Mont Blanc 26
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Saint Davids-weg, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R990 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Mont Blanc 26 is 'n troeteldiervriendelike, selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Lucien-strand, Manaba. Die kompleks is oorkant die strand, met 'n uitsig oor die Pump House, 'n gewilde plek wat bekend is vir sy diverse kookkuns en vermaaklikheidsopsies. Die verblyf is tussen die South Coast Mall en Wild Coast Sun, wat maklike toegang tot inkopies en vermaak bied.
Dié seefrontwoonstel op die grondverdieping, het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n kinderbank. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8, gemaklike rusbanke en 'n TV met Openview en DStv. Gaste kan hul eie dekodeerder en DVD-speler saambring.
Die leefarea lei na 'n balkon met 'n gasstoof en 'n manjifieke see-uitsig oor Lucien-strand. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad wat op die onderste verdieping is. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Julien Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Saint Davids-weg, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Margate North Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Saint Davids-weg, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang