Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swartberg Hotel

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 77, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 1 mens
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Swartberg Hotel is 'n bekoorlike Victoriaanse hotel in die hartjie van die sonderlinge Karoo-dorpie, Prins Albert.

Dié hotel dateer uit 1864 en is tans 1 van 19 nasionale monumente in die dorpie. Dit is tot vandag toe die enigste hotel in Prins Albert. Dit is die ideale plek om die Karoo se natuurskoon en 'n hemelruim vol helder sterre te geniet.

Gaste kan kies tussen kamers in die hoofgebou, sowel as kothuise in die tuin. Elke ruim kamer is gerieflik gemeubileer en het 'n elegante Victoriaanse atmosfeer en die kothuise bied ’n uitsig oor die tuin.

Die hotel het 'n groot Victoriaanse eetkamer waar gaste 'n a la carte-spyskaart met plaaslike geregte kan geniet. Die koffiewinkel op die perseel bedien ontbyt en middagete. Gaste kan in die swembad afkoel of 'n yskoue drankie by die Ladies Bar geniet. Gaste het toegang tot die hotel se gimnasium en die Swartberg Hotel Spa.

Prins Albert is maklik bereikbaar van die N1 af en is die ideale oornagplek vir gaste wat tussen Kaapstad en die binneland reis. Die pad na Prins Albert van die N2 af is 'n bietjie langer, maar uiters aanskoulik - Meiringspoort en die Swartbergpas is absoluut asemrowend.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 159 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Esta H
Saam met vriende
5.0
Ouwêreldse sjarme. En hoe. Ons was soos 'royalty' behandel. Dankie.
Sep 2024
Jack S
Saam met lewensmaat
5.0
Great location. Lovely, comfortable room. Friendly staff. Great hotel in the heart of Prince Albert. We enjoyed our overnight stay. The...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Janine V
5.0
Fantasties wonderlik veilig gasvry. Sal weer en weer daar bly. N absolute groot bederf. Mooi stylvolle en skoon kamer. Voertuig was veilig. Ontbyt was...
Sien meer
Jul 2024
Mariette D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, ontspanne, fantastiese kos! Dit is net wonderlik om in Prince Albert te wees en die Swartberg Hotel is 'n bonus. Dankie dat jy die vegetaries...
Sien meer
Jul 2024
George W
Saam met vriende
5.0
Vriendelike en akkommoderende gasvryheid. Aangename verblyf in Swartberg Hotel.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 159

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 77, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Swartberg Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 1 mens
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 77, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmOWQyMDFiLWJjZmQtNDMwZC05ZTQyLTBjZmEwZTAwZjJiZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 1 mens 159 5 1 5 77 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.22309110594 22.029438312898

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang