Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mont d'Or Monte Bello Estate

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Elmarie W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Baie lekker oorgeslaap. Jacques, was baie vriendelik en gasvry. Ons het so lekker oorgeslaap. Skoon en netjies en so rustige plaasatmosfeer en die ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Uitstekend. Baie netjiese en sloon plek. Hulle het moeite gedoen met ons kamer op spesiale versoek sonder enige addisionele kostes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillis B
1 nag
4.6
Mei 2022

Lieflike plek. Vriendelike personeel. Vars skoon linne en gerieflike beddens. Ontbyt baie goed.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liz V
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Mei 2022

Pragtige omgewing en baie mooi lodge. Ons het baie lekker in die gesinskamer gebly. Die kinders kon lekker speel en rondstap. Personeel is vriendelik en hulpvaardig. Sal weer daar oornag!

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johann G
1 nag
4.4
Mei 2021

Die water was yskoud. Die res van die plek is great. Ek het die eenheid met die bad gekies omdat ek graag wou bad die aand. Die stort en die bad se water was yskoud. Verder was alles goed.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Brett H
1 nag
4.2
Jan 2021

Sien sterre. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hilda N
1 nag
5.0
Okt 2020

Aangename verblyf in ‘n pragtige, rustige opset. Ons het heerlik oornag In ‘n pragtige en baie skoon, netjie kamer. Die personeel is vriendelik en professioneel en ons het ook ‘n heerlike plaasontbyt geniet! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2020

Vrede op aarde. Skoon, gerieflik, wonderlike spabad. Ons kon kaalvoet op die dik groen gras loop. Heerlike ontbyt. Sou net graag my kar onder 'n afdak wou hê. Dankie Monte Bello, dit was great!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Larissa C
1 nag Besigheidsreis
4.2
Feb 2020

Stunning wegbreek, amazing spa. Beste massering van my lewe. Great spa en diens. Stunning plattelandse uitsig.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mignon G
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mrt 2020

Sal weer gaan. Alles was nes soos dit op die foto's lyk. Die kamers is skoon en netjies. Ontbyt is great en die pasteie wat beskikbaar is vir middag- en aandete is uit die boeke! Die enigste teleurstelling was die spa. Hulle het Saterdag en Sondag van ons vergeet en ons moes hulle albei kere roep vir diens. Die massering was uit die boeke, maar die gel van naels is nie op standaard nie. Verder sal ek hulle enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tommy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 134
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 134
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 64 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monte Bello Estate, Vaalbank Zuid, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtyVEYCxaH9BpuKlj3vYnxMeaG8dOEHHxeqADodZ1DhEvNY1PVW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 134 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Monte Bello Estate Vaalbank Zuid 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.035862 26.280121

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang