Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mont d'Or Monte Bello Estate

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tommy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Mont d'Or Monte Bello Estate
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Elmarie W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie W

Baie lekker oorgeslaap.

Jacques, was baie vriendelik en gasvry. Ons het so lekker oorgeslaap. Skoon en netjies en so rustige plaasatmosfeer en die ontbyt was heerlik.

Willie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

Uitstekend.

Baie netjiese en sloon plek. Hulle het moeite gedoen met ons kamer op spesiale versoek sonder enige addisionele kostes.

Phillis B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillis B

Lieflike plek.

Vriendelike personeel. Vars skoon linne en gerieflike beddens. Ontbyt baie goed.

Liz V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liz V

Pragtige omgewing en baie mooi lodge.

Ons het baie lekker in die gesinskamer gebly. Die kinders kon lekker speel en rondstap. Personeel is vriendelik en hulpvaardig. Sal weer daar oornag!

Johann G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johann G

Die water was yskoud. Die res van die plek is great.

Ek het die eenheid met die bad gekies omdat ek graag wou bad die aand. Die stort en die bad se water was yskoud. Verder was alles goed.

Brett H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brett H

Sien sterre.

Sien sterre.

Hilda N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda N

Aangename verblyf in ‘n pragtige, rustige opset.

Ons het heerlik oornag In ‘n pragtige en baie skoon, netjie kamer. Die personeel is vriendelik en professioneel en ons het ook ‘n heerlike plaasontbyt geniet! Baie dankie!

Antoinette M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette M

Vrede op aarde.

Skoon, gerieflik, wonderlike spabad. Ons kon kaalvoet op die dik groen gras loop. Heerlike ontbyt. Sou net graag my kar onder 'n afdak wou hê. Dankie Monte Bello, dit was great!

Larissa C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larissa C

Stunning getaway, amazing spa.

Best massage of my life. Great spa and service. Stunning country view.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Stunning wegbreek, amazing spa.

Beste massering van my lewe. Great spa en diens. Stunning plattelandse uitsig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Mignon G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mignon G

Sal weer gaan.

Alles was nes soos dit op die foto's lyk. Die kamers is skoon en netjies. Ontbyt is great en die pasteie wat beskikbaar is vir middag- en aandete is uit die boeke! Die enigste teleurstelling was die spa. Hulle het Saterdag en Sondag van ons vergeet en ons moes hulle albei kere roep vir diens. Die massering was uit die boeke, maar die gel van naels is nie op standaard nie. Verder sal ek hulle enige tyd aanbeveel.

Veronica S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica S

Baie stylvol en uitstekende aandag aan fyn detail.

Pragtige venue net buite Bloemfontein. Uitstekende volledige ontbyt ingesluit. Kleinerige kamers is keurig toegerus. Bonus vir sjokolade op die bed by aankoms, bottel wyn in die kamer (teen ekstra koste), bottels water, decaf-koffie, sepies en sjampoe en room in die badkamer. Goeie sekuriteit. Spa op perseel.

Willem V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

The best place to stay!

Upon arrival I was treated with such respect and friendliness, happiness, the laughter. After a long flight and drive my spirits was lifted in an instant. Never once was it different. Friendliness like that I have never seen or had before anywhere! Well done. For sure on my list to visit again and again and again!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die beste plek om te bly!

By aankoms is ek met soveel respek behandel en vriendelikheid, geluk, die lag. Na 'n lang vlug en ry is my geeste in 'n oomblik opgelig. Nog nooit was dit anders nie. Vriendelikheid soos wat ek nog nooit gesien het of gehad het nie! Wel gedaan. Vir seker op my lys om weer en weer en weer te besoek!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf
Vanaf R1 134
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 134
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 64 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monte Bello Estate, Vaalbank Zuid, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtyVEYCxaH9BpuKlj3vYnxMeaG8dOEHHxeqADodZ1DhEvNY1PVW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 134 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Monte Bello Estate Vaalbank Zuid 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.035862 26.280121

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang