Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mont d'Or Franschhoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Andre F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Bitter lekker gebly. Baie lekker gebly en gerieflik geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jurgen M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2024

Baie mooi plekkie! Baie lekker, dankie! Sal definitief weer kom!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Corne V
Kort verblyf
5.0
Jan 2022

Uitstekend. Mont d'Or het my op die hande gedra. Alle verwagtinge is oortref. Diens, hulp, kennis van die omgewing was waardevol en almal was deurentyd net bereid om te help. Ek sal graag weer by Mont d'Or oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Heerlik en ontpannend. Dit was 'n pragtige gastehuis wat baie huislik maar tog luuks gevoel het. Diens was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mark K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2022

Loved it, room wonderful, staff went out of the way to help. Really great location. Quiet, but one block away from the strip. All restaurants etc. right on the doorstep. Loadshedding bad, but they cruised past it and staff made everything happen. Only worry was parking. Wanted to use an open car or motorcycle. Website said secure parking, but threat of rain made us take a closed car. No secure parking as advertised. Street parking and parking on pavement at back of location but no secure parking. If we had taken an open car or motorcycle we would have cancelled when we got there and found another place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Magda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Wonderlik. Ons het van die ontvangs, die kamer en die rustige atmosfeer gehou. Ons kan dit enige tyd aanbeveel. Ons het gevoel dit was waarde vir ons geld. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Highly recommend this quiet, clean, comfortable and spacious accommodation. Well worth a stay at Mont d'Or. Breakfast was delicious and plenty of it with lovely croissants. The room was spacious and clean, with a good size bed with firm mattress. Safe parking and lovely garden, patio and pool area. Will definitely stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Wonderful place. Very well located walking distance from the main road. Great breakfast on the patio.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Walter S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Baie lekker, net te kort. Pragtige plekkie en die mense is vrek oulik. Loopafstand van amper alles af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrian H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Fabulous. What are warm, friendly, tranquil place. The service is excellent. We unfortunately left early on Sunday and the the hostess even arranged a breakfast on the go for us. They really went the extra mile to give us top class service. Will surely revisit Mont d'Or. Thank you for your hospitality we will always remember our 26th anniversary at such a splendid place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lance Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 988
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 988
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Wijkstraat 32, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3bec0c7f45381e04eaa2c8e71bef21da40c81db238030816854e85d4a149e1b75b2058707349e1efce22af3099e52a26d01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 988 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 32 Van Wijk Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.91062 19.117885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang