Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mont Angelis

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Chantal M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Great stay! Place was very clean and customer service from owner top notch. Great stay! Place was very clean and customer service from owner top notch. Definitely going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Pragtige natuurskoon. Midde wingerdland en bekende wynlandgoed. Luukse verblyf. Pragtige natuurskoon. Sentraal gelee. Luukse akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Absoluut fantasties mooi, uitsig asemrowend. Ons het laat gearriveer en heeltemal vergeet hoe om in te kom by die perseel, Lianti, die bestuurder was awesome, die uitsig asemrowend, heerlike gekuier op die stoep heelaand. Totaal veilig gevoel, ons gaan definitief terug vir nog 'n kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lianti
Mont Angelis
Beste Hanlie, Baie dankie, julle is enige tyd weer welkom hier! Groete, Mont Angelis

Peter W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2019

Heerlike verblyf in die privaatheid van die natuur. Die selfsorgeenhede was netjies en smaakvol. Die ligging is naby Stellenbosch, maar dit voel of jy in 'n ander wêreld is. Dis skoon, gerieflik en netjies met alles wat 'n mens nodig het. Daar is baie plek om te stap, met 'n heerlike swembad. As jy hou van buitelewe en die natuur, en in die Wynlande wil wees, is dit 'n heerlike plek om te bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lianti Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 516
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 516
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bo-Blaauwklippenweg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63ac97af3c7de3debde5c01f6f2a3cc058e0a824ea3d1ad0b01d8e83da29b117fe9a5d751f257cb3aabaf9bac33f387b16d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 516 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Upper Blaauwklippen Road Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.001203944868 18.884590554562

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang