Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Monks Holiday Chalets and Caravan Park

  • Kapasiteit: 221 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Hoofweg en Holiday Park, Costa Sarda, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R350 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Monks Holiday Chalets and Caravan Park is aan die rand van die Knysna-strandmeer geleë, naby die middedorp. Monks bied 'n groot grasperk karavaan en kampeerarea, chalets en hutte, asook visvang en bootry op die strandmeer.

Die chalets is selfstandig met aparte badkamers, toilette en kombuisies. Elke chalet is toegerus met eetgerei en breekware, kombuistoebehore, 'n gasstoof, 'n yskas, 'n ketel, 'n TV, 'n broodrooster en beddegoed. Die groot chalets het 3 aparte slaapkamers, saam met dieselfde toerusting en geriewe. Linne word voorsien; gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Daar is 22 kampeerplekke wat almal elektrisiteit en skoon ablusies het. Elke karavaan bevat 'n yskas, 'n gasstoof, eetgerei en kombuistoebehore. Albei ablusieblokke bedien die karavane, hoewel sommige karavane wel hul eie privaat badkamer en toilet het. Gaste moet hul eie beddegoed en handdoeke saambring vir kampeer.

Gaste kan 'n duik in die swembad neem, of op die grasperk ontspan terwyl hulle die son geniet. Benewens bootry en visvang op die strandmeer, kan gaste ook wandelpaaie langs die strandmeer geniet. Winkels, openbare telefone en diensstasies kan naby gevind word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad

Geriewe

  • Swembad

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 74 resensies vir Monks Holiday Chalets and Caravan Park
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Monks Holiday
Park

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Hoek van Hoofweg en Holiday Park, Costa Sarda, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Monks Holiday Chalets and Caravan Park het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 221 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Hoofweg en Holiday Park, Costa Sarda, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3NjA0MmViLWZiZjctNGViNi1hZGUwLTFiYTI3MDAwNmY1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 Corner of Main Road and Holiday Park Crescent Costa Sarda 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.038342 23.064601

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang