Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bohemian Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Petie B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Goeie diens, en netjies. Puik diens, plek baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JOHANNES
Bohemian Guesthouse
Baie dankie, ons waardeer dit opreg. Hoop om julle vinnig weer te sien! Vriendelike groete, Sonja

Rene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Uitnemende bohemiese wegbreek. Baie mooi gastehuis in 'n gerieflike area. Vriendelike gasheer. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JOHANNES
Bohemian Guesthouse
Dankie baie

Yvonne W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Pragtige, rustige plekkie. Ontbyt was fantasties. Ons het so lekker gebly. Dit was 'n groot bederf. Ons ontbyt was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Voel soos 'n stukkie buiteland. Mooi. Netjies. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Annamarie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Pragtige, netjiese gastehuis, goeie diens. Sal definitief weer hier oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Bly altyd baie lekker. Baie goeie diens en bly altyd lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Rustig en veilig. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel S
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Rustig, netjies, vriendelike diens. Baie rustige plek met fantastiese diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anitia L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Rustig. Al die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was netjies en die ontbyt was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

JOHANNES Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 660
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 660
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eridanusstraat 389, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0181, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c834cde38636c79c04bd9b0047c97f082bcf3431629cb1bb65ccab5d7e64b593bd2561208aa0d664ace86bb38392832096b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 660 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 389 Eridanus Street Waterkloof Ridge 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.788757961745 28.250143673611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang