest regards,
Ria
Sonja V - Feb 2023
Algehele gradering
Amazing and peaceful.
Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer
Thanks Sonja, see you soon again.
Felecia Z - Sep 2023
Algehele gradering
Very quiet and safe.
Neville K - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekend. Stil en rustig.
Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer
Baie dankie Neville. Baie lekker om julle te ontmoet en ons sien gou weer. Alles wat mooi is vir julle. Ria
Vanessa F - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker rustig en stil, so ja, dit was lekker.
Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer
Hi Vanessa, dit was lekker om julle te ontmoet. Jy mag musiek speel solank jy dit sag hou en met oorfoontjies kan dit nogal werk. Ons hoop ons sien julle weer. Mooi bly, Ria.
Christelle H - Jan 2023
Algehele gradering
Oord is netjies en mooi, maar die karavaanslaapplekke het beslis werk nodig. Dit was vir my bietjie "grubby" en taai en nie vir my so skoon gevoel nie.
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Estelle D - Apr 2023
Algehele gradering
Het baie meer verwag gebaseer op die foto's en prys.
Candice S - Okt 2022
Algehele gradering
My kinders het dit baie geniet, baie dankie aan Monks.
Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer
Baie dankie ons baie bly hul het dit geniet, ons sien sommer gou weer.
Groete van Knysna
Glenn H - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike blykplek.
Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer
Baie baie dankie dit is altyd so lekker om warm mense te ontmoet en ons sal jul grag weer terug verwelkom.
Jul was werklik n plesier en ons hoop ons sien gou weer.
Alles wat mooi is
Ria en Mara en personeel
Werner C - Jul 2022
Algehele gradering
Baie stil en rustig.
Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer
Baie dankie Werner,
Ja ons geniet om almal weer en weer terug te verwelkom, sien uit om jul volgende keer weer te sien.
Mooi bly.
Groete,
Ria en personeel
Rika B - Jun 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en skoon chalet.
Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer
Baie dankie Rika,
Ons waardeer julle ondersteuning en ons hoop ons sien julle sommer gou weer.
Geniet n wonderlike dag
Ria en personeel.
Raymond S - Jul 2022
Algehele gradering
Aangename plek en vriendelike mense.
Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer
Goeie middag Raymond
Baie dankie dit was lekker om jul te verwelkom en ek is baie bly jul het dit geniet.
Ons sien uit om jul sommer gou weer terug te verwelkom.
Mooi middag
Ria en personeel
Lelise S - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik rustig en stil, sonder probleme.
Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer
Baie dankie was aangenaam en ja ons sien jul sommer gou weer.
Abraham D - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig by vleiland.
Ambesa D - Jan 2022
Algehele gradering
I was so beautiful. I don't have words about my stay.
Nabeelah I - Des 2022
Algehele gradering
We didn't stay at the resort all day and everyday we traveled.
Cicelia B - Okt 2022
Algehele gradering
Baie rustig.
Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer
Baie dankie Cicelia, ons hoop ons sien jul gou weer.
Mooi dag
Ria
Laura S - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer
Hi Laura,
Baie dankie, dit was lekker om jul te kon ontmoet. Ons hoop ons sien jul sommer gou weer.
Mooi 2022.
Groete van Knysna.
Ria en personeel
Lorraine J - Des 2022
Algehele gradering
Ons het lekker gebly.
Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer
Baie dankie Lorraine. Dit was lekker om julle te ontmoet en ons sien julle sommer gou weer. Alles wat mooi is vir die jaar. Groete, Ria en personeel.
Pierre Z - Jan 2022
Algehele gradering
Felt like real camping.
Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer
Good morning Pierre,
Thank you for your lovely review, most of our guests do enjoy the tranquil park and their stay and then become regular visitors so we hope to see you and family back soon.
Glad you could built some memories that is what live is all about.
Thank you once again and look forward in welcoming you back soon, remind me about some discount.
Enjoy a lovely week.
Ria and staff
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Esti C - Sep 2022
Algehele gradering
Okay.
Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer
Goeie middag Estie,
Dankie vir jou terugvoer, jy het nie in een van die chalets oornag nie, dit was n caravan cabin.
Daar is nogal n verskil in cabin en chalet.
Baie dankie en ons hoop ons kan volgende keer vir jul in een van die Chalets huisves.
Mooi dag
Ria en personeel
Cor B - Des 2022
Algehele gradering
Ons het glad nie waarde vir ons geld ontvang nie.
Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer
Goeie middag
Ek is jammer om te verneem dat jul nie gelukkig was nie, jy het slegs betaal vir 'n karavaan, normaalweg gebruik jy die publieke opwas geriewe asook, dit is 'n kamp akkommodasie wat op ons webblad mooi uiteen gesit word asook in my bevestiging aan jul.
Ek verwys na jul bespreking sou jul 'n vol Chalet wou bespreek sou jul tariewe heelwat anders gewees het, dan moes jul so bespreek het. Jammer dat jul nie die kamp gedeelte verstaan het nie.
Baie jammer.
Ria
Melanie M - Jun 2021
Algehele gradering
Awesome
Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer
Thank you Melanie,
We appreciate you and hope to see you soon.
Kind regards,
Ria
Lumka M - Okt 2021
Algehele gradering
Great company.
Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer
Hi Lumka,
Thank you for your rating and remark, believe me those rules allow you to enjoy a peaceful breakaway, as some adults do not know how to enjoy themselves and to take others in to account, glad you enjoyed yourselves and hope to see you soon.
Kind regards
Ria
Ashley J - Okt 2021
Algehele gradering
Lovely.
Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer
Thank you Ashley, we hope we see you soon.
All the best
Ria
Gerhard P - Des 2021
Algehele gradering
Ontspanne karavaanpark-atmosfeer.
Cj V - Okt 2021
Algehele gradering
'n Warm stort is 'n basiese vereiste.
Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer
Ek verwys na ons telefoniese gesprek en verwys na verskeie probleme in Knysna met pype wat bars, dit kon die oorsaak wees dat klippies in die pype was en n verstopping veroorsaak het. Soos bespreek vra ons persoonlik omverskoning en is dit jammer dat jy nou net die een aand wat n Sondag aand was daar oorgebly het en dit met jul stort gebeur het. Soos jy self bevestig het was dit al wat verkeerd was en ja dit is glad nie aangenaam nie.
As jy weer in die rigting kom is jul welkom om 'n gratis aand by ons buite seisoen oor te bly.
Hoop dit is verstaanbaar en is dit nie in ons hande van die gebarste pype situasie nie.
Lizle V - Des 2020
Algehele gradering
Baie rustig en die geriewe is mooi skoon.
Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer
Hi Lizle, baie dankie. Was baie lekker om jul te ontmoet. Ons hoop ons sien gou weer. Ons wens jul 'n fantastiese 2021 toe. Groete van Knysna, Ria en personeel.
Obed D - Feb 2020
Algehele gradering
Was rustige, netjiese, mooi plek.
Neville L - Sep 2020
Algehele gradering
Was very nice ,will come again soon.
Lees meerMonks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer
Hi Neville,
Thank you for visiting Monks and your input, I hope that you were aware that we did have a Security Guard on site every evening including immediate response from our Security Company should there be any incident at all. We are glad to say that we had no loss of anything over the last Season and trust this would put your mind at ease, you should have just visited us during this time and would have explained it all to you.
Well rest assured for next time.
All the best and we hope to see you soon.
Kind regards
Ria and staff
Stephen C - Jan 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik vir oornag op jou weg en naby hoofpad. Netjies en skoon. Deur van eenheid heeltemal los, optel om oop en toe te maak.
Imraan J - Jan 2020
Algehele gradering
Dit is 'n rustige vakansie plek. Sentraal geleë. Behulpsame werknemers. Die kinders het die swembad baie geniet
Melanie K - Jan 2020
Algehele gradering
Nie 'n plek om 'n welverdiende vakansie te spandeer nie.
Lees meerJoekie R - Des 2019
Algehele gradering
Skoon en netjiese oord.
David A - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties om die minste te sê.
Lees meerMonks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer
Hi David,
Baie dankie vir julle, dit was so lekker om jul hier te kon huisves en ja, dit is so rustig soos jy sê. Ons sal graag weer vir jul wil sien en ons hoop jy raak ook een van ons baie gereelde kliënte en dan sommer familie.
Ek dra jou goeie terugvoer oor aan die personeel, wat fantasties en positief is, dus die netheid van ons geriewe op standaard te hou.
Baie dankie weereens en sien gou weer.
Ria en personeel
Chantall S - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer
Baie dankie Chantall,
Dit is altyd lekker om mense te huisves wat hulself so lekker kan geniet, baie dankie vir julle en ons hoop ons sien jul sommer gou weer.
Hierdie keer in die somer.
Groete,
Ria en Personeel
Ronel I - Jan 2018
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier. Ria en Francois was ongelooflik behulpsaam.
Lees meerMonks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer
Beste Ronel en familie,
Dit was lekker om julle hier te kon huisves en saam met julle die vakansie te geniet. Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Ria
Sydney G - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig in die middel van die dorp.
Danie J - Jul 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en net wat ek nodig het vir 'n fietsrynaweek.
Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer
Baie dankie Danie, ons hoop ons sien jul weer met die Oester.
Mooi dag
Ria en personeel
Lillian B - Des 2018
Algehele gradering
Very nice, everyone abided by the rules and were very conscientious.
Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer
Hi Lillian,
Thank you Lillian it was nice having you and it is always a pleasure to host happy people that know how to enjoy themselves.
We hope to see you back soon.
Regards
Ria and Staff
Nolan K - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekke plek.
Riaan H - Apr 2018
Algehele gradering
Voldoende.
Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer
Hi Riaan,
Baie dankie vir jou terugvoering, ons sien uit om jul weer te verwelkom.
Mooi aand
Ria en personeel
Hester F - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer
Baie dankie Hester dit was n plesier om jul te verwelkom en ons sien julle hopelik sommer gou weer.
Mooi 2018 vir julle
Ria en personeel
Cathrina G - Feb 2017
Algehele gradering
Baie lekker gekamp.
Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer
Baie dankie Juanette,
Dit was lekker om sulke mooi positiewe mense rondom ons te kon geniet. Bly julle het dit geniet en sien uit om julle weer terug te verwelkom
Mooi bly
Ria en personeel
Anita R - Mrt 2017
Algehele gradering
Lekker gebly!
Marinda T - Jan 2017
Algehele gradering
Baie rustig en veilig en naby alles.
Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer
Hi Marinda,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit was lekker om julle te ontmoet. Jy is 'n pragtige mens.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Mooi naweek,
Ria.
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Ebrahim T - Des 2016
Algehele gradering
Friendly, on-the-ball, well located, go the extra mile.
Monks Holiday Chalets and Caravan Park se terugvoer
Thank you Ebrahim,
It was a pleasure having you and the family, look forward seeing you again soon.
Kind regards
Ria and Staff
- Kapasiteit: 221 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Hoofweg en Holiday Park, Costa Sarda, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang