Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mont d'Or Franschhoek

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lance Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Mont d'Or Franschhoek
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jurgen M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurgen M

Baie mooi plekkie!

Baie lekker, dankie! Sal definitief weer kom!

Corne V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V

Uitstekend.

Mont d'Or het my op die hande gedra. Alle verwagtinge is oortref. Diens, hulp, kennis van die omgewing was waardevol en almal was deurentyd net bereid om te help. Ek sal graag weer by Mont d'Or oorbly.

Tania R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania R

Heerlik en ontpannend.

Dit was 'n pragtige gastehuis wat baie huislik maar tog luuks gevoel het. Diens was baie vriendelik.

Mark K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mark K

Loved it, room wonderful, staff went out of the way to help.

Really great location. Quiet, but one block away from the strip. All restaurants etc. right on the doorstep. Loadshedding bad, but they cruised past it and staff made everything happen. Only worry was parking. Wanted to use an open car or motorcycle. Website said secure parking, but threat of rain made us take a closed car. No secure parking as advertised. Street parking and parking on pavement at back of location but no secure parking. If we had taken an open car or motorcycle we would have cancelled when we got there and found another place to stay.

Magda S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S

Wonderlik.

Ons het van die ontvangs, die kamer en die rustige atmosfeer gehou. Ons kan dit enige tyd aanbeveel. Ons het gevoel dit was waarde vir ons geld. Baie dankie.

Michael L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael L

Highly recommend this quiet, clean, comfortable and spacious accommodation.

Well worth a stay at Mont d'Or. Breakfast was delicious and plenty of it with lovely croissants. The room was spacious and clean, with a good size bed with firm mattress. Safe parking and lovely garden, patio and pool area. Will definitely stay again.

Carl R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl R

Wonderful place.

Very well located walking distance from the main road. Great breakfast on the patio.

Walter S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter S

Baie lekker, net te kort.

Pragtige plekkie en die mense is vrek oulik. Loopafstand van amper alles af.

Adrian H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian H

Fabulous.

What are warm, friendly, tranquil place. The service is excellent. We unfortunately left early on Sunday and the the hostess even arranged a breakfast on the go for us. They really went the extra mile to give us top class service. Will surely revisit Mont d'Or. Thank you for your hospitality we will always remember our 26th anniversary at such a splendid place.

Salette S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salette S

Absoluut fantasties!

Skoon! Netjies! Perfekte ligging in die middel van die dorp. Die klein ekstras maak dit besonder spesiaal en 'n plekkie waarnatoe ek weer en weer sal terugkeer. Die filterkoffie en beskuitjies in elke kamer was 'n verrasing en laat jou as gas spesiaal en gekoester voel. Help beslis vir Transvalers wat nie bang is om vroeg om te staan nie. Hierdie is 'n uitsonderlike gastehuis met vriendelike personeel en uitmuntende diens.

Riana N - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana N

The best accommodation we've had thus far.

With an amazing view, friendly staff and a central location, our stay at Mont d'Or was the best part of our weekend in Franschhoek.

Marietjie V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie V

Baie lekker gebly.

Maar ek het met my bespreking gevra vir selfsorgeenhede. Dié was 'n B&B.

Corrie J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie J

Vriendelike diens en aangename verblyf.

Lekker skoon verblyf. Kamers ruim. TV het Kyknet en sportkanale. Ontbyt was 'n verskeidenheid van koue en warm geregte en netjies bedien. Sal dit aanbeveel. Baie goed geleë en stil.

Andree T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andree T

Rustige wegbreek

Ons het 'n heerlike 2 dae hier geniet. Al is die gastehuis in die dorp, is die omgewing stil en rustig.

Weila-marie S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Weila-marie S

Heerlik gekuier.

Was hier en daar 'n probleempie, maar gasvrou Janine het uit haar pad gegaan om dit op te los en vir ons so gemaklik as moontlik te maak. Baie dankie.

Adell V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adell V

Baie lekker. Waarde vir geld met baie vriendelike personeel en heerlike ontbyt.

Ek beveel Mont d'Or sterk aan. Pragtige ligging. Stapafstand van die dorp af met restaurante te kies en te keur.

Venetia L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Venetia L

Felt really spoilt from check-in to departure.

We loved the little spoils we received during our short stay: Nespresso coffees, freshly baked cake, glass of wine and an awesome breakfast.

Liz H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz H

Gemaklik, bo verwagtinge en heerlike verblyf.

Wonderlike plek om te bly. Baie welkom gevoel. Sal definitief aanbeveel.

Erica V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica V

Ongelooflik goed ingerig om groot, klein en romantiese groepe te kan hanteer.

Die gasvryheid vandat jy daar aankom tot tot siens roep was ongelooflik. Al die kamers was super skoon en netjies. Matrasse, kussings en beddegoed was van uitstekende gehalte. Ontbyt was heerlik, rustig en sappig. Ons sal as groep maklik weer terug wil gaan.

Philip M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Philip M

Gemaklik en sentraal geleë.

Die verblyf by Mont d'Or was baie gemaklik en die ligging was van 'n so 'n aard dat mens kon stap waar jy wou wees in die dorp. Die kamer is goed ingerig met als wat mens benodig en die ontbyt wat van hoogstaande gehalte. Te danke aan hulle wintersaanbod was dit beter waarde vir geld as wat dit andersins sou wees.

Moniek S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moniek S

Customer friendly.

They are very hospitable.

Tània B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tània B

Dit was hemels.

Ons het voorwaar die regte plek gekies om te bly in Franschoek, alles van die blommetjie op die bedkassie tot die vriendelike personeel was uit die boonste rakke, baie dankie en hou so aan, ons wens julle alle voorspoed en nog baie jare se voorspoedige besigheid toe, tot weersiens.

Francois V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Puik

Ons kom beslis weer terug.

Christelle R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle R

Absolut fantasties!

Vriendelik verwelkom. Stapafstand van al die restaurante. Heerlike, groot ontbyt! Word beslis aanbeveel vir naweek verblyf of langer. Uitstekende ligging en hulpvaardige personeel.

Vanaf
Vanaf R2 668
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 668
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Wijkstraat 32, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3bec0c7f45381e04eaa2c8e71bef21da40c81db238030816854e85d4a149e1b75b2058707349e1efce22af3099e52a26d01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 668 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 32 Van Wijk Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.91062 19.117885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang