Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mont d’Or Clarens

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 132 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.4
Veiligheid
4.2
Tharina P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gerieflik, netjiese en lekker snoesig. Heerlike verblyf en vriendelike diens. Die ontbyt was heerlik en die Melkkos 'n baie lekker verrassing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jani V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Eerste keer wat ons in Clarens bly, sal weer hier bly. Ongelooflike diens. Baie vriendelike staf. Het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salomi S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Fantastiese bederf. Rus en ontspanning in die Vrystaat tussen die berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Baie aangename mense wat ons laat tuis voel het, mooi kamers, gerieflike ligging. Baie lekker gekuier by Mont d'Or en sal weer daar gaan bly. Die kamers is mooi gedoen.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Regardt L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Dis altyd lekker om weg te breek en in 'n lekker plek oor te slaap. Dit was baie rustig, dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa V
Kort verblyf
4.0
Mrt 2024

Rustig, mooi uitsig, goeie ontbyt en netjies. Puik vir slegs oornagverblyf: Kassapasie onvoldoende vir langer verblyf - geen rakke. Nie al die kamers beskik oor balkon/sitruimte nie - beperk tot kamer selfs vir ontspanning. Gesamentlike sit/woon-kamer ontbreek om koffie/TV/samesyn te geniet. Parkering gee gevoel van onveiligheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Jul 2023

Manlief se verjaarsdag-wegbreek. Groot teleurstelling toe ons Vrydag daar aankom. Die foto's op die web is bitter mooi. En boonop 'n 4 1/2 ster resensie. Die staf is baie vriendelik en behulpsaam. Maar die foto's teen die ondervinding is 'n klug! Dit het soos 'n 2 of 3 ster, ou gastehuis gevoel. As mens na die prys kyk, wil jy ten minste die waarde kry. Die hartseer is dat Mont d'Or is duurder as die Clarens Protea Hotel, maar die Protea Hotel is 10x beter (het al 'n naweek daar gewoon). Ek kan nie my teleurstelling in woorde uitdruk nie. My man se verjaarsdag naweek het uit gedraai in baie trane en teleurstelling. Ons wou selfs die Vrydag weer terug kom huis toe.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Bernice P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Lekker, rustige girls-naweek. Ons was 'n paar vrouens wat gegaan het vir 'n naweekwegbreek terwyl die manne jag. Ons kinders tussen ouderdomme 2 maande tot 10 jaar het saamgekom. Was 'n heerlike naweek en baie gemaklik om met kinders te gaan. Baie mooi en netjiese kamers en heerlike ontbyt. Sal definitief aanbeveel en ook weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Baie vriendelike en behulpsame personeel. Tommy en sy personeel was baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Ons hou van stilte so die ligging was vir ons ideaal om eerder die paar kilometer na die dorpie te ry en nie so in die gemaal te wees nie. Die uitsig was pragtig en ons kan hul spa ook aanbeveel. Ontbyt was heerlik met groot verskeidenheid en ons kan die restaurant vir aandete ook aanbeveel. Clarens is die oulikste dorpie as jy net bietjie uit die stad wil wegkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shawn B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Excellent service and friendly staff. Pleasantly surprised with the attention to small detail without charging for it. Excellent service, friendly staff with great view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Nikita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 132

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R2 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 060
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Siaz Oosthuizen-laan 502, Clarens, 9707, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALGW5L6KIVLF2fjU3tIFaK73v0QDwYtNOlaQm1Q5JE2azBXwpUj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 060 per nag, vir 2 mense 132 5 1 5 502 Sias Oosthuizen Lane Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.502835871009 28.420466589949

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang