Bohemian Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
JOHANNES Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Petie B - Jun 2024
Algehele gradering
Goeie diens, en netjies.
Bohemian Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer dit opreg. Hoop om julle vinnig weer te sien!
Vriendelike groete,
Sonja
Rene B - Jan 2024
Algehele gradering
Uitnemende bohemiese wegbreek.
Bohemian Guesthouse se terugvoer
Dankie baie
Yvonne W - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige, rustige plekkie. Ontbyt was fantasties.
Denise G - Aug 2024
Algehele gradering
Voel soos 'n stukkie buiteland.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Annamarie M - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige, netjiese gastehuis, goeie diens.
Elize V - Nov 2022
Algehele gradering
Bly altyd baie lekker.
Elize V - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Ronel S - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig, netjies, vriendelike diens.
Anitia L - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig.
Lezanne B - Aug 2021
Algehele gradering
Baie mooi en goeie waarde vir geld.
Annelize R - Des 2020
Algehele gradering
Great. Everybody is very friendly!
Bohemian Guesthouse se terugvoer
Hi Annelize,
Thank you for your positive review on your stay with us at Mont d’Or Bohemian House. We are happy to hear that you had an exceptional stay at our property.
We hope you travelled home safely. Thank you again for choosing to stay with us.
All the best,
The Mont d’Or A-Team
Ernst J - Des 2017
Algehele gradering
Voorwaar die mooiste en lekkerste verblyf in 'n lang tyd!
Bohemian Guesthouse se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie, ons waardeer dit opreg. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Mont D'or span
Henk J - Jul 2013
Algehele gradering
Baie goed en baie duur.
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eridanusstraat 389, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0181, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang