Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mont d’Or Clarens

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 135 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.4
Veiligheid
4.2
Tharina P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gerieflik, netjiese en lekker snoesig. Heerlike verblyf en vriendelike diens. Die ontbyt was heerlik en die Melkkos 'n baie lekker verrassing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jani V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Eerste keer wat ons in Clarens bly, sal weer hier bly. Ongelooflike diens. Baie vriendelike staf. Het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salomi S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Fantastiese bederf. Rus en ontspanning in die Vrystaat tussen die berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Ons sal Mont d'Or Clarens beslis kan aanbeveel. Die verblyf was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Moeite loos, fantasties. Fantasties! Diens briljant - sonder om oorweldigend te wees. Inboek en uitboek was moeiteloos en maklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Retha V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Baie aangename mense wat ons laat tuis voel het, mooi kamers, gerieflike ligging. Baie lekker gekuier by Mont d'Or en sal weer daar gaan bly. Die kamers is mooi gedoen.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Regardt L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Dis altyd lekker om weg te breek en in 'n lekker plek oor te slaap. Dit was baie rustig, dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa V
Kort verblyf
4.0
Mrt 2024

Rustig, mooi uitsig, goeie ontbyt en netjies. Puik vir slegs oornagverblyf: Kassapasie onvoldoende vir langer verblyf - geen rakke. Nie al die kamers beskik oor balkon/sitruimte nie - beperk tot kamer selfs vir ontspanning. Gesamentlike sit/woon-kamer ontbreek om koffie/TV/samesyn te geniet. Parkering gee gevoel van onveiligheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Mirinda V
1 nag Gesin met klein kinders
3.2
Okt 2024

Pleasant and restful. Their service was pleasant. The rooms need a bit of an update. The food was really lovely and the view is gorgeous. Self-catering accommodation is my preference when travelling, but if you enjoy B&Bs/Hotels, I would recommend this if you do.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Michelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Jul 2023

Manlief se verjaarsdag-wegbreek. Groot teleurstelling toe ons Vrydag daar aankom. Die foto's op die web is bitter mooi. En boonop 'n 4 1/2 ster resensie. Die staf is baie vriendelik en behulpsaam. Maar die foto's teen die ondervinding is 'n klug! Dit het soos 'n 2 of 3 ster, ou gastehuis gevoel. As mens na die prys kyk, wil jy ten minste die waarde kry. Die hartseer is dat Mont d'Or is duurder as die Clarens Protea Hotel, maar die Protea Hotel is 10x beter (het al 'n naweek daar gewoon). Ek kan nie my teleurstelling in woorde uitdruk nie. My man se verjaarsdag naweek het uit gedraai in baie trane en teleurstelling. Ons wou selfs die Vrydag weer terug kom huis toe.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Nikita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 135

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 290
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 290
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Siaz Oosthuizen-laan 502, Clarens, 9707, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALGW5L6KIVLF2fjU3tIFaK73v0QDwYtNOlaQm1Q5JE2azBXwpUj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 290 per nag, vir 2 mense 135 5 1 5 502 Sias Oosthuizen Lane Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.502835871009 28.420466589949

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang