Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swartberg Hotel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 159 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Esta H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Ouwêreldse sjarme. En hoe. Ons was soos 'royalty' behandel. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Swartberg Hotel
Hallo Esta Baie dankie vir jou 5-ster terugvoering na jul verblyf te Swartberg Hotel, Prince Albert. Ons hoop om julle in die toekoms weer as gaste te ontvang. Swartberg Hotel Bestuur

Jack S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Great location. Lovely, comfortable room. Friendly staff. Great hotel in the heart of Prince Albert. We enjoyed our overnight stay. The room was comfortable, and we loved looking out over the town and walking to the shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Swartberg Hotel
Dear Jack. Thank you for your positive review on your stay with us at Swartberg Hotel. It warms our hearts to hear that your experience was exceptional. Our balcony rooms are definitely a highlight for our guests, and the central location of our hotel makes all the activities that the area has to offer easily accessible. We hope you have all travelled home safely. Thank you again for choosing to stay with us. All the best, Swartberg Hotel Team

Janine V
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Fantasties wonderlik veilig gasvry. Sal weer en weer daar bly. N absolute groot bederf. Mooi stylvolle en skoon kamer. Voertuig was veilig. Ontbyt was heerlik. Hoogtepunt: Aandete in die Victoria-kamer. Sal beslis weer van hul gasvryheid gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Swartberg Hotel
Goeiedag Janine Baie dankie vir die 5-ster terugvoering na jul onlangse verblyf by Swartberg Hotel! Dit is vir ons 'n riem onder die hart om te weet dat ons gaste 'n uitsonderlike belewenis geniet het by die Swartberg Hotel. Ons streef te alle tye na die beste diens en fasiliteite moontlik en is ons gaste se terugvoering van kardinale belang. Hoop om julle gou weer as gaste te ontvang en te bederf. Swartberg Hotel Bestuur

Mariette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlik, ontspanne, fantastiese kos! Dit is net wonderlik om in Prince Albert te wees en die Swartberg Hotel is 'n bonus. Dankie dat jy die vegetariese dis op die spyskaart gehou het. Die Victoria-eetsaal is pragtig en 'n mooi old world charm atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Swartberg Hotel
Goeie dag Mariette Baie dankie vir die wonderlike en positiewe terugvoering na jul onlangse verblyf by die Swartberg Hotel. Ja, ons A'la Carte Restaurant is werklik pragtig en ons gaste is baie beindruk met die ou wêreldse ervaring wat die Victoria Room bied. Wees verseker dat die Swartberg Hotel en sy staf altyd streef na 4-ster diens en fasiliteite. Hoop om julle gou weer as gaste te ontvang en te bederf. Swartberg Hotel Bestuurspan

George W
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Vriendelike en akkommoderende gasvryheid. Aangename verblyf in Swartberg Hotel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Swartberg Hotel
Goeiedag George Baie dankie vir jou positiewe terugvoering oor jou verblyf by Swartberg Hotel. Wees verseker dat ons te alle tye daarna streef om 4-ster diens aan ons gaste te lewer. Hoop om julle weer in die toekoms as gaste te ontvang. Swartberg Hotel Bestuur

Ria B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Pragtige geskiedkundige hotel, uitstekende diens en etes. Pragtig! Wonderlik dat die geskiedenis so mooi bewaar word. Aandete in die Victoria Room was uitmuntend. Vriendelike en bekwame personeel. Welgedaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Swartberg Hotel
Goeiedag Ria Baie dankie vir die pragtige en positiewe terugvoering oor jul verblyf te Swartberg Hotel. Wees verseker dat ons te alle tye streef na 4-ster gasvryheid. Ons A'la Carte Restaurant, die Victoria Room, is beslis 'n hoogtepunt vir ons gaste. Swartberg Hotel Bestuur

Marianne C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uitsonderlike lekker kuier. Pragtige verblyf. Heerlik gekuier en beplan om weer terug te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Swartberg Hotel
Goeiedag Marianne Baie dankie vir die 5-ster terugvoering oor jul verblyf te Swartberg Hotel. Dit is altyd belangrik om te weet of ons gaste lekker by ons gekuier het. Hoop om jul gou weer by ons te ontvang. Swartberg Hotel Bestuur

Francois M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Profesioneel, skoon, netjies, amazing. Definitief weer daar bly. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Swartberg Hotel
Goeiedag Francois Baie dankie vir jou 5-ster gradering. Ons streef daarna om altyd aan ons gaste 5-ster diens te lewer. Hoop om julle weer as gaste by ons te ontvang. Swartberg Hotel Bestuur

Brenton E
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Rustig, skoon en vriendelik. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam en die algehele ervaring was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Swartberg Hotel
Goeiedag mnr. Ellis Baie dankie vir u positiewe terugvoering oor u verblyf by Swartberg Hotel. Dit is altyd vir ons opbouend om te weet ons gaste het ons staf geniet en hul ervaring was uitsonderlik. Ons werk hard en streef daarna om 4-ster diens te alle tye te lewer. Swartberg Hotel Bestuur

Elna M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Kuier was lekker. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker gebly en alles was mooi en goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ronel
Swartberg Hotel
Beste Elna Baie dankie vir jou positiewe terugvoering na jul onlangse verblyf by Swartberg Hotel, Prince Albert. Wees verseker dat ons personeel altyd streef na 4-ster diens! Hoop om julle weer as gaste by die Swartberg Hotel te ontvang. Swartberg Hotel Bestuur

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 159

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R1 150
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 77, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmOWQyMDFiLWJjZmQtNDMwZC05ZTQyLTBjZmEwZTAwZjJiZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 1 mens 159 5 1 5 77 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.22309110594 22.029438312898

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang