Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mont d’Or Clarens

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Nikita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 132

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 132 resensies vir Mont d’Or Clarens
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.9/5
Tharina P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina P

Gerieflik, netjiese en lekker snoesig.

Heerlike verblyf en vriendelike diens. Die ontbyt was heerlik en die Melkkos 'n baie lekker verrassing.

Jani V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jani V

Eerste keer wat ons in Clarens bly, sal weer hier bly.

Ongelooflike diens. Baie vriendelike staf. Het heerlik gebly.

Salomi S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomi S

Fantastiese bederf.

Rus en ontspanning in die Vrystaat tussen die berge.

Retha V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Retha V

Baie aangename mense wat ons laat tuis voel het, mooi kamers, gerieflike ligging.

Baie lekker gekuier by Mont d'Or en sal weer daar gaan bly. Die kamers is mooi gedoen.

Regardt L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regardt L

Dis altyd lekker om weg te breek en in 'n lekker plek oor te slaap.

Dit was baie rustig, dankie.

Louisa V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Louisa V

Rustig, mooi uitsig, goeie ontbyt en netjies.

Puik vir slegs oornagverblyf: Kassapasie onvoldoende vir langer verblyf - geen rakke. Nie al die kamers beskik oor balkon/sitruimte nie - beperk tot kamer selfs vir ontspanning. Gesamentlike sit/woon-kamer ontbreek om koffie/TV/samesyn te geniet. Parkering gee gevoel van onveiligheid.

Michelle D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Michelle D

Manlief se verjaarsdag-wegbreek.

Groot teleurstelling toe ons Vrydag daar aankom. Die foto's op die web is bitter mooi. En boonop 'n 4 1/2 ster resensie. Die staf is baie vriendelik en behulpsaam. Maar die foto's teen die ondervinding is 'n klug! Dit het soos 'n 2 of 3 ster, ou gastehuis gevoel. As mens na die prys kyk, wil jy ten minste die waarde kry. Die hartseer is dat Mont d'Or is duurder as die Clarens Protea Hotel, maar die Protea Hotel is 10x beter (het al 'n naweek daar gewoon). Ek kan nie my teleurstelling in woorde uitdruk nie. My man se verjaarsdag naweek het uit gedraai in baie trane en teleurstelling. Ons wou selfs die Vrydag weer terug kom huis toe.

Bernice P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice P

Lekker, rustige girls-naweek.

Ons was 'n paar vrouens wat gegaan het vir 'n naweekwegbreek terwyl die manne jag. Ons kinders tussen ouderdomme 2 maande tot 10 jaar het saamgekom. Was 'n heerlike naweek en baie gemaklik om met kinders te gaan. Baie mooi en netjiese kamers en heerlike ontbyt. Sal definitief aanbeveel en ook weer besoek!

Nicole P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole P

Baie vriendelike en behulpsame personeel.

Tommy en sy personeel was baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Ons hou van stilte so die ligging was vir ons ideaal om eerder die paar kilometer na die dorpie te ry en nie so in die gemaal te wees nie. Die uitsig was pragtig en ons kan hul spa ook aanbeveel. Ontbyt was heerlik met groot verskeidenheid en ons kan die restaurant vir aandete ook aanbeveel. Clarens is die oulikste dorpie as jy net bietjie uit die stad wil wegkom!

Shawn B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn B

Excellent service and friendly staff.

Pleasantly surprised with the attention to small detail without charging for it. Excellent service, friendly staff with great view.

Mariske F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariske F

Baie lekker gebly!

Ons het baie lekker gebly. Die kamers is ruim en skoon. Die mense is super vriendelik en behulpsaam en die diens puik. Ontbyt was regtig lekker. Sal dit definitief aanbeveel.

Natalie M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie M

Voortreflikke diens het regtig my verwagting oortref.

Mont d'Or se personeel is ongelooflik hulpvaardig en vriendlik, hulle stap die ekstra myl om hul gaste gelukkig te sien. Ons sal beslis weer daar tuisgaan. Ek moet bysê dat hul spa terapeut ongelooflik goed is.

Christo V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Ongelooflike diens (personeel en bestuur tops), rustige atmosfeer, heerlike kos.

Ongelooflike wegbreek ─ mense, natuur, rus en vrede. 'n Definitiewe weerkuier in die toekoms. Dankie Mont d' Or-mense.

Adrie P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie P

Awesome!

Dit was 'n belewenis. Personeel is verskriklik vriendelik, ontbyt en kos is heerlik. Spa was onvergeetlik. Beveel dit hoog aan!

Mark L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark L

Lovely place with stunning view of the mountains.

In a nutshell. Great food, friendly staff, great spa, great view of the mountains. Two minutes' drive to Clarens town. Value for money and will return again.

Herman D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Herman D

Netjiese verblyf, goeie diens.

Ontbyt se kwaliteit en opsies is uitstekend.

Morne V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morne V

Asemrowende uitsig.

Ons is met ons aankoms 'n gratis opgradering na 'n ruimer (maar ouer) kamer met 'n uitsig oor die vallei aangebied, wat ons aanvaar het. Die kamer is lekker ruim, maar het te min oppervlakke om 'n mens se goed uit te pak as jy, soos ons, vir ’n lang tyd op reis is. Die beddens was gemaklik en die badkamer ruim. Ongelukkig is die hotel net te ver uit die dorpie om te stap. Die ontbyt was so-so, maar die personeel by ontvangs vriendelik en hulpvaardig.

Trudie G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Trudie G

Excellent, friendly service and clean.

Problem with the shower resolved speedily. Brilliant food. Breakfast, lunch and dinner.

Noelene V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Noelene V

Vriendelike en bekwame personeel.

Met aankoms was die derde kamer eers voldoende aan ons bespreking: executive suite met king-size bed, kaggel, stort en bad. Oorspronklike kamer het rookarea reg voor ons kamer op balkon gehad. Is volgende dag na 4de kamer geskuif a.g.v. rioolreuk in kamer. Grondvloerkamers loop uit op straat en is nie baie veilig nie. Maar personeel was baie vriendelik en behulpsaam om ons te akkomodeer en gelukkig te hou.

Murdoch V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Murdoch V

Ruim, netjies, restaurant en ontbyt is goeie gehalte. Tevrede.

Goeie ligging, Goeie diens.

Harold E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Harold E

Baie lekker en alles was mooi skoon.

Die personeel was baie behulpsaam. Van die personeel het tot Afrikaans gepraat.

Annelize T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annelize T

Heerlike naweek!

Die personeel is vriendelik, kos voortreflik en spa heerlik!

Francois M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Francois M

Heel rustig en gerieflik.

Mont d Or is gerieflik net bietjie ver uit die dorpie. Ook is daar ook voordele want geen geraas snags. Sou lekker gewees het om te loop waar jy wil wees, moet nou elke keer ry.

Ernst Y - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ernst Y

Baie vriendelike diens.

Restaurant diens goed en ete uitstekend. Geen warm water in stort. Oor die algemeen goed.

Danie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Danie B

Ongelooflik.

Bitter netjiese plek in ongelooflike ligging. Net bietjie duur.

Hr (sakkie) H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hr (sakkie) H

Stylvol in Clarens.

Mont D'Or is 'n pragtige blyplek in Clarens met goeie fasiliteite. Gerieflik geleë net aan die buitewyke van Clarens met goeie uitsig op berge Oos van Clarens (nie alle kamers het uitsig nie). Die kamer was gemaklik en heeltemal voldoende met alles wat nodig is vir 'n paar nagte. Die restaurant bied goeie smaaklike etes aan op A La Carte-basis. Wees bedag dat meeste kamers slegs met trappe bereik kan word. Oornag parkering is op straat.

Shane S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shane S

Lekker, rustig en mooi.

Ons het lekker gebly.

Michell R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Michell R

Baie aangename naweek blyplekkie, sal weer daar bly as ons in Clarens is.

Enigste negatief was die gaste wat die restaurant besoek en laat aand baie raas.

Jacques P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jacques P

Goed, net bietjie duur.

Foto's wys goed hoe die hotel lyk, regtig mooi uitsig oor die golf estate en berge. Baie goed ontvang. Als baie netjies en gerieflik. Ontbyt baie goed soos verwag. Daar is nie veel meer as die spa, bar en restaurant nie en ek dink daarvoor is dit bietjie duur. Veral dat voertuig buite parkeer op straat, hoewel darem 'n stil straat. Sekuriteit was nie vir ons enigsins 'n kommer nie want die dorpie lyk so rustig.

Rina P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina P

Gerieflik en vriendelik.

Ons is vriendelik ontvang en in die bitter koue was ons kamer by aankoms alreeds vooraf verhit. Die restaurant op die perseel se kos en diens was baie goed.

Charlie K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlie K

Was awesome. Sal enige tyd weer gaan, somer of winter.

Was baie goed ontvang, mense is vriendelik, baie behulpsaam, diens is uitstekend gewees, kos is awesome, kamers is pragtig die uitsig was amazing. Sal enige tyd weer daar bespreek. Clarens self was awesome, natuurlik was dit my en my geliefde se eerste keer en definitief nie die laaste keer nie.

Mont d’Or Clarens se terugvoer

Thank you for your overall impression of our Hotel. We appreciate the feedback.

We hope to see you soon again.

Mont d’Or Clarens
Johann O - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann O

So mooi, gerieflik en fantastiese diens!

Kyk so mooi na hulle gaste, gaan uit hulle pad uit om jou te akkommodeer.

Trudie C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie C

Dit was die beste keuse wat ek nog kon doen!

Mont d'Or Hotel is 'n pragtige Hotel. Baie netjies, baie skoon. Die personeel is baie behulpsaam en baie professioneel. Van die ontvangs tot en met die kelners - hulle diens is regtig van hoë gehalte en hulle is baie bekwaam in wat hulle doen. Ek sal hulle vir enige iemand kan aanbeveel. Die spa was hemels en dit is baie rustig daar. So ja ons was hartseer om weer te moes ry. En die fietse wat jy kan huur was 'n lekker uitdaging want na elke afdraande - was 'n hengse opdraande. Dankie vir die goeie aanbeveling. Julle het ons nie teleurgestel nie.

Willem V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V

Baie lekker ontspannend. Fantastiese restaurant vir aandetes.

Kry 'n kamer met 'n kaggel - dit was heerlik in die koue weer. Min keuse aan TV-kanale, so meer opsies verkies vir die ontspan na 'n heerlike ete. Great ligging en uitsig.

Elzabe B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elzabe B

Gemaklik.

Die kamer is baie kleiner as wat die foto's wys. Ek was nogal teleurgesteld. Maar die diens was goed en die verblyf aangenaam. Mens moet seker maar nie foto's vertrou nie.

Marlene P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene P

Ek kan nie in 10 sinne beskryf hoe ongelooflik dit is nie. Jy moet dit self sien en dit self beleef.

Die hotel het die perfekte ligging met die mooiste uitsig wat ek nie kon vergelyk met enige ander plek in die area nie. Die kos was uit die boonste rakke en die personeel 5-ster! Onwetend het ons middagete gaan eet by 'n plekkie naby en die eienaar het vir ons gesê gaan terug hotel toe vir die sonsondergang. Amper 4 ure later met sonsondergang het ons die aand afgesluit met die perfekte maaltyd (hoogs aanbeveel) asook ontbyt die volgende oggend met 'n koppie koffie op die stoep. Ongelooflik. Ek sal verseker teruggaan.

Jaco B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B

Het dit baie geniet.

Dit is 'n heerlike plek om te bly. Clarens is 'n oulike dorp.

Andre G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre G

Verblyf was goed.

Tommy het uit sy pad uit gegaan om vir ons alkoholvrye bier te kry aangesien hulle dit nie in voorraad hou nie. Miskien iets om te oorweeg vir kliënte wat nie alkohol gebruik nie. 'n Probleem wanneer dit reën, gaste moet in die reën loop om by die hotel se eetlokaal en kroeg in te kom aangesien dit geensins onderdak is nie. Gladde teëls buite is ook 'n probleem, veral vir ouer mense. Kos was heerlik en diens flink en vriendelik.

Hurter L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hurter L

Heerlik ontspannend!

Clarens is 'n baie spesiale plek! Ons het heerlikste brouerye en restaurante besoek. Fantastiese wegbreek!

Andre V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Absoluut merkwaardig, uitstekende diens en baie goeie waarde vir geld. Die kos was baie Lekker.

Met aankoms was ons vriendelik ontvang en ons bagasie is dadelik op geneem na die eenheid toe. Alles is mooi verduidelik, (skakel 9 vir diens). Die ontbyt is ongelooflik en die res van die etes nog beter. Hulle pryse is baie redelik en die waarde vir geld baie goed. Die ligging is so naby aan alles en tog is dit so rustig daar. Gaan gerus, bly net 'n dag langer as wat jy aanvanklik voor beplan, ons moes.

Anele K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anele K

Lovely.

Lovely hotel with amazing views. The staff were friendly and always willing to help.

Harry S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Harry S

Lekker.

Sal weer gebruik en aanbeveel.

Lune V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lune V

Heerlike atmosfeer! Bly altyd lekker hier!

Netjiese kamers, ontbyt is heerlik! Vriendelike en behulpsame personeel! Sal vir seker weer 'n draai maak!

Leon K - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon K

Vinnig en maklik omdat dit so lekker geleë is.

Sy restaurant maak dit ook maklik op die perseel. Die kamer was netjies en skoon, maar voel hulle kan dalk begin kyk na hulle matte in die slaapgedeelte, andersins was dit goed.

Abri S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abri S

Baie lekker plek.

Dit sou lekker wees as daar WiFi en kinderkanale op TV sou wees.

Tertius L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tertius L

Lekker gebly met kamer eenheid wat op balkon uitloop, ontbyt was tops, parkeer area dalk opknapping nodig.

Ek stem saam met van die ander persone dat 'waarde vir geld' mens so half laat twyfel of daar nie beter opsies is nie. Ek dink nie mens sal veel beter standaard kry nie, dalk net goedkoper. Ons het die uitsig op die balkon eenheid baie geniet, en die ontbyt was werklik tops. Die parkeerarea is nie 4ster nie, en het opknapping nodig. Ons eenheid se stort se toevoer het nie vinnig genoeg weggeloop maar ek het dit rapporteer, glo dit is alreeds aangespreek. Die spa "couples treatment" was die hoogtepunt, ek sal dit verseker aanbeveel.

Pieter V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter V

Ons het baie lekker gebly!

Personeel was vriendelik, plek was skoon en netjies, ontbyt was baie lekker! Ons sal weer daar oorslaap!

Dewalt K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dewalt K

Verblyf was gemaklik en diens was goed. Die ervaring was egter nie uitsonderlik nie maar het aan ons verwagtings voldoen.

Die hotel is netjies maar die matte kort aandag. Asbakkies buite en glase ens. wat buite staan het sedert Saterdagoggend gestaan en was teen laat Saterdagaand steeds nie skoongemaak of weggevat nie - dis bloot iets wat ons opgemerk het in die verbystap. Die ontbyt was goed voorberei, veral die ontbytpap Sondagoggend. Ligging van die hotel was bekend aan ons vooraf so ons het besef dat dit nie in die midde-dorp is nie. Op geen stadium onveilig gevoel nie. Waarde vir geld is egter 'n vraag want die verblyf was relatief duur en hoewel dit aan verwagtings voldoen, sou bo verwagting teen die prys 'n beter resultaat wees.

Elmie F - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Elmie F

Spa was pathetic. Old and cold and cramped. Beauticians unprofessional.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Spa was pateties. Oud en koud en beknop. Skoonheidskundiges was onprofessioneel.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Mont d’Or Clarens se terugvoer

Ons waardeer altyd enige terugvoer. Dit is absoluut nie ons standaard nie en sal onmiddelik aandag gee. Die spa terapeute se refresher kursus is in Aug en sal dadelik ingeroep word. Ons vra innig verskoning vir enige ongerief

Weereens baie dankie vir die klient se terugvoer. So weet ons waar ons tekortkominge is en aandag gee om soos altyd net die beste diens en kwaliteit behandelings te gee

Groete

Tommy Reinecke

Mont d’Or Clarens
Annekie F - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annekie F

Dit is 'n pragtige plek, weg van die gewoel van Clarens se middedorp, met wonderlike uitsigte op die berge.

Dit was heerlik om daar te bly. Alles was netjies, goed versorg en so rustig. Die personeel was so vriendelik en behulpsaam. Ek gaan beslis weer soontoe.

Yolanda W - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda W

Sprokiestyd wat ek vir die res van my lewe sal koester.

Fantastiese blyplek, netjies en warm atmosfeer, kliëntediens puik! Kos fantasties. Dit was asof ek in 'n sprokies wêreld was vir 'n paar dae. Absoluut 'n "break-away" werd! Ek doen dit graag weer.

Dawie B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie B

Wat 'n ongelooflike tyd was dit nie!

Sien die sterre.

Anel P - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel P

Dit was awesome!

Ek sal enige tyd weer daar bly!

Andre S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Baie oulike plek, pragtige uitsig oor dorpie en berge, weg van gewoel van Clarence.

Kamers, diens, etes, uitsig alles was uitstekend. Jammer Hotel is so naby hoofpad, spoedwalle soos by Golden Gate sal dalk help om verkeer geraas te verminder, maar ek moet julle dit toegee, in die kamers hoor mens nie verkeer nie .

Beverly H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beverly H

Rustig.

Ons het baie lekker gebly en die mense was baie vriendelik en behulpsaam.

Mont d’Or Clarens se terugvoer

Hallo Beverly,
Baie dankie vir die kompliment. Ek dra dit graag aan al ons personeel oor. Dit is altyd lekker om positiewe terugvoer te kry.
Kom kuier gerus sommer gou weer.
Vriendelike Groete
Tommy Reinecke
Bestuurder

Mont d’Or Clarens
Theo D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theo D

Ons verblyf was uitstekend ons was glad nie gereed om huistoe te kom nie.

Die rede hoekom ek veiligheid vier sterre gee is dat, hoewel daar wagte in die nag is, is mens maar bietjie bekommerd oor jou voertuig wat buite staan.

Maryke S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke S

Rustig.

Ons het baie lekker gebly. Die staf is baie professioneel. Die ontbyt was van 'n groot verskeidenheid.

Danie D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie D

Lekker. Baie geniet sal weer gaan.

Dit was die moeite werd. Ons het dit baie geniet.

Marilyn S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn S

Vriendelike diens.

Sal weer besoek. Ligging van hotel was goed en restaurante in Clarens self goed, veral Gosto.

Marietjie O - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marietjie O

Was baie goed gewees.

Sal dit aanbeveel. Vriendelike personeel.

Anonieme gas - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Jaco M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco M

Netjies en vriendelike diens, maar wonder oor die waarde vir geld.

Met ons aankoms is ons vriendelik ontvang deur die ontvangsdame en Tommy. Hulle het al ons vrae beantwoord. Ons moes ons eie tasse dra, al het Tommy versoek dat iemand moet kom help. Nie regtig 'n probleem nie, maar vir die 4 sterre en die bedrag sal so diens nogal gehelp het.Probleme: Parkering is oop op straat. Daar is 'n wag wat snags oppas, en hy was altyd op sy voete. Geen afdakke, voertuie staan heeldag in die oop son (daar is nie eens 'n bietjie lugbesoedeling om die son strale te reflekteer nie. Baie min TV kanale. Die familie kamer het nie eens Discovery of Animal Planet, of enige kinder kanale nie. Die kamer is netjies, en alle toebehore is in goeie en werkende toestand. Ek dink vir die prys het ons bietjie meer verwag.

Vanessa S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Vanessa S

Gemiddeld.

Mont D'Or is die derde hotel wat ek en my man besoek het in Clarens/Golden Gate en in terme van waarde vir geld en dienste het ek meer verwag. Die personeel was baie vriendelik en het ons welkom laat voel maar ek het meer verwag van 'n 4-ster hotel: niemand het aangebied om ons tasse op te neem na ons kamer toe met ons aankoms nie en ek voel ook die ontbyt kan verbeter in terme van verskeidenheid. Ek was op 'n dieet en het gevra vir vetvrye melk maar hulle het slegs volroom melk gehad, daar was slegs ook net roereier en gebakte eiers beskikbaar, ek geniet gewoonlik 'n omelet of geposjeerde eier.

Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Ansie S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie S

Kon nie vra vir beter nie.

Fantastiese diens, vriendelike en hulpvaardige personeel. Etes is onverbeterlik. Beveel dit ten sterkste aan.

Dot S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dot S

Ongelooflike, vriendelike, goeie diens.

Kamers en fasiliteite netjies en modern. Ons was uiters aangenaam verras met die kos by die restaurant. Die kaggels in die kamers asook die elektriese komberse maak dit perfek vir koue weer. Ons gunsteling winter-bestemming!

Liezl K - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl K

Goeie waarde vir geld! Baie gasvrye personeel!

Heerlike huis! Bestuur en personeel uiters gasvry! Ons was mal daaroor. Die restaurant se kos was heerlik!

Daan V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan V

Waarde vir geld!

Die restaurant is rêrig uitstekend - hulle kos is puik!

Pieter K - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter K

Uitstekend.

Vriendelike diens, veilig en goeie ligging. Heerlike aandete en ontbyt. Netjiese, skoon kamers.

Gustav O - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gustav O

Baie lekker!

Baie lekker gebly. Die lugversorging in die kamers kort bietjie aandag. Verder was die diens puik.

Mont d’Or Clarens se terugvoer

Hi Gustav
Baie dankie vir die positiwe terugvoer. Ek is bly om te hoor dat jul lekker gebly het.
Ons het nou n ander maatskappy gekry vir die lugversorgers se diens kontrak. Ek glo dat die probleem al klaar opgelos is.
Sien daarna uit om jul weer te huisves by Mont d'Or Hotel

Vriendelike Clarens Groete
Tommy Reinecke
Bestuurder

Mont d’Or Clarens
Johan B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Ons het 5 dae hier gebly tydens ons huweliksherdenking.

Mont 'DOr het uit hul pad gegaan om vir ons ons veverblyf so lekker as moontelik te maak. Die fasiliteite is baie goed en elke versoek of navraag is gehanteer asof dit vir die staf die grootste plesier was om te help. Ons het die gevoel gekry dat dit vir almal belangrik was dat ons ons verblyf geniet. Al die personeel het altyd 'n glimlag en tyd vir ons gehad. Die SPA was wonderlik. Die diens pas by die uitsig en die uitsig is wonderlik. Ons wil almal my Mont D'Or bedank vir ons onvergeetlike week en ons sal hulle binne kort weer besoek.

Wolsey B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wolsey B

Dit was baie rustige en 'n mooi uitsig.

Die ligging is goed, kamers mooi en ruim. Ontbyt baie goed, maar parkeerplek is oop alhoewel daar 'n wag was wat motor oppas, voel dit nie goed nie. Personeel baie behulpsaam en vriendelik, selfs in die tyd van die jaar waar dit baie besig ie en werkers ook by hul familie wil wees. Die teëls op stoep van die hotel is baie glad en as dit reën is die uiters gevaarlik. Oorsigtelik, 'n baie mooi oornag-blyplek.

Ingrid K - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid K

Goeie en gerieflike verblyf!

Die kamers was goed ingerig en die ontbyt was lekker. Ons het ook 'n heerlike aandete by Mont d'Or gehad langs 'n lekker groot vuur in die kaggel. Ons sal maklik weer daar bly.

Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Belinda C - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Belinda C

Bietjie duur vir wat jy kry.

Ons het al minder betaal by hotelle en spa's en het meer gekry vir ons geld. Die spyskaart vir die aand het nie so 'n groot verskeidenheid gehad nie en dit was baie duur.

Andre D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andre D

Alles nie in orde nie.

Kamer was nie reg nie en dit was net voor 15:00. Dit is nie nagegaan of alles korrek was nie dus was daar te min handdoeke.

Mont d’Or Clarens se terugvoer

Geagte Andre

Baie dankie vir die terugvoer. Hiermee wil ek om verskoning vra vir die ongerief. Ons het probleme ondervind by die wassery in die dorp - hulle water toevoer was afgesny weens herstelwerk in hul area en was onder geweldige druk en die aflewering was daarom laat. Ek kan u verseker dat dit nie ons standaard is nie en dat ons kamers altyd vroeg al reg gemaak word. Dit word onmiddellik vir die huishoudsters deur gegee om seker na maak dat alles reg is en die kamer deeglik nagegaan moet word soos per ons reëls en regulasies. Ons gebruik `n lys om alles na te gaan wat elke huishoudster teken. Ek sal die huishoudster wat vir u kamer verantwoordelik was naslaan en dit ernstig bespreek. Weereens baie jammer vir u ongerief. Kom kuier gerus weer en hoop om u in die nabye toekoms te akkommodeer.
Vriendelike Groete
Tommy Reinecke


Mont d’Or Clarens
Harold P - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Harold P

Sal nie weer daar bly nie.

Vir my was dit nie 'n 4-ster-hotel nie. WiFi ontvangs in die kamers bestaan omtrent nie. Onderhoud van die hotel is swak. Matte, vloerlyste ens. was in 'n swak toestand.

Henk S - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Henk S

Ek sal verseker volgende keer ander verblyf soek, daar is baie goedkoper en met beter diens.

Ons was glad nie beïndruk met die kamers nie nie: Toilet stukkend, TV was foutief, beddegoed te klein vir die bed. Warm water in stort temperatuur wissel die heeltyd, dan warm dan koud. Bestuurder en assistent was behulpsaam gewees, binne hulle perke natuurlik. Kroegpersoneel kan nie mengeldrankies maak nie. Ons kos was by twee etes nie reg nie verkeerde bestellings.

Chantal G - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal G

We had an absolutely wonderful time staying at Mont D'Or Hotel.

The view from the hotel is absolutely breath taking. The rooms are beautiful and the service is excellent.

Deon B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

Excellent service and superb service.

The only criticism would be that Hotel residents did not have preference for lunch and had to take alternative measures to enjoy a Christmas lunch whilst non residents could attend.

Leon L - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L

Dit was baie mooi en lekker gewees - sal enige tyd teruggaan.

Baie vriendelike personeel. Uitstekende diens!

Heidi B - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi B

Sal definitief weer by Mont D'Or Hotel tuisgaan, dink dit is die beste verblyf in Clarens.

Baie vriendelike en behulpsame personeel en bestuurder. Hotel se ligging is uitstekend met 'n wonderlike kamer uitsig oor die berge, dorp en golfbaan. Kamer en badkamer is baie keurig, skoon en lekker ruim. Hotel het 'n baie rustige en ontspannende atmosfeer. Etes is van baie goeie standaard.

Melissa V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V

Goed geleë en baie goeie diens!

Ons het ons verblyf baie geniet. Daar was 'n lekker kaggel vir die koue weer. Ons het met 'n baba daar gebly en hulle het vir ons 'n kampkot gegee. Ontbyt was ook baie lekker en die hotel is perfek geleë.

Tjaart V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart V

Dit is 'n aangename belewenis, van gasvryheid tot diens.

Die hotel is 'n merkbare baken van die omgewing en sy ligging langs die Sentinelberk maak dit prentjiemooi.

Nathan O - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan O

The most relaxing, wonderful,clean,enjoyable place to stay.

I will always go back to Mont D'Or Hotel. It is the most relaxing and beautiful place. The staff was the best, friendly and helpful. The manager was the most wonderful person and assist us with anything we required even helping out with our car as we had a little car problem. The room, food and drinks was the best not to mention the breakfast, delicious. I will go back next year and take my family with because you need to experience this place - a little heaven!!!

Letlala M - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letlala M

It was a wonderful visit and we enjoyed it to stay there.

It was a wonderful place to visit, we were staying in Room 25 on Mountain View. Staff members were friendly to us. We really enjoyed our time here.

George N - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George N

Baie geniet; asemrowende uitsig en goeie diens.

Baie goeie fasiliteite met goeie diens: baie goeie waarde vir geld.

Stephan V - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan V

Excellent service

The location is ideal for a break away as is not too far from Jhb/Pta. Lovely room, friendly and helpful staff, body massages are to die for, and the most delicious breakfast spread. I would not hesitate to go back ... maybe next time when it is snowing! Thank you Tommy and Michelle who took extra care to make our stay a memorable one!

Dirk L - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk L

Het elke oomblik geniet.

Sien die sterre hieronder.

Marie V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V

Wonderlike diens!

Die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig en die kos voortreflik!

Carien H - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carien H

Ons het ons eerste huweliksherdenking daar gevier, die diens is uitstekend!

Ons het regtig 'n wonderlike tydjie gehad, die diens was besonders en die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die kaggel in die kamer is 'n wenner! Die enigste minder lekker ervaring was die kos, alles is vol knoffel (en te veel, nie net matig nie), en die haloumi en hoenderrepies was druppend van die olie. Buiten die kos was die verblyf en alles anders uitstekend.

Jacques H - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques H

Vriendelike personeel en fantastiese kroegarea.

Effe duurder as ander plekke in die dorp, maar die ekstra rande werd.

Doreen M - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Doreen M

Ons wittebrood kon nie op 'n beter plek gewees het nie.

Dit was puik gewees!

Elma O - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elma O

Te duur vir lang tydperk.

Lekker gebly, dis net te duur. Vir dieselfde prys kan mens eerder in 'n 5-ster gastehuis gaan bly.

Ilze S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze S

Ideale oornagakkommodasie!

Pragtige hotel en spa-geriewe. Rustige omgewing. Binne redelike stap-afstand van die dorpskern.

Francois M - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois M

Baie gerieflik, skoon en lekker stil.

Weg van die middedorp geraas. Lekker verblyf, goeie waarde vir geld!

Magda K - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda K

Eersteklas!

Ons verblyf was eersteklas!

Johan M - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

Vriendelike ontvangs en Eenheid 8 ideaal vir ons 5!

Goeie diens teen 'n beskostigbare prys!

Engela M - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Engela M

Lekker koud. Lekker atmosfeer.

Sien die sterre hieronder.

Ansa D - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ansa D

Asemrowend en so rustig!

Asemrowend lekker en rustig!

Alfred B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alfred B

Goeie diens in 'n mooi omgewing

Ontvangs is flink, vriendelik en doeltreffend. Kamers mooi gemeubileerd, alhoewel die mure maar kaal is. Sommige waterpype raas wanneer gaste in die nag die badkamers gebruik.Ontbyt is goed met 'n wye verskeidenheid. Die ala-carte spyskaart bied 'n goeie verskeidenheid teen billike pryse. Die kos is keurig en smaakvol. Die kroeg en kamerdiens is baie goed en die hotel bied oor die algemeen 'n goeie ervaring. Na die opknapping wat tans onderweg is, sal ons beslis weer 'n naweek daar oorweeg. Daar was relatief min gaste - soos ons dit verkies. Prof. Alfred Brunsdon, Lichtenburg.

Wynand B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wynand B

Aangename verblyf, etes was van die beste, en dit alles in die mooiste deel van ons land!

Sal enige tyd weer by Mont D'Or oorbly! Die bestuur en personeel is hulpvaardig en vriendelik. Die etes is smaakvol!

Hermien P - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hermien P

'n Ongelooflike mooi omgewing!

Hierdie hotel se ligging is fantasties as jy hou van berge! Dis 'n entjie van die winkels en restaurante, maar dis heeltemal die moeite werd vir die mooi uitsig!

Ben N - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ben N

Koue dorp met warm ontvangs!

Mont D'Or Hotel is goed geleë met 'n mooi uitsig oor die dorp en omgewing. Die diens is puik. Die kamers kan opgegradeer word, maar ons is reeds ingelig dat dit eersdaags gaan gebeur. Goeie waarde vir geld!

Elmarie E - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie E

Gasvry, netjies en vriendelik. Die badkamer kan net 'n gordyn/blinding en verwarmer kry.

Clarens is 'n pragtige dorp. Mont D'Or Hotel se personeel is vriendelik en gasvry. Ons het die verblyf geniet. Die kamers is netjies en skoon en toegerus met lugversorging en elektriese komberse vir die koue. Die ontbyt was smaaklik met 'n wye keuse wat daagliks afgewissel word. Ons sal beslis weer Mont D'Or oorweeg as ons Clarens besoek.

Christa B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa B

'n Pragtige uitsig en baie potensiaal!

Die koffie by ontbyt was nie lekker.

Ruben V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ruben V

Lekker Rus!!

Baie aangename mense, kamers is netjies en skoon. Jy kan lekker ontspan en die kos is regtig baie goeie gehalte.

Mathys V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Mathys V

Kamers nie in goeie toestand nie.

Mense baie vriendelik, maar dit raas baie. Die kamer is nuut oorgedoen, maar die pype het gelek. Die kamer het konstant gestink. Ons was eers in 'n kamer met 'n kaggel. Die kamer het baie erg na rook gestink, toe skuif ons na 'n kamer sonder 'n kaggel wat soos riool gestink het. Ek het allergieë van die kussings gekry. Ontbyt was nie baie goed nie. Die lugversorging het geraas. Ons was nie gewaarsku oor die probleem met kraanwater nie.

Johann W - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Johann W

Ons was teleurgesteld met die diens van die hotel, ons het meer verwag van 4 sterre.

Kamer was bouvallig, 'n stuk pleister het afgeval van die kaggelmuur. Die glasdeur na die agterste gang was raserig en laat steurende lig in gedurende die nag. Die afdakke oor die stoepe is totaal ontoereikend en gevaarlike damme water het op stoepe opgedam na reën - veiligheidsrisiko! Hulle het die water eers weggevee na ons versoek het. Ontbyt was ook nie 4-ster-kwaliteit nie.

Ansie A - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ansie A

Baie lekker, maar duur.

Die hotel het nie eens veilige parkeerplek nie. Die diens is goed. Ek moes my eie bagasie dra: ek gee nie om om dit te doen nie, maar nie as ek R750 p.p.p.n. moet betaal nie. Andersins was dit baie lekker! Die uitkyk en my eerste ervaring van Clarens was onvergeetlik.

Dr Jp T - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Dr Jp T

Kan baie verbeter.

Ons het baie beter verblyf en diens verwag.

Tollie D - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Tollie D

Nie tevrede nie.

Hulle is tans besig met opknappingswerk. Dit voel onveilig.

Annalie P - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie P

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Siviwe M - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siviwe M

Home away from home

The staff made our stay comfortable and we felt welcomed. It was a home away from home.

Marius A - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius A

Breath taking view, frindly staff and exclusive treatment!

Great position, great view of mountains, great place to stay. Executive rooms is spacious compared to brand hotels and personalised service received from very friendly staff - from checking in to checking out! Looking forward to our next stay!

Max C - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Max C

Baie mooi omgewing en lekker hotel met vriendelike mense!

Baie bevredigend! Sal regtig aanbeveel!

Hannake J - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannake J

Wonderful

We really enjoyed our stay, thank you.

Ross M - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ross M

Very pleasant

Enjoyed the stay, very nice and quiet.

Herman S - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S

Dit was baie lekker gewees en die restaurant se standaard was baie netjies en hoog gewees.

Ek beveel die verblyf by Mont D'Or Hotel aan en die prys is baie billik en die restaurant was baie deftig gedek gewees. Dit gee jou daardie "lanie"-gevoel.

Rachel S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel S

Great getaway for some peace and quiet.

I had a great experience at the Hotel, the staff are very friendly. The food was great, both dinner and breakfast are of a high standard. I also had a full body massage at the spa, which was also fantastic. I must admit though, I was a bit disappointed when I got there because the pictures on all the websites for Mont D'Or Hotel make it look like the place is secluded in the mountains, which was not the case. But I soon forgot about that when I went into my room which was very beautiful.

Flip S - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Flip S

Baie goeie diens en baie lkr gekuier

Dankie lekkeslaap ek is gou weer daar

Cecelia P - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cecelia P

Lovely friendly staff.

A very pleasant stay, just too short, as it was only for one night.

Joe M - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joe M

Die akkommodasie was netjies

Die akkommodasie was netjies, skoon en modern en die setting pragtig!

Johan V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V

Gerieflik en gemaklik met asemrowende uitsig!

Sien die sterre hieronder.

Jan M - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jan M

Pragtige plek en omgewing.

Die hotel is vol karakter en het 'n pragtige kroegarea.

Kevin T - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin T

Impressed with TravelGrounds service, well done

Pleasant stay at Mont D'Or Hotel.

Ernst P - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ernst P

Decent

Good service, quite safe.

Lourens G - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lourens G

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Jacques L - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Jacques L

Goeie diens.

Kamer 25 is reg langs die afleweringsarea.

Ivan E - Mei 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ivan E

Pleasant room

Pleasant room in a quiet hotel, the room had a great view.

Le Riche C - Mei 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le Riche C

Amazing allover

100% value for money !! food amazing and service 100%

Vanaf
Vanaf R2 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 060
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Siaz Oosthuizen-laan 502, Clarens, 9707, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALGW5L6KIVLF2fjU3tIFaK73v0QDwYtNOlaQm1Q5JE2azBXwpUj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 060 per nag, vir 2 mense 132 5 1 5 502 Sias Oosthuizen Lane Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.502835871009 28.420466589949

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang